Zürich | Switserland  episode artwork

EPISODE · Sep 20, 2024 · 35 MIN

Zürich | Switserland

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Ons is terug vir week drie van Die Wêreld aan jou Voete! Vandag gesels ek met Rachel Theron oor Zürich en alles wat Switserland ‘n vier seisoene bestemming maak.   Rachel neem ons na al haar gunstelinge plekke van toe sy ‘n uitruilstudent in Zürich was. Van stewige pryse tot somer swemplekke, dek ons alles wat jy moet weet van hierdie beeldskone land. Wandel wenke Zermatt | ‘n Bekende dorpie vir ski en bergklim in die Switserse Alpe. Saint Moritz | Nóg ‘n mooi ski dorp wat al twee keer die Olimpiese Winterspele aangebied het. ETH | Die Universiteit in Zürich waar Albert Einsten was. Niederdorf | ‘n Lekker, lewendige buurt in Zürich bekend vir mooi, middeleeuse strate en pleine.  Cabaret Voltaire | Die kafee waar die Dada kuns beweging bleikbaar begin het.  Letten | Die beste area om te swem in Zürich.  Limmat | Die rivier wat vloei deur Switserland en in Lake Zürich in. Uetliberg | Die koppie (of dalk eerder berg) in Zürich wat lekker is om uit te klim as jy nie te ver wil reis vir ‘n mooi uitsig nie. Langstrasse | Zürich se eie Langstraat wat (soos Langstraat in Kaapstad) bekend is vir sy kuierplekke.  Plaza | Die nagklub in Langstrasse wat jy nie kan mis nie.  Lekker geluister? Kyk uit vir episode 4 volgende week Vrydag — op Spotify en Apple Podcasts.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 20, 2024

Embed this episode

Ready to play

Zürich | Switserland

0:00 35:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 35 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on September 20, 2024.

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!