Skip to content
Die Covid-19 Reeks podcast artwork

PODCAST · science

Die Covid-19 Reeks

by Adelle

Die Covid-19 Reeks is daarop gemik om u te help om die Covid-19 krisis te bestuur. Ons praat oor gesondheid, geestesgesondheid, voedingstowwe en dieetkunde, hanteringsvaardighede en interpersoonlike vaardighede. Die reeks is geskryf deur Prof. Adelle Gascoyne, ‘n Suid-Afrikaans Vredesvrou en Stigter van Wild Sunshine Media.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Sep 5, 2025 · Source feed

Episodes

  1. Geestesgesondheid te midde Covid-19

    Die episode kyk na angs, depressie, eensaamheid, selfmoord en die kure daarvoor

  2. Voeding vir 'n gesonde gesin

    Adelle Gascoyne praat oor die belangrike voedingstowwe om goeie gesondheid te verseker.

  3. Gesonde hanteringsvaardighede

    Prof. Adelle Gascoyne deel gesonde hanteringsvaardighede wat stres verminder en gesondheid, geestesgesondheid en menseverhoudinge verbeter. Die vaardighede is maklik, haalbaar en doeltreffend en broodnodig vir 'n gelukkige lewe.

  4. Hoe om gesinskonflik te hanteer te midde Covid-19

    Prof. Adelle Gascoyne bespreek gesinskommunikasie en Emosionele Aksie Beplanning as EQ tegniek.

  5. Het ons die kuur vir Coronavirus en ander algemene kwale?

    Prof. Adelle Gascoyne praat oor alternatiewe geneesmiddele en hulp teen die coronavirus.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Die Covid-19 Reeks is daarop gemik om u te help om die Covid-19 krisis te bestuur. Ons praat oor gesondheid, geestesgesondheid, voedingstowwe en dieetkunde, hanteringsvaardighede en interpersoonlike vaardighede. Die reeks is geskryf deur Prof. Adelle Gascoyne, ‘n Suid-Afrikaans Vredesvrou en Stigter van Wild Sunshine Media.

HOSTED BY

Adelle

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Die Covid-19 Reeks have?

Die Covid-19 Reeks currently has 6 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Die Covid-19 Reeks about?

Die Covid-19 Reeks is daarop gemik om u te help om die Covid-19 krisis te bestuur. Ons praat oor gesondheid, geestesgesondheid, voedingstowwe en dieetkunde, hanteringsvaardighede en interpersoonlike vaardighede. Die reeks is geskryf deur Prof. Adelle Gascoyne, ‘n Suid-Afrikaans Vredesvrou en...

How often does Die Covid-19 Reeks release new episodes?

Die Covid-19 Reeks has 6 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Die Covid-19 Reeks?

You can listen to Die Covid-19 Reeks on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Die Covid-19 Reeks?

Die Covid-19 Reeks is created and hosted by Adelle.
URL copied to clipboard!