EPISODE · Apr 17, 2024 · 6 MIN
Zinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30
from OFM Nights · host OFM
Sy werk vir Zelda as ‘n skoonheidsterapeut by Skinvestment. Met haar professionele werketiek en deursettingsvermoë het sy vir Zelda bewys dat sy die titel van bestuurder verdien. Sy is egter baie amisieus – sy wil graag ‘n berader word en Anja het haar die kans gegee om die Swartmarlyne (swemmers) se berader te wees. Thandi se pa het egter onlangs in die prentjie gekom – hy is ‘n suksesvolle besigheidsman en het ander drome vir haar. Sy wil egter nie in sy skaduwee leef nie en wil haar eie drome najaag.
Embed this episode
NOW PLAYING
Zinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.