EPISODE · Jun 15, 2026 · 0 MIN
Zim se Krog vat Zambiese Ope
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die Zimbabwiër Stuart Krog het die Zambiese Ope op die Nkana-klub met 'n enkele hou gewen vir sy eerste Sonskyntoer-titel. Sy laaste ronde van 66 het hom laat eindig op vyf onder syfer, gevolg deur die Suid-Afrikaner Jason Roets, met 'n laaste ronde van 75. Die Suid-Afrikaners Hayden Porteus en Keagan Thomas was saam derde op drie onder. Krog beskryf die oorwinning as 'n spesiale oomblik in sy loopbaan:
Embed this episode
NOW PLAYING
Zim se Krog vat Zambiese Ope
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.