PODCAST · religion
Eden Gemeente
by Eden Gemeente
Hier kan jy al ons preke luister op 'n podcast formaat.
-
194
-
193
Kom na My toe… met jou doodloopstrate.
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Wil jy daaroor praat?𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Kom na My toe… met jou doodloopstrate.𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
192
-
191
Die Geval van 'n Lyk
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Daar was… ’n Lyk, ’n Oog, ’n Boom & ’n Oor… Voor die grootste moord ooit𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Die Geval van ’n Lyk𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
190
Sê "La Vie" - Epidosde 3 - Ek is jammer… Is soms die wreedste ding om te sê
In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Ek is jammer… Is soms die wreedste ding om te sêKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
189
-
188
Sê "La Vie" - Episode 2 - Die vas en los van vas
In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Die vas van los en vasKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
187
Philia - Die Liefde van Vriendskap
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vryers, Vriende en V(F)amilie𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Philia - Die Liefde van Vriendskap𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
186
Sê "La Vie" - Episode 1 - Is Aswoensdag en Lent regtig nodig?
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Vryers, Vriende en V(F)amilieTema: Is Aswoensdag en Lent regtig nodig?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
185
Vryers (Eros) - 'n Goddelike Simfonie
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vryers, vriende en v(f)amilie𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Vryers (Eros) - 'n Goddelike Simfonie𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
184
Sê "La Vie" - Episode 4 - Ateïsme - Gebed - Christenskap
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy bidTema: Ateïsme - Gebed - ChristenskapKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
183
Wanneer jy Bid... Soos Jesus
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Wanneer jy bid𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wanneer jy bid... Soos Jesus𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
182
Sê "La Vie" - Episode 3 - Praat net vreemde mense in vreemde tale?
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy BidTema: Praat net vreemde mense in vreemde tale?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
181
Sê "La Vie" - Episode 2 - Jou gebede maak 'n verskil
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy BidTema: Jou gebede maak 'n verskilKoos van der Merwe & Dreyer Rall
-
180
Wanneer jy Bid... Soos Daniël
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Wanneer jy Bid𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wanneer jy Bid... Soos Daniël𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
179
Sê "La Vie" - Episode 1 - Kom ons bid
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy BidTema: Kom ons bidKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
178
Wanneer jy Bid... soos 'n Weduwee en 'n Tollenaar
Die boodskap lei die reeks in en is ook die basis van die hele reeks: Om waarlik te glo moet jy aanhoudend bid.
-
177
Wil jy gesond word?
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vra die regte vrae vir 2026𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wil jy gesond word?𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
176
-
175
Simeon se Kerslied
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Kersfees 2025: Wysies, Wysheid en Wonders𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Simeon se Kerslied𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
174
Die Engele se Kerslied
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Kersfees 2025: Wysies, Wysheid en Wonders𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮:Kersdag 2025: Die Engele se Kerslied𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
173
Sagaria se Kerslied
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Kersfees 2025: Wysies, Wysheid en Wonders𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Sagaria se Kerslied𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
172
Maria se Kerslied
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Kersfees 2025: Wysies, Wysheid en Wonders𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Maria se Kerslied𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
171
-
170
-
169
Bring ‘n rollie, knipmes of pepper spray, dis rof hier
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Aangetrek vir die lewe𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Bring ‘n rollie, knipmes of pepper spray, dis rof hier:𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
-
168
-
167
-
166
-
165
Dit gaan reën, bring 'n sambreel
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Aangetrek vir die lewe𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Dit gaan reën, bring 'n sambreel𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
164
-
163
Daar's dorings, bring skoene
In hierdie diens:𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Aangetrek vir die lewe𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Daar's dorings, bring skoene𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
-
162
Sê “La Vie” - Episode 3 - Die nagevolg vir JOUSELF en vir ANDER
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Aangetrek vir die leweTema: Die nagevolg vir JOUSELF en vir ANDERDreyer Rall & Gerhard de Jager
-
161
-
160
Sê "La Vie" - Episode 2 - Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsie
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Aangetrek vir die leweTema: Waarheid is nooit ‘n opsie nie, dis die enigste opsieKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
159
Sonder 'n belt val alles
Paulus herinner ons aan Jesus se woorde dat ons die waarheid kan ken die waarheid sal ons vrymaak. Die eerste deel van die wapenrusting is daarom die gordel van die waarheid.
-
158
Sê "La Vie" - Episode 1 - Die verskil is in die vrug
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Aangetrek vir die leweTema: Die verskil is in die vrugDreyer Rall & Gerhard de Jager
-
157
Moenie Sonder Klere Oorlog Toe Gaan Nie
In hierdie boodskap dink ons aan hoe Paulus die realiteit beskryf van die geestelike aanslagof oorlog teen elke mens.
-
156
-
155
Die Gelykenis van Ou en Nuwe Skatte
‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n gelowige as’t ware met die een hand vas aan ou waardehede terwyl hy met die ander hand uitreik na ‘nnuwe verstaan.
-
154
Sê "La Vie" - Episode 3 - Om met demone te praat of nie…
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nieTema: Om met demone te praat of nie…
-
153
-
152
Glo in jouself en volg jou drome!
Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wilgelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef.
-
151
-
150
Sê "La Vie" - Drake, 666 en ander openbaringe
In Hierdie Sê “La Vie”:Tema: Drake, 666 en ander openbaringeGerhard de Jager & Stephan Joubert
-
149
-
148
Sê "La Vie" - Episode 4 - Die Opwindende Boodskap van die Oordeel
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Die Opwindende Boodskap van die OordeelKoos van der Merwe & Dreyer Rall
-
147
-
146
Sê "La Vie" - Episode 3 - Selfondersoek
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: SelfondersoekKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
-
145
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Hier kan jy al ons preke luister op 'n podcast formaat.
HOSTED BY
Eden Gemeente
CATEGORIES
Loading similar podcasts...