Skip to content
Magalies Potgooi podcast artwork

PODCAST · society

Magalies Potgooi

by Magalies Afrikaanse Podcast

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: [email protected]ë: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Oct 14, 2026 · Source feed

Episodes

  1. [214] Pop! Die Kantoor

    Net 'n lekker gesêls oor die Afrikaanse TV reeks "Die Kantoor" Nog Pop! Episodes - Magalies - Pop - playlist | Spotify

  2. [213] AI hacking skandaal

    Die Hugging Face Kunsmatige Intelligensie insident het almal bietjie regop laat sit oor KI-veiligheid. Ons delf in.

  3. [212] Bestaan tafels & stoele? (Poëtiese Naturalisme)

    Sean M. Carroll se metafisiese raamwerk genaamd Poëtiese Naturalisme word vandag bespreek.

  4. [211] Die siel van die mier

    Diere soos miere wat hulle self opoffer vd "Greater Good", Eusosialiteit, Superorganismes en nog baie meer vreemde stories.

  5. [210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit?

    Ons tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.

  6. [209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn)

    In die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof. Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00…

    more
  7. [208] Klets - Die drama van Skaak

    - Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self. Hoofstukke: 00:00; 3D skaak, geskiedenis 07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel 18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens 30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie 36:32; Taktieke 46:24;...

  8. [207] Hoe om 'n (movie) taal te maak

    00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies 11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs 15:42; Esperanto & Conlang 30:43; Lord of the Rings, High Valyrian, Klingon, District 9 43:48; Toki Pona 48:38; Hoekom tale maak? Eddie Vedder, Filosofietaal

  9. [206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese)

    Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei. Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoksHoofstukke: 00:00; Gaia ying-yang & debat opstel 11:05; Die debat begin 28:22; Nuwe KI gedrag! 39:14; Wat sê Gemini?

  10. [205] Tyd en Spesiale Relatiwiteit

    Tyd, Einstein, Time Dilation en die geografie van Spacetime.Plus, ons verduidelik die tyd-wetenskap in Interstellar en Project Hail Mary. Hoofstukke: 00:00; Wat beteken "Wanneer"? 09:30; Spesiale relatiwiteit inleiding & Time dilation 16:18; Tweeling tydeksperiment & Lorentz faktor 20:52…

    more
  11. [204] Pop! Bruce Willis flieks

    Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks. Nog Pop! episodes: Magalies - Pop Hoofstukke: 00:00; Spiere, seks, 12...

  12. [203] Van eensellig tot interstellêre reisigers (die Alien Filter)

    Wat is die stappe wat 'n beskawing moet deurloop om van eensellige lewe tot interstellêre reisigers te ontwikkel? Ons vat 'n reis deur biologie om te ondersoek waar die Groot Filter moontlik lê. Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00; Fermi…

    more
  13. [202] Australië Outback Vakansie

    Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land. https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfr Hoofstukke 00:00; Groot trokke en AI karre 15:31; Moerse Plase 23:24; Voêls en ander diere 34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel 37:35; Broken Hill 39:46; Opal Myne en Dug-out

  14. [201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper

    Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof. Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr Nog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi Playlists Hoofstukke: 00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x4 04:57; Naturalisme se eise 11:03; Wetenskap sluit...

  15. [200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer

    Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is,...

  16. [199] Entropie en die sterfte vd heelal

    Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig? Hoofstukke: 00:00; Outback-avontuur 07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery 14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos? 22:05; Gravitasie, Heelal se einde,...

  17. [198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis?

    Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou? Hoofstukke: 00:00; Hoekom lyk hulle soos mense? 13:53; Sal jy een koop? 21:46; Komersieel gebruike & AI musiek 31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak 38:47; Reëls, Beste geselskap? 48:15; Gaan...

  18. [197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys)

    Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie. Tiaan op instagram Coastal clones: Sex Hoofstuk: 00:00; Agter die skerms, 06:30; Vloei vs Analise 09:48; Span vs Individu 18:37; Temperament, ARCO 25:50; Beijing avonture & konserte 34:08;...

  19. [196] Pop! Pink Floyd (met Marinus)

    Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd. Nog Pop episodes: Magalies - Pop - Spotify Hoofstukke: 00:00; Syd Barrett 08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall 18:52; The Final Cut, Konflik in band 26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman?...

  20. [195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan)

    4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek. Sci-fi stories - playlist by Magalies Potgooi Boekklub - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Inleiding & Boek opsomming 08:01; 'Mods' - verander jouself 22:24: Lojaliteit (Spoiler!) 28:08; Huwelik & Lojaliteit 32:15;...

  21. [194] Evert se radikale swak Emergence teorie

    Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke. Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | Spotify Hoofstukke: 00:00; Duiwe en patrone 07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence 17:18; Radikale…

    more
  22. [193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers

    So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees. Hoofstukke 00:00; Siener se agtergrond 12:51; Adrian Snyman se boek 17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners 24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings 34:40;...

  23. [192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme

    Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme? Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie: 00:00; Inleiding 08:59;...

  24. [191] Kan die toekoms voorspel word?

    Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness. Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY Hoofstukke: 00:00; Weervoorspelling en chaos theory 15:07; Determinisme & Laplace's Demon 28:46; Randomness 38:48; Die mens se...

  25. [190] Pop! Project Hail Mary

    Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek. Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDym Hoofstukke: 00:00; Rudolph se Excavator avonture 09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap 23:22; Bietjie oor Rocky die alien 26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter…

    more
  26. [Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan!

