Zander van der Westhuizen gesels Met Hettie Brittz episode artwork

EPISODE · Dec 9, 2024 · 28 MIN

Zander van der Westhuizen gesels Met Hettie Brittz

from Ander programme · host GROOTfm 90.5

Zander van der Westhuizen gesels tydens 16 dae van aktivisme teen geslagsgebasseerde geweld met Hettie Brittz al die pad uit Amerika. In 2010 het ’n groep mans Hettie en Louis in hul huis in Irene vasgebind en geroof terwyl hul kinders slaap. Hettie vertel die aangrypende verhaal van hoe die Here by haar was deur ’n verkragting. Louis was ontvoer en het gevrees vir sy lewe voordat hulle hom vrygelaat het. Vandag vertel Hettie van haar genesing van vrees en haar pad om vryheid en vergifnis te leef. Die Here het hierdie gebeure gebruik om ook deur Hettie se getuienis ander vroue op ’n pad van genesing te begelei. Elkeen se pad is anders, maar deur die Here se liefde en genade, is genesing moontlik.

NOW PLAYING

Zander van der Westhuizen gesels Met Hettie Brittz

0:00 28:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ander programme?

This episode is 28 minutes long.

When was this Ander programme episode published?

This episode was published on December 9, 2024.

What is this episode about?

Zander van der Westhuizen gesels tydens 16 dae van aktivisme teen geslagsgebasseerde geweld met Hettie Brittz al die pad uit Amerika. In 2010 het ’n groep mans Hettie en Louis in hul huis in Irene vasgebind en geroof terwyl hul kinders slaap. Hettie...

Can I download this Ander programme episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!