PODCAST · business
JJ Ellis365
by JJ Ellis
Welkom by die JJ Ellis365. 'n Afrikaanse podcast. Die doel hiervan is om my 'journey te document', soos n dagboek inskrywing, maar net in voice form.
Episodes
-
love water story #3
Ep3 van die love water story. Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het.
-
love water story #2
Jammer oor die sound wat so sag is. Ep2 van die love water story. Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het.
-
update oor die laaste paar maande
Ek gee n update op die afgelope paar maande en my planne vorentoe en hoe ek besighede wil help deur middel van my podcast, jj ellis 365. Ekt ook intussen weer n besigheid van my oopgemaak. Ek document die progress.
-
as n man utd fan is jy #olein of #oleout │ #jvea 12
Hierdie episode se vraag is: Is jy #olein of #oleout Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis
-
waar om te begin? professional gaming │ #jvea 11
Hierdie episode se vraag: In jou video oor professioneel gaan met gaming, kan jy meer spesifiek wees oor hoe om te begin en wat ek kan doen om te groei? Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis...
-
wat moet ek op my besigheid pages post? │ #jvea 10
Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag: Ek het n facebook page en Instagram page vir my besigheid en jy se ek moet daagliks post, maar ek weet nie altyd wat om…
more -
ek sukkel om werk te kry? │ #jvea 9
Jy vra en ek antwoord (jvea) 9 Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag Ek sit nou al vir hoe lank sonder werk, ek stuur oral my cv in maar hoor niks, het jy nie…
more -
insecurities die ondergang in my verhoudings │ #jvea 8
Jy vra en ek antwoord (jvea) 8 Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag Hoekom voel dit altyd vir my ek soek mooi girls tot ek hulle kry, dan voel dit vir my ek...
-
Hoe om die beste uit social media te kry │ #jvea 7
jy vra en ek antwoord 7#jvea Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag: Ek het nie n groot besigheid nie en ek moet self my bemarking doen. Wat se jy sal moet ek…
more -
Professioneel gaan met gaming? │ jy vra en ek antwoord 6
Jy vra en ek antwoord 6 Jy slide into my DMs, vra my n vraag, en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.instagram.com/officialjjellis Episode 6 se vraag: Dink jy om professional te gaan op PS4 (soos in Apex legends) in SA om op die einde international…
more -
Moeilikste kliënte ook cheapskates? │ jy vra en ek antwoord 5
Jy vra en ek antwoord 5 Jy stuur vir my n vraag in my DMs en ek kies n paar en antwoord dit www.facebook.com/officialjjellis www.instagram.com/officialjjellis Hier is episode 5 sin: Hoekom is die moeilikste kliente ook die cheapskates?
-
Depressie? Hoe staan jy op? │ jy vra en ek antwoord 4
Jy vra en ek antwoord 4 Julle stuur vir my julle vrae in my DMs Facebook: www.facebook.com/officialjjellis Instagram: www.instagram.com/officialjjellis en ek kies n paar en antwoord dit. Hier is episode 4 sin: Depressie. Hoe staan jy op? Jy se elkedag vir jouself, more staan ek op en gaan n great...
-
Jy vra en ek antwoord Ep3
Julle stuur vir my vrae in my DMs en ek antwoord dit. Hier is die week se vrae: *Wat dink jy van SA? *Jyt gepraat in jou vorige video van hoe jy nie in sak en as verval nadat jy deur n moeilike tyd gegaan het nie, maar hoe maak jy as jy in n besigheid is maar jy maak dit nie? Die kommer vreet n...
-
jy vra en ek antwoord Ep 2
Ekt op social media gevra dat julle vir my vrae vra in my DMs stuur. Jy vra en ek antwoord.
-
Jy vra, ek antwoord
Ek het vir julle gevra op my social media; Facebook/officialjjellis Instagram @officialjjellis dat julle vir my enigiets kon vra, en ek antwoord almal se vrae in n video. Daarby noem ek ALMAL se vrae. Ek gaan dit weer doen die week, so gaan na my DMs, stuur my jou vraag en gee dit die hashtag...
-
Wil jy n influencer word?
