Preke – Gereformeerde Kerk Centurion podcast artwork

PODCAST

Preke – Gereformeerde Kerk Centurion

Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed May 18, 2026 · Source feed

  1. 6

    Die enigste uitweg, God se oordeel word voltrek

    Skriflesing: Matteus 27:11-56 (1953)Teksvers: Matteus 27:46HK: Sondag 15 Ons HERE Jesus, is die Christus. Hy is die Gesalfde van God. Hy is vol van genade en waarheid. Die afdruksel van die wese van God. Hy is alle lof waardig. Maar tog as ons na Hom kyk sien ons een wat onder die hand van mense […]

  2. 5

    Heilige Priesters vir God

    Skriflesing: 1 Petrus 1:13-2:10 (2020)Teksvers: 1 Petrus 1:15,16 Die einddoel van ons geloof is die ewige lewe by God… Dit is met die oog op hierdie saligheid, die ewige lewe waarna die profete gesoek en nagevors het, en tog het hulle Hom nooit hier op aarde te sien gekry nie. Maar hulle het vooruit na […]

  3. 4

    Geseënde Kersfees

    Skriflesing: Johannes 1 (1983)Teksvers: Johannes 1:14HK: Sondag 13,14 Ons is dikwels vinnig om ander se sonde raak te sien. Esegiël 8 herinner ons dat God eers die geheime kamers van ons eie harte ondersoek. Die tragiese werklikheid is dat dieselfde sonde wat Esegiël ontbloot het, eeue later weer deur Jesus in die Tempel uitgewys word: […]

  4. 3

    Wanneer God Sy Tempel verlaat

    Skriflesing: Esegiël 8 (1983)Teksvers: Esegiël 11: 22-25 Ons is dikwels vinnig om ander se sonde raak te sien. Esegiël 8 herinner ons dat God eers die geheime kamers van ons eie harte ondersoek. Die tragiese werklikheid is dat dieselfde sonde wat Esegiël ontbloot het, eeue later weer deur Jesus in die Tempel uitgewys word: wanneer […]

  5. 2

    Waarom Word Jy ‘n Christen Genoem?

    Skriflesing: Eksodus 19:1-6; Op 1:4-8 (2020)Teksvers: Eksodus 19:6; Op 1:5-6HK: Sondag 12 Ons belydenis handel oor die Naam sowel as oor die amptelike titel van ons Here Jesus in Sondag 12.  Ons weet Jesus beteken Verlosser, omdat Jesus ons van ons sondes verlos, maar Christus is ‘n beskrywing van die amp wat Hy beklee. Met […]

  6. 1

    MARANATA!

    Skriflesing: Op 1:7,8; 22:6-21; 1 Kor 16:21,22; Gal 1:8,9; Rom 9:3 (1983)Teksvers: 1 Kor 16:22 (Op 22:20) In ‘n geskrif uit die eerste eeu n.C. Die Didaché, staan die volgende by hierdie 2e laaste Bybelvers (Op 22:20) geskrywe:  “Laat die genade kom en laat hierdie wêreld verbygaan! Amen.  Hosanna vir die Seun van Dawid! As iemand […]

  7. 0

    Inklusiewe evangelie, eksklusiewe kerk

    Skriflesing: 1 Korinthiërs 5 (2020)Teksvers: 1 Korinthiërs 5:7 1. DIE PROBLEEM IN KORINTHE – Die eerste konkrete probleem in Korinte toon Paulus aan. Hy koppel dit aan die verwaandheid en trots van die lidmate van die kerk..  2. DIE OPLOSSING VIR KORINTHE – ‘Verwyder die ou suurdeeg.’ Die tug moet toegepas word. Die ou suurdeeg […]

  8. -1

    Deur Geloof kan ons die Wêreld Oorwin

    Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13 (2020)Teksvers: 1 Johannes 5:4 Om die wêreld te oorwin is nie ‘n geringe taak nie. Soms dink jy dit is maklik om in die wêreld te leef sonder om soos die wêreld te word.  Maar tog is daar so min van die oorwinning van die sonde in jou lewe sigbaar. Niemand […]

