PODCAST · business
Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
by Moneyweb Radio
Elke derde en vierde Dinsdag van die maand gesels Palesa van Moneyweb met entrepreneurs oor hoe hulle hul besighede begin het, uitdagings oorkom het en nuwe geleenthede raakgesien het. Hoor meer oor hul stories, lesse en wenresepte, en kry praktiese raad en inspirasie vir jou eie entrepreneursreis.
-
116
Van ouma se koumbuis tot eie onderneming
Samantha Andreas, stigter van Shas Enterprise, vertel hoe haar besigheid ontstaan het en hoe sy deur uitdagings navigeer.
-
115
Hoe Schoonhuid ware skoonheid herdefinieer
Quintinn van Rensburg, stigter van Schoonhuid, gesels oor hoe hierdie besigheid gegroei het van ’n persoonlike storie tot ’n handelsmerk wat fokus op natuurlike produkte en selfversorging.
-
114
Van pizzabokse tot finansiële vryheid
Danei Rall, medestigter van FinMaster, gesels oor hoe hul kreatiewe onderneming speletjies gebruik om mense op ’n praktiese manier van begrotings, beleggings en welvaartskepping te leer.
-
113
’n Smaak van Nederland wat ’n Suid-Afrikaanse droom bou
Karike Norval, eienaar van Holland Bakery, deel die bakkery se geskiedenis.
-
112
Hoe ’n matrasonderneming deur leer en aanpas bly groei
Rudo Kemp, stigter van Sloom, gesels oor sy agtergrond en die storie agter Sloom.
-
111
Van konsep tot kantoor
Conrad Burger, stiger van X Furniture, verduidelik hoe hy ’n gaping in die mark raakgesien het en dit in 'n groeiende besigheid omskep het.
-
110
Die toekoms van waterverkope
Andries Venter van Water ATM gesels oor Water ATM, ’n besigheid wat 24/7 toegang tot gesuiwerde water bied deur middel van outomatiese, kontantlose masjiene.
-
109
Suikervry en suksesvol
Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU, kort vir “Goedheid uit die grond uit”, gesels oor hoe ’n persoonlike uitdaging ontwikkel het tot ’n gewilde produkreeks.
-
108
Bou, herfinansier, herhaal
Darren Francis, ’n bekroonde eiendomsbelegger en skrywer, gesels oor die storie agter EMT Square Property Developers.
-
107
Van klein kombuis na landwye rakke
Elana Bruwer van Elana’s gesels oor hoe sy haar voedselverwerking-onderneming op hul plaas, Drie Eike, naby Robertson opgebou het.
-
106
Die bou van ’n premium fietsry-handelsmerk
Freddie Enslin, medestigter van CIOVITA, vertel die storie agter die handelsmerk.
-
105
Meet wat saak maak
Henri Bam van RevX verduidelik hoe besighede bemarkingsbesteding direk aan verkope kan koppel.
-
104
Innovasie in hidrasie
Alfred Challis, uitvoerende hoof van Manzi Water, deel die verhaal agter Manzi Water.
-
103
Hoeveel is jou besigheid regtig werd?
Nicola Horne van Moore Infinity gesels oor besigheidswaardasies.
-
102
Van Stellenbosch tot Afrika se grootste kreatiewe platform
Ben-Carl Havemann, mede-eienaar en uitvoerende hoof van Kramers/Makers, bespreek die storie agter die besigheid en hulle planne vir die toekoms.
-
101
Kraamverlof kry vlerke
Jo-andra Cloete Greegory, stigter van Our Poultry Place, gesels oor die storie agter haar besigheid.
-
100
Jong entrepreneurs het ondersteuning uit die privaatsektor nodig in die landbou- en logistiekesektore
Dr. Antoinette Basson verduidelik hoe die privaatsektor jong entrepreneurs kan ondersteun.
-
99
Van saad tot sukses
Sheena Paulus – stigter en eienaar van Tri Toad Nursery.
-
98
Van fietsry tot meer as 80 koffiewinkels landwyd
Pieter Bloem, een van die stigters van Bootlegger Coffee Company, gesels oor die maatskappy se agtergrond en groei.
-
97
Só verander jy ’n passie in ’n besigheid
Helena Verwey, stigter van Wen jou Wetenskap en Wiskunde, gesels oor hoe sy haar passie in ’n besigheid verander het.
-
96
Spesiale brood uit die Swartland
Carien Hugo-Waring gesels oor die inspirasie, uitdagings en suksesse agter Moorrees Artisan Bakery & Deli.
-
95
Van antiekwinkel tot soet sukses
Frits van Reyneveld, medestigter van Darling Sweet, deel die storie agter hullle besigheid.
