Doen jou eie ding podcast artwork

PODCAST · business

Doen jou eie ding

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

  1. 188

    Doen jou eie ding: Schoonhuid

    Liesl Peyper praat met Quintinn van Rensburg, die stigter van Schoonhuid, 'n Suid-Afrikaanse boetiek wat spesialiseer in handgemaakte bad-, lyf- en velsorgprodukte.

  2. 187

    Doen jou eie ding 19 Mei 2026

    ’n Bordspeletjie, gemaak van ’n pizzaboks, wat aanvanklik by ’n markdag verkoop is, het gegroei tot ’n nasionaal verspreide produk, wat daarop gemik is om een van Suid-Afrika se uitdagings, finansiële geletterdheid, aan te pak. Liesl Peyper praat met die mede-ontwikkelaar van die speletjie, Danei Rall.

  3. 186

    Doen jou eie ding 28 April 2026

    Liesl Peyper gesels met Karika Norval, die eienaar van Holland Bakkery in Kaapstad.

  4. 185

    Doen jou eie ding 21 April 2026

    Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

  5. 184

    Doen jou eie ding 24 Maart 2026

    Liesl Peyper praat met Conrad Burger van X Furniture.

  6. 183

    Doen jou eie ding 17 Maart 2026

    Liesl Peyper praat met Andries Venter van Water ATM.

  7. 182

    Doen jou eie ding 24 Februarie 2026

    Ryk van Niekerk praat met Darren Francis, stigter van EMT Square Property Developers.

  8. 181

    Doen jou eie ding 17 Februarie 2026

    Ryk van Niekerk praat gesels met Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU.

  9. 180

    Doen jou eie ding 27 Januarie 2026

    Tinus de Jager gesels met Elana Bruwer van Elana's, 'n nis-voedselpreserveer-onderneming van konfyt, marmelade, slaaisouse, souse, preserveermiddels, olywe, piekels, likeurs en lekkers.

  10. 179

    Doen jou eie ding 20 Januarie 2026

    Ryk van Niekerk praat met Freddie Enslin van CIOVITA, wat presisie-ontwerpte fietsryklere vervaardig.

  11. 178

    Doen jou eie ding 23 Desember 2025

    Tinus de Jager praat met Hanneli Smit van Vinlab oor die storie agter die besigheid, en Vinlab se integrasie in die Senwes NviroTek-struktuur.

  12. 177

    Doen jou eie ding 16 Desember 2025

    Tinus de Jager praat met Henri Bam van RevX oor hoe besighede elke rand van hulle bemarkingsbesteding direk aan verkope moet koppel.

  13. 176

    Doen jou eie ding 25 November 2025

    Ryk van Niekerk praat met Alfred Challis, stigter en bestuurshoof van Manzi Water.

  14. 175

    Doen jou eie ding 18 November 2025

    Ryk van Niekerk praat met Nicola Horne van Moore Infinity oor die waardasie van besighede, die waarskuwingstekens vir kopers, en hoe realisties verkopers se verwagtinge is wanneer hulle hulle besigheid wil verkoop.

  15. 174

    Doen jou eie ding 28 Oktober 2025

    Ryk van Niekerk praat met Ban-Carl Haveman, die mede-eienaar van Kamers.

  16. 173

    Doen jou eie ding 21 Oktober 2025

    Ryk van Niekerk praat met Joandra Cloete Gregory, stigter van Our Poultry Place.

  17. 172

    Doen jou eie ding 30 September 2025

    Tinus de Jager praat met dr. Antoinette Basson, wat raad gee oor hoe entrepreneurs ondersteun kan word.

  18. 171

    Doen jou eie ding 23 September 2025

    Ryk van Niekerk praat met Sheena Paulus, die stigter en eienaar van Tri Toad Nursery in Phillipi in Kaapstad.

  19. 170

    Doen jou eie ding 16 September 2025

    Ryk van Niekerk praat met Pieter Bloem, een van die stigters van Bootlegger Coffee.

