Werkfiks podcast artwork

PODCAST · society

Werkfiks

In hierdie podsending gesels Renaldo Schwarp oor alles wat jy as student nog altyd oor werk wou weet. Die doel? Om jou werkfiks te kry.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Aug 17, 2026 · Source feed

  1. 8

    Werkfiks: Só kies jy die regte mentor vir jou

    Die regte mentor op die regte plek, kan jou loopbaan na die volgende vlak neem. Renaldo Schwarp klop in die laaste aflewering van Werkfiks aan by media-persoonlikheid, Mishka Loesch, vir raad oor mentorskap aan.

  2. 7

    Werkfiks: Só hanteer jy konflik in die werksplek

    Jy gaan nie konflik in die werksplek kan vryspring nie. In hierdie aflewering van Werkfiks, klop Renaldo Schwarp by radio-omroeper, Sue Pyler, aan vir raad oor hoe om dié tameletjies te hanteer.

  3. 6

    Werkfiks: Onthou dít voor jy jou eerste werkkontrak teken

    'n Mens kan soms oorhaastig jou eerste werkskontrak teken, sonder om noukeurig deur al die fynskrif te lees. In hierdie aflewering van Werkfiks, gesels Renaldo Schwarp met die nuusleser, Barron Hufkie, oor hoe belangrik dit is om jou nie vas te teken vir 'n werk nie.

  4. 5

    Werkfiks: Só kan jou sosiale media vir jou geld maak

    Het jy al na jou eie sosiale media geloer en gedink: Miskien kan ek hieruit geld maak? Renaldo Schwarp klop in dié episode van Werkfiks aan by Lisa met die rooi hare en vra vir haar hoe 'n mens dit regkry.

  5. 4

    Werkfiks: Só berei jy voor vir jou eerste jaar van werk...

    Dit kan 'n baie groot aanpassing wees om te begin werk. Veral die eerste jaar as jong werkende kan rof wees. Daarom gesels Renaldo Schwarp in dié aflewering van Werkfiks met model en Boer Soek 'n Vrou-aanbieder, Marciel Hopkins, oor hoe studente hulself vir die eerste jaar van werk kan voorberei.

  6. 3

    Werkfiks: Só kan jy vir jouself werk skep...

    Dit sit nie in almal se broek om vir hulself werk te skep nie. Renaldo Schwarp vra in die derde episode van Werkfiks vir akteur, Arno Greeff, hoe hy dit regkry.

  7. 2

    Werkfiks: Geld, geld, geld!

    Dis soms moeilik om 'n gesonde verhouding met geld te kweek, want as student het jy gewoonlik heeltemal te min daarvan!Renaldo Schwarp vra in die tweede episode van Werkfiks vir radio-omroeper, Sherlin Barends, raad oor hoe om met jou eerste salaris uit te kom.

  8. 1

    Werkfiks: Tyd vir 'n side-hustle?

    Hoe kies 'n mens die perfekte side hustle en hoe balanseer 'n mens dit met studies? Dít is die vrae wat Renaldo Schwarp in die eerste episode van Die Student se podsending, Werkfiks, gaan beantwoord. Sy gas? Radio-omroeper en televisie-aanbieder, Zoë Brown.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

In hierdie podsending gesels Renaldo Schwarp oor alles wat jy as student nog altyd oor werk wou weet. Die doel? Om jou werkfiks te kry.

HOSTED BY

Netwerk24

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Werkfiks have?

Werkfiks currently has 8 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Werkfiks about?

In hierdie podsending gesels Renaldo Schwarp oor alles wat jy as student nog altyd oor werk wou weet. Die doel? Om jou werkfiks te kry.

How often does Werkfiks release new episodes?

Werkfiks has 8 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Werkfiks?

You can listen to Werkfiks on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Werkfiks?

Werkfiks is created and hosted by Netwerk24.
URL copied to clipboard!