PODCAST · kids
Takalani Sesame
by RSG
Moshe is die aanbieder van Takalani Sesami. Die ateljee is in ‘n boomhuis aan die bo-punt van die straat en vandaar kan hy en sy maats alles sien wat in Takalani Sesami se gemeenskap gebeur.
Episodes
-
Takalani Sesame 4 April 2020
Neno leer 'n les oor higiëne.
-
Takalani Sesame 2 April 2020
Neno en Zik leer hoe om 'n moeilike situasie te hanteer.
-
Takalani Sesame 31 Maart 2020
Susan en Kami help huis skoomaak.
-
Takalani Sesame 28 Maart 2020
Moshe eet vrot appels.
-
Takalani Sesame 26 Maart 2020
Susan en Kami leer 'n maatjie om nie te mors nie.
-
Takalani Sesame 24 Maart 2020
Kami leer by Tannie Marie hoe om haar woede te hanteer.
-
Takalani Sesame 21 Maart 2020
Zik baklei met Neno.
-
Takalani Sesame 19 Maart 2020
Neno kry warm, en Moshe probeer help.
-
Takalani Sesame 17 Maart 2020
Zik is kwaad vir homself.
-
Takalani Sesame 14 Maart 2020
Susan kry 'n manier om van haar woede ontslae te raak.
-
Takalani Sesame 12 Maart 2020
Neno leer dat almal nie dieselfde lyk nie.
-
Takalani Sesame 10 Maart 2020
Zik help Tannie Marie om kos uit te deel.
-
Takalani Sesame 7 Maart 2020
Susan is bekommerd oor iets wat sy nie kan beheer nie.
-
Takalani Sesame 5 Maart 2020
Neno leer om sy vrese te oorkom.
-
Takalani Sesame 3 Maart 2020
Neno leer dat jy iets aan jou vrese kan doen.
-
Takalani Sesame 18 Januarie 2020
Neno oorkom sy vrese met die hulp van Kami en Moshe.
-
Takalani Sesame 16 Januarie 2020
Zik en Susan kyk hoe voëls leer om te vlieg.
-
Takalani Sesame 14 Januarie 2020
Lerato gaan kuier by Kami.
-
Takalani Sesame 11 Januarie 2020
Zik lees vir Moshe die storie van die brawe klein ystervarkie.
-
Takalani Sesame 9 Januarie 2020
Neno en Zik speel in die reën.
-
Takalani Sesame 7 Januarie 2020
Susan maak 'n film oor die verskillende kulture in Suid-Afrika.
-
Takalani Sesame 4 Januarie 2020
Tannie Marie en Neno maak vriende met Timo.
-
Takalani Sesame 2 Januarie 2020
Die Takalani-span leer hoe om as 'n span saam te werk.
-
Takalani Sesame
Zik is dankbaar vir sy vriende, en wys dit deur vir hulle gedigte te skryf.
-
Takalani Sesame
Die Takalani-span verras vir Tannie Marie.
-
Takalani Sesame
Susan help vir Lerato om maats te maak by haar nuwe skool.
-
Takalani Sesame
Neno en Moshe leer van hoop.
-
Takalani Sesame
Moshe en Kami leer van mekaar se belangstellings.
-
Takalani Sesame
Neno en Kami is nuuskierig, en leer van verskillende beroepe.
-
Takalani Sesame
Ek is lief vir die omgewing.
-
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van 'n reus wat nie baie vas op sy voete was nie.
-
Takalani Sesame
Kami vertel vir Moshe van Jan en sy gesin.
-
Takalani Sesame 3 November 2015
Takalani Sesame 3 November 2015
-
Takalani Sesame 31 Oktober 2015
Takalani Sesame 31 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 29 Oktober 2015
Takalani Sesame 29 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 27 Oktober 2015
Takalani Sesame 27 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 24 Oktober 2015
Takalani Sesame 24 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 22 Oktober 2015
Takalani Sesame 22 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 20 Oktober 2015
Takalani Sesame 20 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 17 Oktober 2015
Takalani Sesame 17 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 15 Oktober 2015
Takalani Sesame 15 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 13 Oktober 2015
Takalani Sesame 13 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 10 Oktober 2015
Takalani Sesame 10 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 8 Oktober 2015
Takalani Sesame 8 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 6 Oktober 2015
Takalani Sesame 6 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 3 Oktober 2015
Takalani Sesame 3 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 1 Oktober 2015
Takalani Sesame 1 Oktober 2015
-
Takalani Sesame 29 September 2015
Takalani Sesame 29 September 2015
-
Takalani Sesame 26 September 2015
Takalani Sesame 26 September 2015
-
Takalani Sesame 24 September 2015
Takalani Sesame 24 September 2015
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...