  9. -2

    Die voorreg van ‘n nuwe Vader

    Skriflesing: Johannes 20; Rom 8:14-17 (1983)Teksvers: Johannes 20:17HK: Sondag 9 Laat ons onthou dat ons in die aanddienste besig is in die leerprediking om die Heidelbergse Kategismus te verklaar. Vanaand kyk ons na die eerste sin van die Apostoliese Geloofsbelydenis: “Ek glo in God die Vader…”  Die aanddienste gee aandag aan ons gereformeerde geloofsleer en […]

  10. -3

    Geen hondelewe meer nie

    Skriflesing: Prediker 9 (1983)Teksvers: Pred 9:4b Ons lewe is volgens die Prediker maar verganklik en redelik doelloos en sinloos. Hy vergelyk ons lewe eintlik met n hondelewe. Alles loop uit op die dood!  Die evangelie in Christus het hier ‘n verskil kom maak vir hulle wat in Hom glo. Met hulle wat nie glo nie […]

  11. -4

    Belydenis is Getuienis

    Skriflesing: Johannes 1:15-34 (2020)Teksvers: Johannes 1:32-34 HK: Sondag 8 Die geloofsbelydenis is niks anders nie as ‘n bondige samevatting van alles wat ons as Christene moet glo. Dit sê nie alles van geloof nie, maar dit wat die Skrif in hoofsaak leer en wat nodig is vir ons verlossing. Die vraag ontstaan dan: hoe kom […]

  12. -5

    Jesus se opstanding lei ’n “duisend jaar” van oorwinning in.

    Skriflesing: Openbaring 20 (2020)Teksvers: Openbaring 20:2 OORWINNING: DIE DRAAK IS VIR 1000jr GEBIND.  Die verleiding van nasies is verby – die draak is gebind. Nou: Verkondig!  OORWINNING: WEERSTAND TEEN DIE ONHEILIGE ‘DRIEHEID”.  Die draak vervolg wel gelowiges in die 1000jr. Nou: Weerstand met die krag van die Oorwinnaar.  OORWINNING: STERF IS DIE EERSTE OPSTANDING.  Die tweede 1000jr […]

  13. -6

    Deur geloof word jy gered

    Skriflesing: Lukas 17:11-19 (2020)Teksvers: Lukas 17:18-19HK: Sondag 7 Tien melaatse manne wag vir die Here by sy aankoms in ‘n dorpie oppad na Jerusalem. Hulle bly op ‘n afstand staan, want daar is streng reëls vir melaatse mense, hulle mag nie te naby kom, dat die siekte aansteek nie. Hulle roep op ‘n afstand nie […]

  14. -7

    Skuldige gewete?

    Skriflesing: Lukas 22 (1983)Teksvers: Lukas 22:61,62 Dit is Paasfees in Jerusalem en Pilatus was sy hande in sogenaamde onskuld. Hy moet sy gewete tot rus kry. So sien ons menslike mislukte planne om met ons gewetens te werk. En onthou vir Kain… en vele ander.  Na laas Sondag se prediking oor ‘God wat groter is […]

  15. -8

    Sê wie? Sê Gód!

    Skriflesing: Hebreërs 1 (2020)Teksvers: Hebreërs 1:1-2aHK: Sondag 6 Kan jy oor jou geloof antwoord op die vraag?: “Hoe weet jy dit?”  GOD HET GESÊ …  Lank terug het Hy reeds gesê en op baie maniere. Nou het Hy deur sy Seun gepraat en klaar gepraat.  … OOR DIE SEUN AS WARE MENS  ‘n Priester wat reiniging […]

  16. -9

    God is Meer as ons Hart

    Skriflesing: 1 Johannes 3:9-24; Genesis 4:3-16 (2020)Teksvers: 1 Johannes 3:18-22 Uit die eerste brief van Johannes het ons gevind dat daar reeds drie verskillende maniere waarop ons geloof getoets kan word, met ander woorde, of jy uit God gebore is en Hom ken. Die eerste is die toets van die waarheid, dat God se Woord […]

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.

Frequently Asked Questions

How many episodes does Preke – Gereformeerde Kerk Centurion have?

Preke – Gereformeerde Kerk Centurion currently has 16 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Preke – Gereformeerde Kerk Centurion about?

Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.

How often does Preke – Gereformeerde Kerk Centurion release new episodes?

Preke – Gereformeerde Kerk Centurion has 16 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Preke – Gereformeerde Kerk Centurion?

You can listen to Preke – Gereformeerde Kerk Centurion on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.
URL copied to clipboard!