PODCAST · news
Podlitiek
by Maroela Media
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
-
150
Podlitiek: AfriForum by die Verenigde Nasies, NGV-frustrasies en ANC se elektriese voertuie-praatjies
Hierdie week het Ernst van Zyl, Louis Boshoff en Charné Mostert onder andere AfriForum se veldtog by die Verenigde Nasies bespreek, asook die onsekerhede rondom die stemproses vir die Nasionale Gesondheidversekering. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
149
Podlitiek: Valse klagtes oor rassisme mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier Milei
Hierdie week het Podlitiek se Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff AfriForum se privaat-vervolgingseenheid se nuutste platform oor valse rassisme, Transnet se aansienlike agterstande in Durban se hawe, asook Argentinië se nuwe president Javier Milei bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
148
Podlitiek: Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou, hoekom moet ons die goud hou?
Hierdie week het Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff van Podlitiek die rasreëls op landbou bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde en hoekom Suid-Afrika hul goudreserwes moet hou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
147
Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer
Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
146
Podlitiek: Vullisverwydering stadig, haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynig
Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: die Samwu-staking wat stadige vullisverwydering in Pretoria veroorsaak, AfriForum se kommentaar op die haatspraakwetsontwerp, asook die uitwerking wat die Bela-wetsontwerp op basiese onderwys gaan hê. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
145
Podlitiek: Openbare Beskermer waai, plaasmoordstatistieke laat koppe draai
Hierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt onder andere die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
144
Podlitiek: ‘Kill the Boer’ beveg, Lesufi ‘misdaadbestryders’ is sleg en Johannesburg onreg
Hierdie week bespreek die span onder andere AfriForum se “Kill the Boer”-appèlsaak in die Bloemfonteinse hoogste hof van appèl. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
143
Podlitiek: EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer
Hierdie week se agenda sluit in die EFF se nuutste verlies, so kort voor hul tiende verjaarsdag, asook die lankbeloofde kragopwekkingsbootprojek wat sloer. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
142
Podlitiek: NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag
Hierdie week kyk die Podlitiek-span na die Nasionale Gesondheidsversekering wat skynbaar op Suid-Afrikaners wag, asook na voormalige Amerikaanse president Donald Trump se nuutste hofsaak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
141
Podlitiek: ANC se raswette pla, Mkwebane-ondersoek vrae
Hierdie week kyk die Podlitiek-span onder andere na die ANC se voorgestelde rasse aangedrewe waterwet. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
140
Podlitiek: DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer?
Met die komende BRICS-kongres in Suid-Afrika wil die DA vir Wladimir Poetin, president van Rusland arresteer – wat dink die paneel hiervan? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
139
Podlitiek: Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat
Soos wat die winter al hoe nader kruip, wonder die Podlitiek-paneel hierdie week wat op aarde in Hammanskraal aangaan, en waarom Eskom aanhou om Rural Maintenance, die Frankfortse sonkragmaatskappy, uit die werk uit te hou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
138
Podlitiek: Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal
Wat presies het in Simonstad gebeur met betrekking tot wapens wat oorhandig is tussen Suid-Afrika en Rusland? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
137
Podlitiek: Gebaretaal word erken; Gayton het Orania verken
Suid-Afrika het hierdie week ʼn 12de amptelike taal verwelkom, en die paneel dink hardop oor die taalwerklikheid in die land. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
136
Podlitiek: Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
Die paneel loer ook na die skielike vertrek van Fox News-aanbieder Tucker Carlson, en wonder wat werklik agter die storie steek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
135
Podlitiek: G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
Duitsland se besluit om hul kernkragstasies af te skakel kan dalk langtermyngevolge hê, meen Ernst, en Paul wonder waarom Suid-Afrika nie na die G7-beraad genooi is nie. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
134
Podlitiek: Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaatse afvalwaterflop, Biden hou 2024 dop
Skaars het sy amp begin, of die nuwe minister van elektrisiteit se planne is so min soos Eskom se reserwekapasiteit. Hierdie en ander vrae op Podlitiek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
133
Podlitiek: Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
In hierdie week se episode bespreek Arno Roodt en Paul Maritz die week se groot stories. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
132
Podlitiek: Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Arno Roodt president Ramaphosa se kabinetskommeling, wat neergekom het op ʼn lang gewag vir ʼn antiklimaks. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
131
Podlitiek: Ras en taal op kampus
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Frederik van Dyk, Arno Roodt en Paul Maritz die week se groot kampusstories. Dit is weer daai tyd van die jaar vir eerstejaars om op kampusse verwelkom te word, en soos wat dit vir Podlitiek lyk, is dit weer daai tyd van die jaar wanneer universiteite vreemde besluite neem… Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
130
Podlitiek: Toerisme-rassisme gestop, belastingprotes duik op, hou DRK dop
In hierdie week se episode bespreek die span onder meer AfriForum se oorwinning teen die berugte toerismefonds. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
129
Podlitiek: Krag-ramptoestand, koalisies se slegte kant, miljarde na Engeland
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Arno Roodt en Paul Maritz drie groot stories op die nasionale en internasionale nuusfront. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
128
Podlitiek: SA oor Lawrof dwars, DA mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars
Hoe gemaak met die ANC wat vir Sergei Lawrof met ope arms ontvang? Waarheen mars die DA alweer, en AfriKrag waar is jou einde? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
127
Podlitiek: SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag b
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
126
Podlitiek: EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Paul Maritz twee groot stories wat hierdie week op hul nuusradar verskyn het. Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
125
Podlitiek: Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade…
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span onder meer wat die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self beteken. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
124
Podlitiek: 2022 retrospektief ontnonsens
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Frederik van Dyk, Reiner Duvenage en Paul Maritz vir die laaste keer in 2022 die week se nuus. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
123
Podlitiek: Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Reiner Duvenage en Paul Maritz onder andere of Oom Cyril gaan ry of bly. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
122
Podlitiek: Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg
In hierdie week se episode bespreek die span watter manewales die moontlikheid van ʼn terugkeer na die tjoekie vir oubaas Zuma inhou vir Suid-Afrika? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
121
Podlitiek: Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar?