-
94
Kronkelpaadjie wat ’n unieke storie oplewer
Nick Dreyer, medestigter van Veldskoen, gesels oor hulle reis na sukses.
-
93
Van Oos-Kaap na Wallstreet
Lili Bouwer Niemann, stigter van E-Squared Education Enterprises, deel haar reis as entrepreneur.
-
92
Sukses in ’n potjie neutbotter
Die stigter van ButtaNutt, Antoine van Heerden, gesels oor wat dit verg om belegging te lok en ’n handelsmerk te bou wat uitstaan.
-
91
Van oond tot oorwinning met RSG Bakgat-kompetisie
RSG en Virseker se Bakgat-beskuitwenner, Marthle Smith, gesels oor haar besigheid, Kraak Beskuit.
-
90
‘n Tee vol drome
Lize Mouton, stigter van Lize Mouton Collection (LMC), gesels oor haa besigheid.
-
89
Meubels met ’n tweede lewe
Riana Richter, medestigter van Velvet & Home, deel die storie agter hul tweedehandse meubelwinkel.
-
88
Van ’n stokperdjie tot ’n groot besigheid
Jòvan Pienaar vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te pluk
-
87
’n Droom van ’n vyfsterhotel langs die see
Clarissa Carsten, eienaar van Springbok Gasteplaas en Clarissa Carsten Specialized Services, gesels oor haar besighede en haar planne vir die toekoms.
-
86
Die Uber van verhuising
Chante Venter, stigter en uitvoerende hoof van Wise Move, gesels oor haar besigheid.
-
85
Gesondheid en skoonheid uit die Kalahari
Hans Knoesen, eienaar van Camel Milk South Africa gesels oor sy besigheid.
-
84
Hou 'n handelsmerk met 'n persoonlikheid
Jorgina Heug gesels oor haar besigheid Adore Her by G.
-
83
Van straatkind tot suksesvolle entrepreneur
Jeremy Arries van Silver Solutions gesels oor sy agtergrond en sy besigheid.
-
82
Groot fietswinkel met klein begin
Johann Rabie van Bike Addict bespreek sy reis na sukses.
-
81
Studio en Studio Market
Sportjoernalis, Jody Hendricks, gesels oor Studio Market.
-
80
Só kan entrepreneurs hulle geldsake bestuur
Johan Gouws - skrywer, Your Ultimate Personal Finance Guide.
-
79
Van klein begin tot wêreldwye groei
Francois Theron, mede-eienaar van The Sox Factory gesels oor die storie agter hulle besigheid.
-
78
Emile en Michan se reis na warmbad-sukses
Michan Conradie, medestigter van Ami Pod, gesels oor sy en haar man, Emile Conradie, se besigheid
-
77
Van trouring tot suksesvolle besigheid
Alita du Plessis, stigter van Purple-Carrot gesels oor haar besigheid.
-
76
Van agterplaas tot groot kruieplaas
Basil Williams, medestiger van Herbal View gesels oor die storie agter hulle besigheid.
-
75
'n Baanbreker in selfpublikasie
Erika Botha gesels oor hoe sy haar eie geleenthede skep.
-
74
20 jaar van kombuis-sukses
Die stiger van Universal Kitchens, Clinton Van Breda gesels oor sy besigheid.
-
73
Die belangrikheid van mentorskap vir sukses
Grant Prince, hoof van beleggings by Fetola gesels oor Hloolo.
-
72
Van stoep tot 70 haarkappertakke
Die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop, Sheldon Tatchell gesels oor die storie agter sy besigheid.
-
71
Só kan jy jou produkte deur Amazon en Takealot verkoop
Die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen verduidelik hoe ondernemings aanlyn platforms soos Amazon en Takealot tot hulle voordeel kan gebruik.
-
70
Kontant is die lewensbloed van enige onderneming
Martin de Kock, medestigter en direkteur van Ascor gesels oor kontantvloei.
-
69
Die Kaap ernstig oor tegnologieontwikkeling
Imtiyaaz Riley van Loop en Marietjie Engelbrecht van UVU Africa.
-
68
Dit is jou opsies as jy jou pensioen wil bewaar
Rita Cool van Alexforbes gesels oor opsies as jy jou pensioen wil bewaar.
-
67
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Elke derde en vierde Dinsdag van die maand gesels Palesa van Moneyweb met entrepreneurs oor hoe hulle hul besighede begin het, uitdagings oorkom het en nuwe geleenthede raakgesien het. Hoor meer oor hul stories, lesse en wenresepte, en kry praktiese raad en inspirasie vir jou eie entrepreneursreis.
HOSTED BY
Moneyweb Radio
CATEGORIES
Loading similar podcasts...