Wil jy n influencer word? Ek gesels met Aluska Pretorius, sy wil graag n influencer word. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar sal werk, of die beste kans gaan gee om haar doel te bereik. Study: 70% of teens trust influencers more than celebrities. Nou kan jy vra wat maak teens nou saak?…
more -
Weight loss bemarking vir 2020
Ek gesels met Leonie Lombard en haar weight loss besigheid en watter raad ek het vir haar t.o.v. haar bemarking en watter rigting sy moet ingaan. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar n groot verskil gaan maak in die lang duur. DIs nie sales nie. Dis nie slimy sales tactics nie. Dit…
more -
Waar was ek...?
Waar was ek en hoekom het ek vir amper 8 maande geensins op social media gepost het nie. In vorige episodes het ek begin raak aan die besighede en die uitdagings. Maar ek is terug...en hier is die detail oor wat gebeur het.
-
JJ Ellis365 - 079
Vir die wat nog nie my opinie gelees het oor die minimum loon nie. Plus ek deel hoe n mens gou R30750.35 verlies ly
-
JJ Ellis365 - 078
Wat is n mens se opsies as staff bv. nie opdaag vir werk nie ens.? Wat is die feedback oor my 1ste piece op meduim.com, en watter idee dit laat ontlont.
-
JJ Ellis365 - 077
les van die dag is n voorbeeld waar ek iemand gehelp het met hulle besigheid se branding. Verwikkelinge van n paar goed, soos my ma het bedank, of so iets haha. Hoekom so lank gevat tussen episodes.
-
JJ Ellis & CO show met Wynand Pretorius
Welkom by die 28ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Wynand Pretorius - Eienaar van OK Foods Beaufort-Wes JJ Ellis op Facebook...
-
JJ Ellis365 - 076
Het n fokop gehad met laas week se #jjellisencoshow en hoe het dit gebeur. Les gaan oor n epiphany gehad oor gister se #quoteoftheday. Plus ek se hoekom het ek n week laas n episode record.
-
JJ Ellis & CO show met Elrese Hoon
Welkom by die 27ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Elrese Hoon - Direkteur van EH Hoon Inc, handel as Specsavers Beaufort-Wes JJ...
-
JJ Ellis365 - 075
Wil jy iets bereik? Wil jy suksesvol wees? luister hierna. Part 2 van n woordewisseling in my kantoor.
-
JJ Ellis365 - 074
hoekom is millenials so lui, en watter raad het ek vir (ons) hulle. Waarom ek lanklaas n episode record. plus en gee n update oor die week se #jjellisencoshow
-
JJ Ellis365 - 073
les. Om jouself toestemming te gee om gelukkig te wees. Ek se ook wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow. plus ekt my 1ste item wat ek verkoop vandag opgesit.
-
JJ Ellis365 - 072
les - hou op jou optrede bepaal volgens ander se opinie. update op die #jjellisencoshow. hoekom het ek nie Do. en Vr. n episode record nie.
-
JJ Ellis365 - 071
les van die dag gaan uit na al die werknemers daarbuite. What's happening met more se #jjellisencoshow.
-
JJ Ellis365 - 070
Hoe was my en my pa se trip Kaap toe? Hoe vorder my career mode in Fifa19? Ek gee my 2cents oor n quote of the day van more.
-
JJ Ellis365 - 069
Ek gee n update op die week se #jjellisencoshow. Bietjie meer info oor Stedman Graham en toe ons mekaar ontmoet het. Die les is n ware verhaal tussen n ouer vrou en n jonger man, en hoe die oorspronklike sparks doodgegaan het, en wat ons daaruit kan leer
-
JJ Ellis365 - 068
Wat maak my op my beste perform? As jy dieselfde is as ek, hoe maak ek dat ek die beste uit my kry. #jjellisencoshow en hoekom daar nie 1 was nie. Hoekom het ek gewerk tot 00:45?
-
JJ Ellis365 - 067
Don't hang out with fuckwits. Ek bespreek n bietjie my situasie en hoe ek die ekonomie sien. Plus n intresante storie wat met n vriendin gebeur het vanaand, tussen haar, n ou en haar ouens.