    Yay! Ons is oppad maan toe! Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2

  27. [189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment

    Ons crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry. Nog boekklub episodes:...

  28. [188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn

    Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag. Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwR Hoofstukke: 00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle...

  29. [187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic)

    Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie. Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyHoofstukke: 00:00; Hoekom val die appel vd boom…

    more
  30. [186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)

    Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2...

  31. [185] Moet kinders van sosiale media verban word?

    Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen. Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is. Hoofstukke 00:00; Agtergrond en studies 07:53; Geslagsverskille 12:31; SM voordele, politieke sensuur 22:06;...

  32. [184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)

    Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots. Hoofstukke: 00:00; EU regulasies en ander…

    more
  33. [183] Hermetisme (met Dewald)

    Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie. Hoofstukke: 00:00; Is die woohoo soos Astrologie? 07:27; Die 7 beginsels 18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme 27:48; Moderne...

  34. [182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme

    (Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes...

  35. [181] Klets: Sluimerende Gruwel

    Hoofstukke: 00:00; Gediertes wat jou laat skrik 08:33; Wat is Sluimierende Gruwel? 12:23; Sleutels en vertroue in familie 15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits 19:57; Mistaken Identity 24:00; Valse herhinneringe en skool liefde 28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel 32:58; Dinge wat...

  36. [Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!

    Al die nuuste ruimte verkennings nuus. Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj Hoofstukke: 00:00; Maan toe! 09:50; Blue Origin 17:01; SpaceX 22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight 29:10; Teleskoopfotografie 35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus...

  37. [180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)

    Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek. Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT Hoofstukke: 00:00:00; Darwin & Dawkins 00:11:31; Creationism populariteit 00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie? 00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA...

  38. [179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo)

    Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen. Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP Hoofstukke: 00:00;...

  39. [178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme)

    Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup Bernando onderhoud:...

  40. [177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep?

    Hoofstukke: 00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits 13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle 17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werks­onderhoude 34:42; Sosiopate & EI 39:38; Is EI daai ekstra “edge”? 48:19; Tobie se skeptisisme

  41. [176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees?

    Evert en Rudolph klets oor die plesier van draf. SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/ 00:00; Natuurlike "drug" 14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats 22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories 26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt 33:36; OG van sport?…

    more
  42. [Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot

    Is dit verkeerd om vir kinders to lieg oor Kersvader?

  43. [175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis?

    Ons derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots. Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyNog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify 00:00; Inleiding 11:28; Die Debat 40:26; Gevolgtrekkings

  44. [174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald)

    Dewald kom kuier saam en gesels oor: Kommentaar op ons Simulasie episode Geld vs Geluk Kinders wat nie meer boomklim nie Sosiale media verbod in Australië Vryheid en libertarianisme Ervarings en idees as onderwyser in VSA Jonathan Haidt se boeke Meer gesêlsies met Dewald & Hugo:...

  45. [173] Hensopper België (met Aimee)

    Ons praat met Aimee wat in België bly. Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZ Hier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM 00:00; Inleiding, tale, vervoer 09:03; Pad tot in België 14:47; Antwerp en diamante 17:22; Kultuur...

  46. [172] Boltzmann brein en ander idees

    00:00; Boltzmann Brein 18:15; Evert plant 'n virus in jou kop 23:45; Hoe lank moet ons kwaad bly? 32:02; Geskiedkundige brein vergelykings 43:45; As diere kon praat 46:27; Tegnologie se impak op die brein 57:10; Kwantum Brein

  47. [171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots)

    Ons praat oor Love, Death & Robots se episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2 00:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite 06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is 10:58; Jibaro slaan ons asem...

  48. [170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese

    00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika 07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese 15:36; God as ’n programeerder 25:49; Is die heelal ’n rekenaar? 36:51; Nozick se “experience machine” 42:24; Is gesimuleerde wesens eg? 52:03; Gate in die argument Nick Bostrom op Mindscape Podcast:...

  49. [169] Wat is 'n vrou / ou ?

    Ons praat oor geslag en die biologie daarvan. 00:00:00; Geslag vs Gender 00:10:37; XX, XY en gamete 00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante? 00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses 00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide 00:48:42; Sport 01:04:40; Plante en Ginomorfisme Nog...

  50. [168] Boekklub: Hugo Swanepoel se Shadows of Villisca

    Hugo Swanepoel vertel ons van sy boek wat hy geskryf het asook die geskiedkundige agtergrond. https://shadowsofvillisca.com/ 00:00; Waar dit begin het 13:45; Groot teleurstelling en plan B 23:50; Meer oor Villisca 29:08; AI en ander hulp 34:36; Karakters, invloed van videospeletjies, Easter eggs...

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: [email protected]ë: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

HOSTED BY

Magalies Afrikaanse Podcast

Frequently Asked Questions

How many episodes does Magalies Potgooi have?

Magalies Potgooi currently has 227 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Magalies Potgooi about?

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers -...

How often does Magalies Potgooi release new episodes?

Magalies Potgooi publishes regularly with 227 episodes available. Check the episode list for the typical release schedule.

Where can I listen to Magalies Potgooi?

You can listen to Magalies Potgooi on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Magalies Potgooi?

Magalies Potgooi is created and hosted by Magalies Afrikaanse Podcast.
URL copied to clipboard!