Radio Tygerberg 104FM podcast artwork

PODCAST

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio.Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Sep 11, 2026 · Source feed

  1. 150

    Clement Martin - SPREUKE 19:21

    ’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het. SPREUKE 19:21 NLV

  2. 149

    DS TERTIUS - DIE REIN PLEK

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  3. 148
  4. 147

    Lorriaan du Plessis - SPREUKE 17:17

    Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is. SPREUKE 17:17 NLV

  5. 146

    Henry Pike - SPREUKE 16:18 NLV

    Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val. SPREUKE 16:18 NLV

  6. 145

    PAST KOBUS BRONKHORST - KIES GELOOF BO VREES

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  7. 144

    LUNCH MET MICHELLE | Michelle gesels met Yolandi Farham

    Michelle Sieberhagne gesles met Yolandi Farham, Uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press Suid-Afrika oor Internasionale geletterdheidsdag.

  8. 143

    DIE REAL BRÊKFIS | Deon Meiring

    Die Real Brêkfis gesels met Deon Meiring oor sy nuwe enkelsnit, As ek eerlik is.

  9. 142

    Charl Havenga - SPREUKE 13:20

    Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20

  10. 141

    PAST ERNIE DE MEYER - SOEK DIE HERE MET JOU HELE HART

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  11. 140

    Die Liftklub gesels vandag met verhoudingskenner, Kobus Pauw

    Die Liftklub gesels vandag met verhoudingskenner, Kobus Pauw

  12. 139

    DIE REAL BRÊKFIS | Dr. Darren Green

    Die Real Brêkfis gesels met Dr. Darren Green oor selfdoodvoorkoming.

  13. 138

    Clement Martin - SPREUKE 24:16

    Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83

  14. 137

    DR NATHI - IN N TYD SOOS DIE

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  15. 136

    IN DIE KLASKAMER | Chrizanne De Beer

    Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

  16. 135

    DIE REAL BRÊKFIS | Boedelgereedheid - Rupert Fourie

    Die Real Brekfis gesels met Rupert Fourie (Regional Executive, Capital Legacy) oor boedelgereedheid.

  17. 134

    Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25

    Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25

  18. 133

    PAST ADRI THERON - TERWILLE VAN SY NAAM

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  19. 132

    Kenneth Woodward - SPREUKE 15:1

    'n SAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom. SPREUKE 15:1

  20. 131

    AANDBOODSKAP - DS JOHANN COETZEE

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  21. 130

    Lynette Beer - SPREUKE 16:3

    Laat jou werke aan die Here oor, dan sal jou planne uitgevoer word. SPREUKE 16:3

  22. 129

    DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - WAT SOEK JY

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  23. 128

    Die Liftklub gesels met Tony Rorie & Rainer Boshoff oor Men and Ladies of Honor

    Tony Rorie is the founder of the award winning Men of Honor & Ladies of Honor character education programs. He started the organization in 2003 while working as a principal at an High-risk school in Dallas, Texas. with one Mission - The youth mentoring initiative focuses on instilling character, integrity, respect, and values based on biblical principles. With him today Rainer Boshoff, who, alongside his wife Charmaine Fraser Boshoff, hosts and collaborates with the international youth mentoring organization Men and Ladies of Honor in Western Cape.

  24. 127

    DIE REAL BRÊKFIS | Sit die vonk weer terug in die huwelik

    Die Real Brêkfis gesels met Kobus Pauw oor hoe om jou huweliksmaat te prioritiseer.

  25. 126

    Reinhard Kotze - SPREUKE 3:5

    Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie. SPREUKE 3:5 NLV

  26. 125

    PAST ADRI THERON - GODDELIKE GENESING

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  27. 124

    PAST ERNIE DE MEYER - MAAK SEKER JOU FONDASIE IS STERK

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  28. 123

    DIE REAL BRÊKFIS | Kommunikasie in die Huwelik

    Die Real Brêkfis gesêls met kliniese sielkundige, Joelene Conradie, oor konflik/kommunikasie in die huwelik.

  29. 122

    Mariette Loubser - Spreuke 4:23

    Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe. Spreuke 4:23 AFR20

  30. 121

    IN DIE KLASKAMER | Week 7

    Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

  31. 120

    Henry Pike - Spreuke 27:17

    Yster slyp yster, en een mens slyp die aard van 'n ander. Spreuke 27:17 AFR20

  32. 119

    PAST JOHANN COETZEE - SALWING VAN DIE HERE

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  33. 118

    DIE REAL BRÊKFIS | Prioritiseer jou Huweliksmaat

    Die Real Brêkfis gesels met Kobus Pauw oor hoe om jou huweliksmaat te prioritiseer.

  34. 117

    Lorriaan du Plessis - Spreuke 18:21

    Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet. Spreuke 18:21 AFR20

  35. 116

    DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - DIE VLAM VAN BLYDSKAP

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  36. 115
  37. 114

    DR NATHI - IN N TYD SOOS DIE - GELOOF BREEK MENSE

    Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

  38. 113

    DIE REAL BRÊKFIS | Arendsvlei-Ster, Jolene Martins

    Die Real Brêkfis gesels met Jolene Martins oor haar loopbaan en sy deel haar kragtige getuienis.

  39. 112

    IN DIE KLASKAMER | Pediater

    Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

  40. 111

    Lynette Beer - HEBREËRS 4:14 AFR53

    TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. HEBREËRS 4:14 AFR53

  41. 110

    Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32

    Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53

  42. 109

    MOTIVEERING MAANDAG | Stella Combrink

    Maandag Motiveering: met die dae wat so vol is deel Stella Combrink met ons hoe ons in RUS kan wees ten spyte van die besige skedules…

  43. 108

    Mariette Loubser - ROMEINE 10:9 AFR53

    As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word. ROMEINE 10:9 AFR53

  44. 107

    Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53

    Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10 AFR53

  45. 106

    Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53

    Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53

  46. 105

    IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 01

    Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

  47. 104

    IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 02

    Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

  48. 103

    Lynette Beer - 2 KORINTIËRS 4:17 NLV

    Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan. 2 KORINTIËRS 4:17 NLV

  49. 102

    42, MEER AS NET N NOMMER | Kayla Jenecker

    42, Meer as net n nommer. Teen Afknouery Veldtog met Kayla Jenecker

  50. 101

    Lorriaan du Plessis - JOHANNES 16:33 NLV

    Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin. JOHANNES 16:33 NLV

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Ons is radio.Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

HOSTED BY

Radio Tygerberg 104FM

Frequently Asked Questions

How many episodes does Radio Tygerberg 104FM have?

Radio Tygerberg 104FM currently has 50 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Radio Tygerberg 104FM about?

Ons is radio.Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste...

How often does Radio Tygerberg 104FM release new episodes?

Radio Tygerberg 104FM has 50 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Radio Tygerberg 104FM?

You can listen to Radio Tygerberg 104FM on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Radio Tygerberg 104FM?

Radio Tygerberg 104FM is created and hosted by Radio Tygerberg 104FM.
URL copied to clipboard!