Skip to content
#BOEKPOD podcast artwork

#BOEKPOD

by Afrikaans.Radio

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak.#BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word

From the show's RSS feed, refreshed Apr 16, 2026. Source feed.

Subscribe Bookmark

Episodes

  1. Sake van die Hart

    Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers word...

  2. Die Digter van Nantes

    Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke. · Willie Strauss ·…

    more
  3. Seks en Skrik in die Suburbs

    Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik. Erla-Mari Diedericks · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio

About this show

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak.#BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word

Hosted by

Afrikaans.Radio

Categories

Frequently asked questions

How many episodes does #BOEKPOD have?

#BOEKPOD has 3 episodes on PodParley. The most recent episode was published on March 17, 2024.

What is #BOEKPOD about?

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak.#BOEKPOD - Waar boeke en stories...

How often does #BOEKPOD release new episodes?

#BOEKPOD publishes every two weeks, based on its 3 episodes since February 2024.

Who hosts #BOEKPOD?

#BOEKPOD is created and hosted by Afrikaans.Radio.
Link copied