  20. 169

    Doen jou eie ding 26 Augustus 2025

    Ryk van Niekerk praat met Helena Verwey van WEN JOU WETENSKAP EN WISKUNDE.

  21. 168

    Doen jou eie ding 19 Augustus 2025

    Ryk van Niekerk praat met Carien Hugo-Waring, die stigter van Moorrees Bakkery op Moorreesburg.

  22. 167

    Doen jou eie ding 29 Julie 2025

    Ryk van Niekerk praat met Lilli du Plessis van Looks by Lilli.

  23. 166

    Doen jou eie ding 22 Julie 2025

    Ryk van Niekerk praat met Frits van Reyneveld, medestigter van Darling Sweet.

  24. 165

    Doen jou eie ding 15 Julie 2025

    Tinus de Jager praat met Nick Dreyer van Veldskoen.

  25. 164

    Doen jou eie ding 24 Junie 2025

    Ryk van Niekerk praat met Lili Bouwer Niemann van E-Squared Education Enterprises.

  26. 163

    Doen jou eie ding 17 Junie 2025

    Ryk van Niekerk praat met ButtaNutt se stigter en bestuurshoof, Antoine van Heerden.

  27. 162

    Doen jou eie ding 27 Mei 2025

    Ryk van Niekerk praat met Marthlé Smith, die eienaar van Kraak Beskuit. Sy is die wenner van RSG se eerste Bakgat-kompetisie.

  28. 161

    Doen jou eie ding 20 Mei 2025

    Ryk van Niekerk praat met Lize Mouton van Lize Mouton Collection, ‘n Suid-Afrikaanse handelsmerk wat in 2018 geskep is aan die voetheuwels van die Cederberg op 'n rooibosteeplaas. Die rooibosteeversameling vier haar liefde vir tee, en 'n lang familie-erfenis van rooibosboerdery.

  29. 160

    Doen jou eie ding 29 April 2025

    Ryk van Niekerk praat met Riana Richter, die mede-eienaar van Velvet and Home.

  30. 159

    Doen jou eie ding 22 April 2025

    Jòvan Pienaar, die eienaar van Conqueror Wes-Kaap, vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te pluk.

  31. 158

    Doen jou eie ding 15 April 2025

    Clarissa Carsten, die eienaar van Springbok Gasteplaas en Clarissa Carsten Specialized Services, gesels oor haar besighede en haar planne vir die toekoms.

  32. 157

    Doen jou eie ding 25 Maart 2025

    Ryk van Niekerk praat met Chanté Venter, stigter en bestuurshoof van Wise Move, wat bekend is as die Uber vir verhuisers. Hulle bied 'n eenvoudige, doeltreffende en betroubare manier vir kliënte om verhuisingsdienste aanlyn te bespreek.

  33. 156

    Doen jou eie ding 18 Maart 2025

    Ryk van Niekerk praat met Hans Knoesen, eienaar van Camel Milk South Africa.

  34. 155

    Doen jou eie ding 25 Februarie 2025

    Ryk van Niekerk praat met Jorgina Heugh, eienaar van Adore Her by G, 'n onderneming wat bekostigbare, gehalte wimpers en plaknaels bied.

  35. 154

    Doen jou eie ding 18 Februarie 2025

    Ryk van Niekerk praat met Jeremy Arries, die eienaar van Silver Solutions. Hulle lewer 'n wye reeks dienste, wat strek van konstruksie en instandhouding tot die uithuur van toerusting. Jeremy het op die ouderdom van 13 sy ouerhuis verlaat om 'n lewe van dwelmmisbruik en bendegeweld te ontsnap. Vandag is hy 'n suksesvolle entrepreneur.

  36. 153

    Doen jou eie ding 28 Januarie 2025

    Ryk van Niekerk praat met Johann Rabie van Bike Addict. Hulle verkoop fietsprodukte van vooraanstaande handelsmerke.

