PODCAST · comedy
Wees ‘n Man
by Marco van Deventer and Muller Kotze
Vriende, welkom tuis. In hierdie podcast gesels ons met verskillende mense oor alles wat man is. Party mense sê elke Jan Rap en sy vriend het deesdae ‘n podcast- ons sê nou het ons ook darem een. Party van die dinge wat gesê word op hierdie podcast het die potensiaal om eendag tatoo’s te word, so hou julle oë oop. Onthou altyd ‘n mens vat nie hoender na ‘n braai toe nie. Sien julle aan die ander kant. Wees ‘n Man.
No episodes available yet.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Vriende, welkom tuis. In hierdie podcast gesels ons met verskillende mense oor alles wat man is. Party mense sê elke Jan Rap en sy vriend het deesdae ‘n podcast- ons sê nou het ons ook darem een. Party van die dinge wat gesê word op hierdie podcast het die potensiaal om eendag tatoo’s te word, so hou julle oë oop. Onthou altyd ‘n mens vat nie hoender na ‘n braai toe nie. Sien julle aan die ander kant. Wees ‘n Man.
HOSTED BY
Marco van Deventer and Muller Kotze
CATEGORIES
Loading similar podcasts...