preke Josua – PRO REGNO podcast artwork

PODCAST

preke Josua – PRO REGNO

“Daarom, omdat ons ’n ONWANKELBARE KONINKRYK ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.” (Heb. 12:28)

  1. 10

    Preek: Josua 10:1-15 Die Here wat ons verlos stry ook vir ons!

    Die Here wat ons verlos stry ook vir ons! Skriflesing: Josua 10:1-15 en Markus 4:35-41 Preekteks: Josua 10:1-15 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-23): Aflaai: Josua 10 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Daar is blydskap en vreugde...... Continue Reading →

  2. 9

    Preek: Josua 9 Die werklikheid van die sonde, én die groter werklikheid van die genade

    SONDE EN GENADE Skriflesing: Deut.7:1,2; 20:10-18; Josua 9 en Lukas 15:18-24 Preekteks: Josua 9 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-09): Aflaai: Josua 9 (regs kliek en dan ‘save link as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, As mens Josua 9 die eerste keer lees,...... Continue Reading →

  3. 8

    Preek: Josua 8:30-35 Is daar belangriker dinge as om grond en besittings te verower ?

    IS DAAR BELANGRIKER DINGE AS OM GROND EN BESITTINGS TE VEROWER ? Skriflesing: Deut.27:1-26; Josua 8:30-35 en 1 Kor.16:22-24 Preekteks: Josua 8:30-35 Preekopname (GK Carletonville, 2016-09-25): Aflaai: Josua 8:30-35 (regs kliek en dan 'save as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In...... Continue Reading →

  4. 7

    Preek: Josua 8:1-29 Die Here tug ons sodat ons die weg van gehoorsaamheid sal leer

    DIE HERE TUG ONS SODAT ONS DIE WEG VAN GEHOORSAAMHEID SAL LEER  Skriflesing: Josua 8:1-29 en Hebreërs 5:6-10 Preekteks: Josua 8:1-29 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-10): Aflaai: Josua 8:1-29 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons het in Ps.89:12,13 gesing dat die...... Continue Reading →

  5. 6

    Preek: Psalm 47 Alle volke moet die HERE prys

    ALLE VOLKE MOET DIE HERE PRYS Skriflesing: Gen.12:1-3; Psalm 47; Gal.3:7-9 Preekteks: Psalm 47 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-17): Aflaai: Psalm 47 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Psalmboek bestaan uit verskillende soorte Psalms,bv lofsange (bv. Ps.100), klaagliedere (bv. Ps.70), dankseggings...... Continue Reading →

  6. 5

    Preek: Josua 7 Deur een die dood vir almal, deur Een die lewe vir baie

    DEUR EEN DIE DOOD VIR ALMAL DEUR DIé EEN DIE LEWE VIR BAIE  Skriflesing: Josua 7 en Romeine 5:12-21 Preekteks: Josua 7 Preekopname (GK Carletonville, 2016-06-05): Aflaai: Josua 7 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die tema is: Deur een se...... Continue Reading →

  7. 4

    Preek: Josua 6 Die banvloek van die Here

    DIE BANVLOEK VAN DIE HERE  Skriflesing: Lev.18:24-30; Deut.18:9-14; Josua 6 Preekteks: Josua 6 Preekopname (GK Carletonville, 2016-05-22):   Aflaai: Josua 6    Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo) Geliefdes in Jesus Christus, Ons is oppad na die nagmaalstafel volgende week, DV. En alles wat die nagmaal beteken,...... Continue Reading →

  8. 3

    Preek: Josua 5 Die leërowerste van die Here lei ons in die stryd en oorwinning

    DIE LEEROWERSTE VAN DIE HERE LEI ONS IN DIE STRYD EN OORWINNING Skriflesing: Josua 5:1-6:5 en Efesiërs 6:10-20 Preekteks: Josua 5 ("13 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan ‘n man teenoor hom met ‘n ontblote swaard in sy hand; en Josua het na hom gegaan en...... Continue Reading →

  9. 2

    Preek: Josua 4 Moenie vergeet van die Here se wonderdade in Christus vir ons nie !

    Moenie vergeet van die Here se wonderdade  in Christus vir ons nie ! Skriflesing: Josua 4 en Johannes 20:26-31 Preekteks: Josua 4 (v.24, “Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.”) Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-24): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, “Ek het vergeet” “Jammer, ek het...... Continue Reading →

  10. 1

    Preek: Josua 3 Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei

    Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei Skriflesing: Josua 3 en Hebreërs 9:1-15 Preekteks: Josua 3 (v.11, "Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.") Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-10): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus,...... Continue Reading →

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

“Daarom, omdat ons ’n ONWANKELBARE KONINKRYK ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.” (Heb. 12:28)

Frequently Asked Questions

How many episodes does preke Josua – PRO REGNO have?

preke Josua – PRO REGNO currently has 10 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is preke Josua – PRO REGNO about?

“Daarom, omdat ons ’n ONWANKELBARE KONINKRYK ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.” (Heb. 12:28)

How often does preke Josua – PRO REGNO release new episodes?

preke Josua – PRO REGNO has 10 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to preke Josua – PRO REGNO?

You can listen to preke Josua – PRO REGNO on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.
URL copied to clipboard!