PODCAST · arts
Taaltoffie
by Maroela Media
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
-
150
Hannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag
“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
149
Só maak jy jou kinders skermslim
“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
148
‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes
Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
147
Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek
Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
146
Liefde ontvlug die werklikheid in Parys
“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
145
Helena Hettema bring digkuns na die koffietafel
“Omdat ek lief is vir koffietafelboeke, het dit vir my sin gemaak om iets te skep wat mense visueel intrek, maar hulle ook laat stilstaan by die woorde.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
144
Irma Venter verfyn spanning in ‘Die drie weduwees’
Al ooit gewonder oor Irma Venter se skryfwêreld? Hoe sy leidrade plant sonder om die raaisel te bederf of hoe sy met haar eie karakters oor die weg sou kom? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
143
Ruben Namibië en sy dierefamilie kry hul eie storieboek
“Jy moet jou in die skoene van ʼn kind plaas en probeer om soos hulle te dink. Dit het tien jaar as joernalis gevat om my voor te berei vir die skryf van ʼn kinderboek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
142
Onthoukos uit ma, ouma se kombuis
Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
141
Só help jy jou kind om gereeld groente te eet
“Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
140
Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit
“Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
139
‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man
“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
138
Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
137
‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink
“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
136
Bettie Kemp stof Ta’ Miem se Afrikaans af
“Jy moet nou onthou, sy het 100 jaar geleef: van 1875 tot 1975. Daar is Afrikaanse woorde in haar werk wat selfs ek nie meer verstaan nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
135
Afrikaans se storie in ‘Sagmoedige Neelsie’ vertel
Kom luister saam na “Sagmoedige Neelsie”, die verhaal van Afrikaans se ontstaan soos CJ Langenhoven dit ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
134
Geloof die goue draad in Karlien se storie
“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
133
Demi-Leigh vind identiteit in hemelse kroon
“Dit is so spesiaal om te weet dat hierdie boek ook op my eie dogtertjie se boekrak gaan wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
132
Elke vrou se storie waardig, veilig in God se hande
“My boodskap aan vroue is dat jy God se geliefde is. Hy het ʼn plan met jou lewe en jou storie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
131
Boekvoorlesing | ‘Sielstryd’ neem jou na hart van geveg teen Bela-wet
Bela is nie net ʼn wetsontwerp nie – dit is ʼn sielkundige grens. In “Sielstryd” skryf dr. Dirk Hermann van die oomblik toe ʼn gemeenskap opgestaan het vir hul regte. Kom luister na ʼn kort opsomming van dié boek, voorgelees deur Hermann. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
130
Dié vredemaker loop die pad saam met God
“As ek en jy vrede het met wie ons is, dan loop ons die wêreld as heel mense in en dit help om die wêreld ʼn beter plek te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
129
Nalatenskapjoernaal vir mans wil help om stories te bewaar
“Mense voel dat hulle lewensverhale nie eintlik belangrik is nie, maar my ma s’n is ʼn gewone storie. Sy het geskryf oor hoe sy oor alledaagse dinge dink en voel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
128
Legio stories oor Afrikaans om te vertel
“Daar is soveel stories van Afrikaans soos wat daar groeperings in die groter taalgemeenskap is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
127
Letterprojek vier Afrikaans in al sy prag
Nege reusagtige, kleurvolle letters wat die woord “Afrikaans” spel, vertrek op 1 Mei saam met ʼn konvooi uit Pretoria. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
126
Ma se ode aan seun met downsindroom
“Dit is ʼn ode aan my seun, want hy is tien monumente op die dorpslein werd.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
125
Willie Spies optimisties oor ‘eierigting’ in SA
“Dit is ongelooflik opwindend, want as jy jou eie ding op jou manier doen dan word dit hanteer soos wat dit jou pas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
124
Kroos lei Felicia Snyman-du Toit na kinderboekwêreld
“Vandat ek elke aand saam met my kinders lees, het ek mettertyd begin dink aan stories wat ek self graag saam met hulle sal wil lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