-
JJ Ellis365 - 066
Wat maak ek op Nasionale Braaidag. Wat het intussen gebeur vandat ek laas n episode record het? Ekt n tweet gepost, ek gaan in diepte oor hoekom ek dit se en hoekom ek so passievol voel oor die hastags wat ek gebruik het.
-
JJ Ellis365 - 065
kak dag. Ek vertel hoe die swak ekonomie het vir my iets besef van myself het. Ek gee my opinie oor die Dagga wat wettig gemaak is
-
JJ Ellis365 - 064
Naweek by Jeanne se n troue, waarna ek baie onverantwoordelik was. Update op die week se #jjellisencoshow. Beantwoord n vraag van n ou wat baie jealous is.
-
JJ Ellis365 - 063
Hilarious storie oor my ma se verjaarsdag. More se #jjellisencoshow? Dan het n ou, Tobie se rap video op my profie gesien, en n #disstrack teruggegee. En die Les van die dag
-
JJ Ellis365 - 062
#podcast van laasweek se #jjellisencoshow is beskikbaar. Ek het my gebreek vandag vir my ma...ek vertel alles. Plus, watter les kon ek net vandag weer leer oor mense..
-
JJ Ellis & CO show met Theo Munro
Welkom by die 26ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Theo Munro - Eienaar van Rand vir Rand. JJ Ellis op Facebook...
-
JJ Ellis365 - 061
Hoe was vandag se #jjellisencoshow vir my? Ek vertel ook wat ek glo die rede was hoekom ek en my vorige meisie amper nooit baklei het nie. Ek gee ook my prediction oor die jong mense wat in die werksmag is.
-
JJ Ellis365 - 060
Wat is die 'New tactic' waarvan ek gepraat het in op my stories. Ek reveal ook my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow
-
JJ Ellis365 - 059
Dig deep in my passie en doelwitte..deel 2. Hoe was my naweek en wat was my dag se hoogtepunt..#hint 658 comments en laagtepunt.
-
JJ Ellis365 - 058
Waar was ek die afgelope 2 dae? Hoekom gaan ek nie more n #jjellisencoshow he nie? Ek raak diep oor my passie en doelwitte in die lewe..
-
JJ Ellis & CO show met Bryce Appels
Welkom by die 25ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Bryce Appels - aka Die Ster / 5 Ster / Staalbek - Rymkletser JJ Ellis op…
more -
JJ Ellis365 - 057
Na n paar dae sonder n episode, verduidelik ek wat het gebeur. Watse drama het ek oor die #jjellisencoshow? Ekt n nuwe PS game gekoop, dit nadat ek n fout gemaak het met die game. plus die les van die dag.
-
JJ Ellis365 - 056
Wat het alles in my dag gebeur. Het ek al n gas vie Donderdag se #jjellisencoshow? Plus ek gee my ervaring/opinie oor n quote wat ek gaan post more, deur Melony de Jager
-
JJ Ellis365 - 055
Laat hierdie episode die saadjie wees vir jou om te begin oorweeg om jou passie te volg ipv vir die volgende 30 jaar n lewe te lei wat jy nie eintlik wil nie
-
JJ Ellis365 - 054
op my stories sal jy my laptop se screen sien en dat ek baie frustreerd was..kon ek dit uitsorteer? Les is vir almal wat onseker is oor die toekoms. plus ek twitch weer die naweek.
-
JJ Ellis365 - 053
Hoekom moes ek die week se #jjellisencoshow cancel? My les vir die dag is logies maar dit is so belangrik om jou n edge te gee teenoor jou kompitisie. Plus ekt getwitch, ek vertel wat het gebeur en waar staan die uitslae sover
-
JJ Ellis365 - 052
Wat het ek gehoor by n kontak oor plase en registrasies? Fancy wees as jy besigheid het, kan watter effek he?
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Welkom by die JJ Ellis365. 'n Afrikaanse podcast. Die doel hiervan is om my 'journey te document', soos n dagboek inskrywing, maar net in voice form.
HOSTED BY
JJ Ellis
CATEGORIES
Loading similar podcasts...