Afrikaans Vandag met Annemie
by Annemie Ress
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Episodes
-
Ja of nee - perke, grense, boundaries
Elmari en ek gesels oor Intentional Boundaries ... luister saam, dit laat mens nadink... https://www.youtube.com/@intentionalboundariesco
-
Kuier by Ingrid J, C Louis en Adam Small
Wat beteken Afrikaans as mens na hulle lewensverhale kyk?
-
Melktert uit Koue Kanada
Hendrik en ek kuier lekker in die maand se M&M
-
Melktert uit Koue Kanada
Hendrik en ek kuier lekker en gesels in die maand se M&M
-
Ver van die huis: Elisabeth, Breyten en Eugene
Een mens, een storie, so baie wat Afrikaans beteken
-
Afrikaanse Eerstes
'n Paar eerstes in Afrikaans - stuur nog vir ons!
-
Twee keer nee beteken nie ja nie!
Hoe werk die dubbel nee? my kop draai!
-
Nogeens Brighton en Biltong
Kom ontmoet vir Craig van Sussex Biltong Company
-
Sigare en rooiwyn op 'n Sondag
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
-
Sigare en rooiwyn op 'n Sondagmiddag
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
-
Kort kragwoord stukkie!
Gerhard het my inspireer om nog bietjie navorsing te doen ...
-
Taboe Taal - wie sou dit kon dink!
Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal
-
Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie!
Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....
-
Oom Paul K en wat ek al vergeet het!
'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?
-
Onthou jy vir Emily Hobhouse?
Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!
-
Laat eet, Messi en Meer
Ons 'Melktert en Matte' die maand beantwoord luisteraars vrae
-
Laat eet, Messi en Meer
Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.
-
Ag ja, Springbok Radio
Onthou jy nog, het jy geluister?
-
Kan jy base touch by die werk?
Ek sukkel om in Afrikaans te werk!
-
Voelvry in die 80's
Onthou jy nog die eerste Afrikaanse musiek rebelle?
-
Alweer die Oerknal, maar ook lekker Magalies!
Ons gesels weer met Rudy en hoor waarmee Magalies besig was
-
Jislaaik man, wie besit 'n woord?
Afrikaanse woorde in Suid-Afrikaanse Engels!
-
Maretha glo Praat kos Niks!
Ek kuier lekker met Maretha Spangenberg, potgooier van Praat Kos Niks! Verskoon die mal intro liedjie...
-
Verbode poppe en verbanne boeke
Ontdek dalk iets nuts om te lees ...
-
Parmantig, astrant of goeie maniere
Waar kom Afrikaanse maniere vandaan en wat is hulle?
-
Kom kuier in Faure
Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie om 'n verandering te maak.
-
Lekker kuier in Faure
Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie vir 'n verandering maak
-
Stroom-op swem saam met Quinton
Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!
-
Stroom-op swem saam met Quinton
Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!
-
Vrouens werk ondergrond - voorlesing
Voorlesing uit Gatkruiper, deur Hennie Greeff
-
Ikea, KoppeKrimpers, Ena en Feeste
Hennie Greeff en ek gesels weer oor hoe dit gaan sedert sy boek vrygestel is - geniet dit!
-
10 Afrikaanse Woorde
Die mooiste, die moeilikste, die nuutse en meer!
-
Rerun tyd - International Vasvrae: Biltong en Potgooi
Kom neem deel en toets jou kennis op die ou Afrikaans Vandag episode
-
So ry die trein so ry die trein
Natashe en ek verken treine van die wereld!
-
Legkaart Inspirasie!!
Kom ontmoet die inspirerende Lijlanie!
-
Legkaart Inspirasie!
Kom ontmoet die inspirerende Lijlanie
-
Diamante en kolfyntjies uit New York
Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!
-
Diamante en kolfyntjies uit New York
Leila en ek gesels oor alles van Covid tot Avokados!
-
Tango +Volkspele = Tangspele
Melktert, Matte, Watervalle en Wyn met Hendrik uit Argentinië en 'n bietjie rugby ook ...
-
Tango + Volkspele = Tangspele
In September se Melktert en Mate, gesels ons Watervalle, Wyne en bietjie Tangspele...
-
Vroegoggend verrassing met Veronica!
Veronica en ek het 'n Helpie reunie, praat oor KI, regte, balans en meer!
-
Vroegoggend verrassing met Veronica!
Veronica en ek het 'n Helpie reunie, praat oor KI, regte, balans en meer!
-
Afrikaans leer en meer
Ek gesels met Warren oor Afrikaans leer, lank terug en dit maak my wonder.
-
Afrikaans leer en meer!
Nou hoe het mens Afrikaans geleer?
-
Trixie se spene uit Swede
Nolan en ek gesels so lekker - sorry oor die klank maar dis ons Whatsapp oproep! Gaan kuier by hom en sy vrou!w
-
Wragtig Pragtig - Geen fieterjasies Namakwa
Aiden gesels weer en maak my hart so warm - sal julle almal ook laat glimlag!
-
Kuier met Fatima uit die Bo-Kaap
Afrikaans en Arabies - die oorsprongstorie
-
Tony en die Storie van St Paul's
Kom hoor van die wonderlike werk wat Tony en haar span met die loerders by St Paul's in Faure doen. Kontak haar hier as jy betrokke wil raak! [email protected]
-
Tony en die Storie van St Paul's
Kom hoor van die wonderlike werk wat Tony en haar span met die loerders by St Paul's in Faure doen. Kontak haar hier as jy betrokke wil raak! [email protected]
-
Uit die plek van die groot geraas, waar die stilte ook raas
Lekker kuier en diep nadink met Anzil Kulsen, lees haar werk - sy is 'n inspirasie!
About this show
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Hosted by
Annemie Ress