123
Só word geliefde prof. Hans onthou
Maroela Media het ʼn insetsel saamgestel met ʼn paar huldeblyke van mense wie se lewens hy aangeraak het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
122
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13
Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
121
Ilse Verster lewe in lig ná donker verlede
“Daar is ʼn lewe ná mishandeling, egskeiding en eensaamheid. Jou lewe kan verander, solank jy net onwrikbaar vashou aan God se redding.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
120
‘Bloedbroers’ se ervarings van Smokeshell onthou
“Min mense het geweet hoe fel die Bosoorlog in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika en die suide van Angola regtig was.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
119
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer
Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
118
Afrikaanse humor op sy beste
Min dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
117
Raak só by Afrikaans 100 betrokke
“Mense moenie dink hulle moet komitees stig en derduisende rande uitgee om deel te neem en Afrikaans se eeufeeswording te vier nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
116
Goeie dosis humor in taalskatte
Jou bene onder die arms neem, soos ʼn sleg gestopte kafsak lyk, om ronde beentjies te hê … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor humor in idiomatiese Afrikaans sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
115
Taalryke erfenis van Afrikaanse spreekwoorde
“Omdat Afrikaans en Engels so naby aan mekaar in Suid-Afrika leef as omgangstaal of spreektale, is dit tog logies dat ons woorde en begrippe by mekaar sal gaps en gebruik.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
114
Jakkals en Wolf maak draaie in Afrikaans
“Die leeueaandeel neem”, “die sieke dra die gesonde”, “Sisufuos-arbeid verrig” – Leon en Amanda de Stadler gesels oor Afrikaanse sêgoed wat aan fabels ontleen is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
113
Dié sêgoed uit Nederlands oorgeërf
Baantjies vir boeties, witvoetjie soek, vol krupsies wees en ʼn bohaai opskop … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde wat deur Nederlands geïnspireer is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
112
Spreekwoorde uit vanmelewe se dae
Al ooit die uitdrukking “jou Saterdag is langer as jou Sondag” gehoor? Luister saam na stories oor ʼn paar Afrikaanse uitdrukkings met interessante herkomste. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
111
Louise Jooste floreer by RSG
“Mense hou in die algemeen nie van verandering nie, en jy moet so iets gewoonlik baie fyn bestuur.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
110
Ferreira trek steeds in Afrikaans
Ons almal kan die volksliedjie “Vat jou goed en trek!”, maar waar kom dit vandaan en wie is die Ferreira van wie daar gesing word? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
109
Debra Meyer se geliefdes, taal hou haar in SA
“Dit is belangriker vir jou om hier ʼn verskil te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
108
Seevaartterme laat val anker in Afrikaans
As my skip gekom het, jou anker êrens laat val, iemand die loef afsteek ... Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die skeepvaart sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
107
Afrikaans boer vorentoe met dié uitdrukkings
“In ons geskiedenis is daar min dinge wat so ʼn groot rol speel soos die trekkerslewe en die plaas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
106
Vierpotiges se diep spore in Afrikaans
Troeteldiere soos katte en honde verryk nie net mense se lewens nie, maar ook die Afrikaanse taal. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
105
Mooi (Afrikaanse) broodjies bak
Al ooit die uitdrukkings “koffie deur die vlak jaag“ en “die brood dik smeer” gehoor? Luister saam na Leon en Amanda de Stadler se gesprek oor uitdrukkings, idiome en spreekwoorde uit die alledaagse lewe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
104
Dié Afrikaanse spreekwoorde het Bybelse wortels
Iemand nie van Adam se kant af ken nie, Adam en Eva se skoene aantrek, ʼn Simsonsversugting slaak … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die geloofslewe sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
103
Britse komediant se stories boei kinders oor wêreld heen
“Jy moet regtig van die eerste oomblik af kinders se aandag trek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
102
Stories kom spontaan vir Chanette Paul
“ʼn Mens leer nog al die tyd. Vyftig boeke ofte not.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
-
101
Hartskos wat jou huis toe laat verlang
“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...