In vandeesweek se episode word onder meer gesels oor Twitter met die sosialemediareus wat skynbaar sukkel om by hul Pretoriase eienaar se leierskapstyl aan te pas… Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
120
Podlitiek: Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
In hierdie week se episode gesels die span oor die stories op hulle nuusradars waaronder die onlangse gebeure by Fish Hoek High School. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
119
Podlitiek: Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug
In hierdie week se episode kyk die span onder meer na Lula da Silva, Brasilië se nuwe president, en die agtergrond van die verkiesing. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
118
Podlitiek: Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan
In hierdie week se episode neem die Podlitiek-span die protesoptog teen plaasmoorde in Roedtan, AfriForum se omvattende veldtog teen onteiening sonder vergoeding en die lot van Mpho Phalatse onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
117
Podlitiek: Mashaba herbedink, gratis ministerwater gedrink, die beitel vermink..
In hierdie week se episode kyk die Podlitiek-span onder meer na binnegevegte in ActionSA en die dienste wat belastingbetalers vir ministers "borg"! Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
116
Podlitiek: Malema moet appèl kou, aanrandsaak verbrou, groot verkiesings gehou
In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span onder meer oor AfriForum wat verlof om appèl toegestaan is in die haatspraaksaak teen Julius Malema. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
115
Podlitiek: Mmusi staan op, ANC flop, gaspyplyn gestop
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span oor Mmusi Maimane se politieke planne, die ANC se rampspoedige binnepolitiek en die beweerde sabotasie van die pyplyn tussen Rusland en Europa. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
114
Podlitiek: Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet
In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Jagersfontein-ramp, die afsterwe van koninging Elizabeth II en die jongste rakende die Oekraïene-oorlog. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
113
Podlitiek: Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel Gorbatsj
In hierdie episode van Podlitiek word die “Kill the boer”-uitspraak, verwikkelinge by die NVG en die dood van Mikhail Gorbatsjof onder die loep geneem. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
112
Podlitiek: Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak
Die Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
111
Podlitiek: Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein, zama-zamas ondermyn
In die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die voorgenome mosie van wantroue in premier David Makhura, uiteenlopende menings oor die viering van Taaldag en onwettige immigrante en gemeenskappe wat bots. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
110
Podlitiek: ANC maak beleid, Mkhwebane verwyt en VSA stel uit
In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende die Openbare Beskermer, die ANC se afgelope beleidskonferensie, en Amerika word daarvan beskuldig dat hy 'n resessie probeer wegsteek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
109
Podlitiek: Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KZN vergee
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende Eskom, minister Lindiwe Sisulu wat wil hê skole moet 50/50 wit en swart wees en pres. Cyril Ramaphosa se kil ontvangs in KwaZulu-Natal. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
108
Podlitiek: Eskom-skok, Lesufi op jou daknok en Zondo lui laaste klok
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Eskom en beurtkrag, die taverne-tragedie in Oos-Londen, die laaste verslag van die Zondo-kommissie en Panyaza Lesufi wat die ANC se nuwe provinsiale voorsitter in Gauteng is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
107
Podlitiek: Bela-wet pla, Covid-las klaar en Mpofu-dissiplinêr wat niks baar
In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Bela-wysigingswet, die Covid-19-regulasies wat opgehef is en die ondersoek na adv. Dali Mpofu vir wangedrag teenoor ʼn kollega. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
106
Podlitiek: Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand en Guptas gevang in buiteland
In die week se episode word daar gesels oor die diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se plaas, die EFF wat dreig met ‘n nasionale stilstand en die Gupta-broers wat in Dubai in hegtenis geneem is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
105
Podlitiek: Onderhoud met Flip Buys
In hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks word daar met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
104
Podlitiek: SEB-adviesraad vir die president en privaatskole rasse-insident
In hierdie week se Podlitiek-episode word daar twee groot sake op die nasionale nuus-agenda bespreek, naamlik pres. Cyril Ramaphosa se SEB-adviesraad en die vermeende rassevoorval by 'n KwaZulu-Natalse privaatskool. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
103
Podlitiek: Mthethwa sit pot mis, insident op US-kampus
Op die agenda is die naam van die Taalmonument, die beplande skenking aan Kuba asook die veelbesproke voorval wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch plaasgevind het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
102
Podlitiek: Onderhoud met dr. Leon Schreiber
In hierdie episode van Podlitiek gesels Paul Maritz met dr. Leon Schreiber, ‘n parlementslid sowel as pasverkose lid van die raad van die Universiteit Stellenbosch. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
-
101
Podlitiek: Aborsiedebat in VSA, Steenhuisen tussen Oekraïense vlae
Die week gesels die Podlitiek-span oor die aborsiedebat in Amerika, die jongste verwikkelinge rakende die Zondo-kommissie en DA-leier John Steenhuisen se besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
HOSTED BY
Maroela Media
CATEGORIES
Loading similar podcasts...