PODCAST · religion
Perspektief
by Radio Pulpit
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
-
150
Phala Phala en aanverwante sake
Jannie Pelser en gaste, Prof. Oscar van Heerden, Gert van der Westhuizen en Prof. Jan Venter, gesels vandag oor Phala Phala en aanverwante sake Perspektief
-
149
Vryheids-vieringe in Suid-Afrika
Jannie Pelser en gaste, Prof. Erwin Schwella, Prof. André Duvenhage en Willem Els, gesels vandag oor die Vryheids-vieringe wat sopas plaasgevind het en wat ons daarvan en daarmee moet maak Perspektief
-
148
Die Wederkoms en Geopolitieke Geweld
Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg & Dr. André van Niekerk, vra vandag die deurslaggewende vraag: moet ons onsself gereed maak vir die immanente verskyning van die Koning van die heelal? Perspektief
-
147
Is Christene Pasifiste of Passiviste?
Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman, Dr. Eugene Fortein en Prof. Abel Esterhuyse gesels oor die tema: Is Christene Pasifiste of Passiviste? ’n Teologiese en Geopolitieke perspektief op geweld Perspektief
-
146
Het die wêreld sy hart verloor?
Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag na vergelding en oorheersing? Perspektief
-
145
Die praktiese implikasie van die Paasgebeure in ons wêreld
Jannie Pelser en Bernard Bekink gesels vandag oor die praktiese implikasie van die Paasgebeure in ons wêreld Perspektief
-
144
Menseregte: 'n Bybelse Mandaat of 'n Politieke Ideaal?
Jannie Pelser en gaste, Dr. Jan Botha, Prof. Rothney Tshaka en Danielle Ellerbeck gesels oor menseregte - is dit 'n Bybelse mandaat of dalk 'n politieke ideeal? Perspektief
-
143
'n Teologie van Vrede
Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die Vatikaan tot by die Wêreld Raad van Kerke en ons eie Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, is die boodskap eenstemmig en dringend: die pad van geweld is ’n doodloopstraat vir die mensdom Perspektief
-
142
Alle oë op die Midde Ooste
Jannie Pelser en gaste, Prof. Barend Prinsloo, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden, gesels oor die Midde-Ooste en hoe die konflik tussen Iran enersyds en Israel, met die ondersteuning van die VSA, andersyds gaan uitspeel Perspektief
-
141
Misdaad in SA & Midde Ooste
Jannie Pelser en gaste, Willem Els, Herman Pretorius en Karin van Eck, gesels vandag weer oor die misdaad in SA en wat tans in die Midde Ooste aan die gang is Perspektief
-
140
Misdaad en geweld in SA - ons is in die knyp!
Jannie Pelser en gaste, Dr Karin van Eck, Willie Els en Hermann Pretorius gesels oor misdaad en geweld in Suid Afrika - ons is in die knyp! Perspektief
-
139
STAATSREDE 2026
Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026 Perspektief
-
138
Plaaslike Verkiesings & die rol van Christene
Jannie Pelser en gaste, Dr Jan Venter, Dr Braam Hanekom en Dawie Boonzaaier gesels oor die komende plaaslike verkiesings en die rol van Christene Perspektief
-
137
Midde Oosterse konflik & verandering van plekname
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan Perspektief
-
136
Nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir SA
Jannie Pelser en gaste, Proffesore Pieter Duvenage, Andre Duvenhage en Jannie Rossouw gesels oor die sogenaamde nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir Suid-Afrika Perspektief
-
135
Waarmee moet SA haarself besig hou in 2026?
Jannie Pelser en gaste, Dr. Oscar van Heerden, Dr. Jan Venter en Herman Pretorius gesels oor waarmee moet Suid Afrika haarself besig hou in hierdie nuwe jaar 2026? Perspektief
-
134
Verwikkelinge tans in die wêreld
Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in Perspektief
-
133
Groot nood in die Oos Kaap
Jannie Pelser en gaste, Ds Eldrie Bester, Estelle Ellis en Ds Jan de Bruyn gesels oor die Oos Kaap en die groot nood in hierdie area Perspektief
-
132
Nuwejaars-wense
Jannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense Perspektief
-
131
Kersgedagtes 2025
Jannie Pelser en gaste, Gerhard Bothma, Roland Benwood, Juane van der Merwe-Mocke, Prof Abel en Rudi Swanepoel, kom deel hul Kersgedagtes Perspektief
-
130
Status Quo van SA en wêreld
Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Prof Erwin Schwella en Prof Christo van der Rheede, gesels vandag oor die status quo van Suid-Afrika maar ook die wêreld en hoe beweeg ons vorentoe Perspektief
-
129
Ras-gebasseerde diskriminasie
Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Adv. Francois Botes en Martin van Staden, gesels in vandag se Perspektief oor ras-gebasseerde diskriminasie Perspektief
-
128
Kan Donald Trump se narratief na die G20-beraad, verander word?
Jannie Pelser en gaste, Dr Oscar van Heerden, Prof Hein Willemse en Prof Christo van der Rheede gesels in vandag se Perspektief oor die opwinding en euforie van die G20 wat nou agter ons lê. Intussen leef mnr Trump voort met die narratief van ’n sogenaamde volksmoord in Suid-Afrika en grootskaalse eiendomsvervreemding. Kan hierdie narratief verander word? Wie behoort dit te doen, en sal dit enigsins ’n verskil maak? Perspektief
-
127
G20 - wat nou?
Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen praat oor die G20 - wat nou? Perspektief
-
126
G20 Baniere
Jannie Pelser en gaste, Connie Mulder , Schalk van Heerden en Hermann Pretorius gesels oor die baniere en borde wat opgerig word vir die G20 se aandag Perspektief
-
125
Kan verskillende gelowe saam vergader?
Jannie Pelser en gaste, Ds Riaan de Villiers, Dr Andre Bartlett en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor die vraag of verskillende gelowe saam kan vergader? Perspektief
-
124
Die lotgevalle van die Palestyne in Gasa - is die krisis opgelos?
Jannie Pelser en gaste, Ds. Riaan de Villiers, Dr. André Bartlett en Rev. René August gesels vandag oor die lotgevalle van die Palestyne in Gasa Perspektief
-
123
Oppad na 'n nuwe Suid-Afrika
jannie Pelser en gaste, Barend la Grange, Dr. Lindie Koorts en Ds. Rudie Swanepoel gesels oor die tema: oppad na 'n nuwe Suid-Afrika Perspektief
-
122
Hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie?
Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts en Prof. Theo Venter, gesels vandag oor hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie en hoe herstel ons geloofwaardigheid in instellings wat die publiek veronderstel is om te beskerm? Perspektief
-
121
Kan die ANC sy verlore aansien herwin?
Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin? Perspektief
-
120
Wêreldonderwysersdag – Onderwys in die Branding
Jannie Pelser en gaste, Dr. Juane van der Merwe en Jannie van der Westhuizen, gesels vandag oor Onderwysersdag wat elke jaar op 5 Oktober gevier word. Perspektief
-
119
Vredes-inisiatief in die midde Ooste
Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste Perspektief
-
118
Kom Jesus op 23 September of is die kerk 'n verskoning verskuldig?
Jannie Pelser en gaste, Prof Hennie Stander, Prof Fanie Snyman en Prof Jan-Albert van den Bergh, gesels in vandag se Perspektief, oor die koms van Jesus Perspektief
-
117
Moord op die fluitjieblaser Bouwer van Niekerk
Jannie Pelser en gaste, Hermann Pretorius, Christo van der Rheede en Dawie Boonzaaier gesels vandag oor die onlangse moord op die fluitjieblaser Bouwer van Niekerk Perspektief
-
116
Wat behels egte medemenslikheid?
Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid Perspektief
-
115
'n Paradigma skuif in die wereld...
Jannie Pelser en gaste, Prof Anton van Niekerk, Prof Pieter Duvenhage en Prof Dirk Kotzee, gesels vandag oor die paradigma skuif wat besig is om te gebeur wereldwyd Perspektief
-
114
Nasionale Dialoog vervolg...
Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Gert van der Westhuizen, Riaan van den Berg en Barend le Grange, gesels vandag verder oor die Nasionale Dialoog Perspektief
-
113
Die Nasionale Dialoog (Deel 1)
Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Herman Pretorius oor die Nasionale Dialoog Perspektief
-
112
Effektiewe Leierskap
Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoemand en Tim du Plessis oor effektiewe leierskap Perspektief
-
111
'n Onverwagse Wending
Janne Pelser gesels vandag met Frik Potgieter, Prof Fanie Snyman en Braam Hanekom oor die lotgevalle van twee mense, Frik Potgieter en Peter Huxham Perspektief
-
110
Internasionale meganismes om menseregteskendings aan te spreek
Jannie Pelser en gaste, Francois Botes, Prof. PIeter Duvenage en Prof Theo Venter, gesels vandag oor die tema: Internasionale meganismes om menseregteskendings aan te spreek Perspektief
-
109
Die Grondwet
In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet Perspektief
-
108
Die Nasionale Dialoog
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Dawie Boonzaaier gesels oor die Nasionale Dialoog Perspektief
-
107
Suid - Afrika: 'n Gevoel van verlamming te midde van onsekerheid
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Dr. Oscar van Heerden en Gert van der Westhuizen gesels oor die huidige toestand in Suid Afrika wat 'n verlammende effek op sy mense het, gegewe die onsekere toekoms Perspektief
-
106
SARK-dag van Gebed / National Day of Prayer
Jannie Pelser en gaste, Rev. Moss Nthla, Ds Jan Lubbe, Rev Heidi Petersen gesels oor die SARK-dag van gebed wat plaasgevind het op Sondag 22 Junie 2025 Perspektief
-
105
Die Etiek van oorlogvoering in ons tyd
Jannie Pelser en gaste, Prof. Michelle Nel, Prof. Abel Esterhuizen en Prof. Pieter Duvenage, gesels oor die etiek van oorlogvoering in ons tyd Perspektief
-
104
'n Wenresep vir Suid Afrika
Jannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep! Perspektief
-
103
Wat het Pinkster en Suid Afrika in 2025 met mekaar te doen?
Jannie Pelser en gaste, Prof. Tanya van Wyk, Prof. Fanie en Prof Jan-Albert van den Berg gesels vandag oor Pinkster en Suid Afrika Perspektief
-
102
Die "Trump" faktor
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor Perspektief
-
101
Die Midde Ooste...
Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste. Perspektief
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
HOSTED BY
Radio Pulpit
CATEGORIES
Loading similar podcasts...