Skip to content
DS Program podcast artwork

PODCAST · society

DS Program

by Dirk Scheepers

Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Sep 5, 2025 · Source feed

Episodes

  1. Kapitalis Party Onderhoud

    In hierdie episode gesels Dirk met twee verteenwoordigers van die nuutgestigde Kapitalis Party, Gideon Joubert en Louie Nel. (capitalist.org.za) Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ►...

  2. Emile Coetzee Van Eensgesind

    In hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/) Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/ Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers...

  3. Kliek - Aas, Liggelowigheid En Eureka

    In hierdie week se episode van die Dirk Scheepers Program word daar gekyk na kliek-aas in die media, liggelowigheid en Eureka in die Noord-Kaap. Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/ Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat...

  4. Finansiële Geletterdheid, Jay En Trevor Se Twis En Chris Van Heerden

    Dirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se...

  5. Konsentrasiekampe En Die Kaap Party

    Dirk kyk hierdie week na die Britse maaifoedie Jacob Rees-Mogg asook die Kaap Party en hul planne vir afstigting. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210 Dirk...

  6. Podmedia, Hoërskool Driehoek En Max Moles

    Dirk is terug met sy weeklikse bondige episode en hy bespreek Max du Preez en die tragedie by Hoërskool Driehoek. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-program Dirk...

  7. Geseënde Geloftedag, Kersfees en 2019

    Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com - Ek is onlangs aangesê dat omdat ek Afrikaners se klagtes uitspreek in die buiteland, goed soos plaasmoorde, onteiening ens, maak dit van ons klakouse en wys dit ons onvermoë om ons eie probleme op te los. Dink julle dit...

  8. Selfbeskikking 3

    Hierdie derde episode in die Dirk Scheepers-Program selfbeskikking reeks word geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com Skakels: Ernst Roets Konteks Episode: https://www.youtube.com/watch?time_continue=1025&v=CXLBqk_DLzI Podlitiek Episode:...

  9. Selfbeskikking 2

    Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis. www.afrikander.com Ek wil vandag fokus op van die nuutste gebeure in wêreldwye selfbeskikking maar dit dan ook terugbring na die verskeie groepe onder Afrikaners wat ook hierdie doelstelling het

  10. Sebastiaan Biehl

    Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy...

  11. Selfbeskikking

    'n Saak wat Afrikaners na aan die hart lê. Konsentreer of emigreer? Skakels --> https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/herman-toerien-cancer https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-geen-onafhanklikheid-vir-nieu-caledonie/...

  12. Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland

    Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland by Dirk Scheepers

  13. Die "Gelofte-lied" en Willem Petzer opvolg

    Skakel tot die Gelofte-lied: https://www.youtube.com/watch?v=II7Z2ldgaR8 Hans Pienaar in Business Day: https://www.businesslive.co.za/bd/opinion/2018-10-17-afriforum-strikes-a-strange-chord-when-it-comes-to-uniting-afrikaners/

  14. Onteiening opvolg en Fox Nuus insetsel

    Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in. Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot…

    more
  15. Die MiWay-fiasko

    MiWay se bedryfshoof maak 'n glips. Kort mense "Twitter-konsultante"? 5-minute van die DS Program se pret en plesier. Skakels: Dirk Hermann se brief https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/miway-baas-klap-afrikaners-en-toe-klap-hulle-terug/ Oorspronklike Twiet:...

  16. Die #farmlist-sage

    Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.

  17. Afrikaners en Zoeloes vat hande?

    Kort op die hakke van die Zoeloe dreigemente van sesessie kom die aankondiging hierdie week dat Afriforum met Koning Zwelithini van die Zoeloes ontmoet het om grondonteiening sonder vergoeding te bespreek en selfs sy verjaarsdag-banket by te woon....

  18. Zoeloe Vryheid, die reënboognasie en die Afrikaner

    In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie? Twitter: @DSProgram Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @Podlitiek

  19. Misdaad teen die Mensdom

    Ek het baie terugvoer gekry oor my laaste episode en daarvoor wil ek vir my luisteraars baie dankie sê! Ons gesels oor die olimpiese spele van verdrukking - alle skakels tot videos onder: Skakel Tucker Carlson: https://www.youtube.com/watch?v=l76v4JW2BtQ

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.

HOSTED BY

Dirk Scheepers

Produced by DS Program

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does DS Program have?

DS Program currently has 19 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is DS Program about?

Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.

How often does DS Program release new episodes?

DS Program has 19 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to DS Program?

You can listen to DS Program on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts DS Program?

DS Program is created and hosted by Dirk Scheepers.
URL copied to clipboard!