100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER podcast artwork

PODCAST · music

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

  1. 150

    Back up Stephan!

    Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.

  2. 149

    Donna hardloop Comrades vir CHOC

    Donna James en haar seun het 'n paar weke gelede die Great Wall of China-marathon voltooi. Nou berei sy voor vir die Comrades, alles ten bate van die CHOC Foundation.

  3. 148

    Verstaan 'n vuurdriehoek

    André Scheepers van Lefpa verduidelik vir Sonop Ontbyt hoe 'n brand versprei.

  4. 147

    KLCBT-konferensie 2026 dawer van sukses

    Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme het gister en vandag sy jaarlikse konferensie aangebied.

  5. 146

    Securicon 11 Junie

    Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch.

  6. 145

    Ondersteun Soli Deo deur Nelspruit Lions

    Die Soli Deo Sentrum in Lydenburg het groot skade gely in 'n verwoestende storm gister. Die Nelspruit Lion's Club spring in om te help. Koos Schoonraad vertel meer.

  7. 144

    Sportverslag 1 Desember

    Die Springbok-slot Eben Etzebeth kan ʼn lang skorsing verwag nadat hy 'n rooikaart gekry het in Saterdag se oorwinning van 73-0 oor Wallis in Cardiff. Red Bull-renjaer Max Verstappen het die Katar Grand Prix gewen en seker gemaak die bestuurderskampioenskap word die naweek in die seisoen se laaste wedren in Abu Dhabi bepaal. Die Springbok-sewespan het vyfde gekom by die Dubai-sewes.

  8. 143

    Meat World gaan groot vir Swart Vrydag

    Meat World gaan hierdie naweek groot met Swart Vrydan-aanbiedinge. Bemarkingsbestuurder, Keagan Malyon, gesels met Sonop Ontbyt voor ons regstreekse uitsending Saterdag.

  9. 142

    Picasso's in brand verwoes

    Picasso’s by Casterbridge in Witrivier is Maandagaand in ‘n brand vernietig. Die eienaar, Garth Snyman, sê dit sal ten minste ses maande neem om te herbou.

  10. 141

    Mpumalanga mensehandel brandpunt

    Mpumalanga word beskou as 'n brandpunt vir mensehandel. Adv. Beauty Chibangu van die Nasionale Vervolgingsgesag is die voorsitter van die Rapid Response taakmag in die provinsie.

  11. 140

    Safari Outdoor die plek om te koop vir Kersgeskenke

    Kerstyd is feestyd vir inkopies by Safari Outdoor. Die winkelbestuurder, Leandre Coetzer, vertel meer oor hul spesiale aanbiedinge.

  12. 139

    Ondersteun GRIP vir 16 Dae van Aktivisme

    The Greater Rape Intervention Project benodig baie ondersteuning hierdie tyd van die jaar, want tot 10 gevalle van geslagsgebaseerde geweld word per dag by hul sorgkamers aangemeld tydens die feestyd. Tarryn Lokotsch van GRIP vertel vir Sonop Ontbyt meer oor hul 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog.

  13. 138

    Matumi Retail open môre amptelik

    Matumi Retail open amptelik in Mbombela. Die eiendomsontwikkelaarsbestuurder, Themba Xakaza, gesels met Laeveld Brunch.

  14. 137

    Ondersteun mense met gestremdhede: Gee hulle toegang

    Die Mpumalanga APD is besig met hul doeke-insameling. Thulakahle Khumalo gesels met ons oor gestremdhede in die werksplek.

  15. 136

    Wanda Zonke laat saksofoon sing vir Kersfees

    Die plaaslike saksofoonspeler, Wanda Zonke, beplan 'n groot Jazz Kerskonsert op 5 Desember. Hy was 'n gas tydens Vrydag Live op die Middag Game Drive.

  16. 135

    Google gaan betaal vir plaaslike nuusinhoud

    Google het ingestem tot 'n R688 miljoen-betaling aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf. in 'n beginselstryd teen internasionale reuse wat tot nou toe hul nuusinhoud sonder vergoeding gebruik het. Mediareg-kenner en prokureur, Helene Viljoen, verduidelik wat jy moet weet.

  17. 134

    Wees paraat hierdie feestyd

    Die Laeveld JOC is gereed vir die feestyd. Plaaslike sekuriteitsmaatskappye het saam met die polisie vanoggend 'n aktivering gehou om die publiek te herinner om ook bedag te wees, omdat misdaad hierdie tyd van die jaar as 'n reël toeneem. Frank Swanepoel gesels met Sonop Ontbyt.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

HOSTED BY

100.5FM Radio Laeveld

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER currently has 17 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER about?

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

How often does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER release new episodes?

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER has 17 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER?

You can listen to 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER?

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER is created and hosted by 100.5FM Radio Laeveld.
URL copied to clipboard!