Skip to content
RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb podcast artwork

RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb

by Moneyweb Radio

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak.Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.

From the show's RSS feed, refreshed Apr 16, 2026. Source feed.

Subscribe Bookmark

Episodes

  1. Waterfront blink steeds die helderste in Growthpoint se kroon

    Josè Snyders – finansiële hoof, Growthpoint

  2. Waaraan om te dink as jy vroeë aftrede aangebied word.

    Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG

  3. Hoe kies ek die "beste" finansiële raadgewer?

    Elke Brink - finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch

  4. Lede van mediese fondse kan in November hul fondsopsies verander

    Lede moet egter seker maak hulle verstaan hoe die voordele en dekking gaan verander.

  5. Die grootste geldfoute om te vermy

    Hennie Bezuidenhoudt - mede-stigter, direkteur en voorsitter van OrbVest se Beleggingskomitee & Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management, Stellenbosch.

  6. Hoe kies jy 'n batebestuurder?

    Hennie Bezuidenhoudt - mede-stigter, direkteur en voorsitter van OrbVest se Beleggingskomitee & Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth Sandton

  7. Belê in mediese eiendom in die VSA

    Machiel Lucas - direkteur, Orbvest

  8. Hoe maak jy kinders finansieel selfstandig?

    Jeanette Marais - uitvoerende hoof van Momentum Investments en adjunk uitvoerende hoof van Momentum Metropolitan

  9. Oorweeg alle risiko's voor jy 'n beleggingseiendom koop

    Eric Jordaan - finansiële adviseur, Crue Invest & Peter Mennen - regshoof, Tenant Profile Network (TPN)

  10. Persoonlike finansies: daar is altyd 'n risiko betrokke met banksake en tegnologie

    Ons praat oor 'n onderwerp wat almal wat sy banktake op ‘n elektroniese instrument doen raak. Die ombudsman vir banksake in Suid-Afrika, Reana Steyn, sê terwyl banke tegnologie en nuwe produkte aangryp om hulle kliënte te beskerm, is daar maar altyd ‘n risiko betrokke. Rita Cool van Alexander...

  11. Persoonlike finansies: Is kripto ‘n bateklas?

    Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Earle Loxton - uitvoerende hoof & mede-stigter, DCX Capital

  12. Wat moet jy doen as jy afgelê gaan word?

    Danie Pretorius - direkteur en arbeidsprokereur , Fluxmans Prokereurs

  13. Sukkel jy om met jou salaris uit te kom? Begin woeker en kry 'n tweede inkomstestroom

    Divan Botha – restaurant eienaar, The Whippet en Flight Coffee

  14. Korttermynversekering hoef nie 'n nagmerrie te wees nie

    Sumarie Greybe - medestigter van Naked versekering

  15. Persoonlike finansies: Hoekom is dit belangrik om jou testament op datum te hou?

    Rita Cool - finansiële beplanner, Alexander Forbes & Louis Jooste - fidusiêre spesialis, FNB Private Wealth

  16. Persoonlike finansies: Hoe kan pensioenarisse hul rente-inkomste verhoog?

    Eben Mare - Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings by Absa Batebestuur & Mia Kruger - Direkteur, Kruger Internasionaal

  17. 15 SEPTEMBER-PERSONALFINANCE01

    Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak. Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.

  18. Persoonlike finansies: Hoe om in die buiteland te belê

    Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria & Jaco van Tonder - adviseursdienste by Investec Batebestuur

  19. Persoonlike finansies: Covid-19 plaas druk op mediese fondse

    Deon Kotzé - hoof van navorsing en ontwikkeling, Discovery Health

  20. Doen jou eie ding: waar kan entrepreneurs hulp kry om tydens Covid-19 te oorleef?

    Yolande Steyn – hoof van KMO-groei en ondersteuning, FNB & Divan Botha - entrepreneur en restauranteienear

  21. Persoonlike finansies: hoe moet huishoudings na hul uitgawes kyk?

    Jeanette Marais - adjunk-uitvoerende hoof, Momentum Metropolitan Holdings

  22. Persoonlike finansies: Watter toegewings bied die Suid-Afrikaanse inkomstediens aan ondernemings?

    Dr Albertus Marais - direkteur by die belastingkonsultasie onderneming, AJM

  23. Persoonlike finansies: Wat lê voor in die onsekere tyd van Covid-19?

    Dawie Klopper - portefeuljebestuurder, PSG Wealth, Pretoria-Oos

  24. Persoolike finansies: Finansiële beplanning in die Covid-19 omgewing

    Dawie Klopper – portefeuljebestuurder, PSG Wealth, Pretoria-Oos

  25. Wat jy moet weet van onverantwoordelike krediet en lenings

    Ryk gesels met Derek Venter, hoof van krediet by Absa se Kleinhandel en Sakebank en Anne-Carien Du Plooy van die Nasionale Kredietreguleerder.

  26. Aandele as kersgeskenk vir jou kinders

    Ons bespreking oor beleggings vir jou kinders

About this show

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak.Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.

Hosted by

Moneyweb Radio

Categories

Frequently asked questions

How many episodes does RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb have?

RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb has 30 episodes on PodParley. The most recent episode was published on October 16, 2026.

What is RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb about?

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak.Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.

How often does RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb release new episodes?

RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb publishes about every 99 days, based on its 30 episodes since December 2018.

Who hosts RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb?

RSG: Persoonlike finansies met Moneyweb is created and hosted by Moneyweb Radio.
Link copied