  37. 152

    Doen jou eie ding 21 Januarie 2025

    Ryk van Niekerk praat met sportjoernalis Jody Hendricks. Hy is die eienaar van Studio Market, 'n geriefswinkel in Stanleylaan in Johannesburg.

  38. 151

    Doen jou eie ding 31 Desember 2024

    Heruitsending: Ryk van Niekerk praat met Sheldon Tatchell, die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop.

  39. 150

    Doen jou eie ding 24 Desember 2024

    Ryk van Niekerk praat met Johan Gouws, die skrywer van YOUR ULTIMATE PERSONAL FINANCE GUIDE.

  40. 149

    Doen jou eie ding 17 Desember 2024

    Tinus de Jager praat met Hermanus Gerber, medestigter van ABEOD, en een van die 2024 Xero Beautiful Business Fund-wenners.

  41. 148

    Doen jou eie ding 19 November 2024

    Ryk van Niekerk praat met Francois Theron, medestigter en bestuurshoof van The Sox Factory, wat sokkies vervaardig.

  42. 147

    Doen jou eie ding 29 Oktober 2024

    Ryk van Niekerk praat met Michan Conradie, medestigter van Ami Pod, die eerste gas-verwarmde warmbad (hot tub) in Suid-Afrika, wat nie net energiedoeltreffend is nie, maar ook omgewingsvriendelik. Sy en haar man, Emile, besit die besigheid.

  43. 146

    Doen jou eie ding 22 Oktober 2024

    Ryk van Niekerk praat Alita du Plessis, stigter van Purple Carrot. Hulle vervaardig en verkoop hoë kwaliteit juweliersware. Sy het 'n tekort aan plaaslike verskaffers van ontwerper vlekvrye staaljuweliersware in Suid-Afrika raakgesien, en toe besluit om Purple Carrot te begin.

  44. 145

    Doen jou eie ding 15 Oktober 2024

    Ryk van Niekerk praat met Basil Williams, medestigter en besturende direkteur van Herbal View, ’n kruiemaatskappy tussen die Stellenbosch-berge. Basil en sy sakevennoot (en suster), Caroline Williams, het die besigheid in 1998 begin as 'n gemeenskapsinisiatief vir werkskepping en vaardigheidsontwikkeling. Vandag is dit 'n 5ha-kruiemaatskappy in Stellenbosch.

  45. 144

    Doen jou eie ding 24 September 2024

    Tinus de Jager praat met Erika Bester, skrywer en stigter van Fire Quill Publishing.

  46. 143

    Doen jou eie ding 17 September 2024

    Ryk van Niekerk praat met die stigter en besturende direkteur van Universal Kitchens, Clinton Van Breda.

  47. 142

    Doen jou eie ding 27 Augustus 2024

    Ryk van Niekerk praat met Grant Prince, hoof van beleggings by Fetola, 'n ontwikkelingsagentskap vir klein besighede.

  48. 141

    Doen jou eie ding 20 Augustus 2024

    Ryk van Niekerk praat met Sheldon Tatchell, die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop.

  49. 140

    Doen jou eie ding 30 Julie 2024

    Ryk van Niekerk praat met Xanthe Havenga, die eienaar en stigter van Minx Leather. Hulle spesialiseer in modieuse en nuwerwetse egte leerprodukte.

  50. 139

    Doen jou eie ding 23 Julie 2024

    Ryk van Niekerk praat met die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, oor hoe klein ondernemings aanlynplatforms soos Amazon en Takealot tot hulle voordeel kan gebruik.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

HOSTED BY

RSG

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Doen jou eie ding have?

Doen jou eie ding currently has 50 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Doen jou eie ding about?

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

How often does Doen jou eie ding release new episodes?

Doen jou eie ding has 50 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Doen jou eie ding?

You can listen to Doen jou eie ding on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Doen jou eie ding?

Doen jou eie ding is created and hosted by RSG.
URL copied to clipboard!