All Episodes
Gesonde gesinne — 73 episodes
Gesonde gesinne | Jou woorde word jou kind se innerlike stem
Gesonde gesinne | Jou teenwoordigheid is jou kind se veiligste plek
Gesonde gesinne | Bou karakter, nie net gedrag nie
Gesonde gesinne | Wanneer ouers net foute raaksien, krimp kinders se moed
Gesonde gesinne | Maak die nuwe skooljaar makliker vir jou kind
Gesonde gesinne | Januarie se belangrikste les
Gesonde gesinne | Vakansie sonder vrede? Só help jy balans herstel
Gesonde gesinne | Kieskeurig of oorweldig? Wat regtig agter feestyd se kosdramas lê
Vreemde plekke, groot emosies? Help jou sensoriese kind dié vakansie
Gesonde gesinne | Sensoriese oorlading in ʼn oorvol vakansiehuis
Gesonde gesinne | Tem jou kind se verwagtingsangs en hiperfiksasie
Gesonde gesinne | Hoekom kinders se brein roetine vra, veral in vakansietyd
Gesonde gesinne | Minder praat, meer luister
Gesonde gesinne | Ouerskap is nie ʼn magstryd nie
Gesonde gesinne | Wat ouers van emosionele volwassenheid moet weet
Gesonde gesinne | Groot emosies vra groot deernis
Gesonde gesinne | Grense wat beskerm, nie straf nie
Gesonde gesinne | Staan vas sonder dreigemente en vrees
Gesonde gesinne | Lei met nuuskierigheid, nie beheer nie
Gesonde gesinne | Wat sê my kind regtig met sy gedrag?
Gesonde gesinne | Dissipline wat bou, nie breek nie
Gesonde gesinne | Hokaai, wag eers ʼn bietjie
Gesonde gesinne | Veg, vlug of vries? Leer kalm reageer as ouer
Gesonde gesinne | Konneksie eerste, want dissipline werk beter met liefde
Gesonde gesinne | Die grootste erfenis is ʼn pa se teenwoordigheid
Gesonde gesinne | Só leer jy jou kind luister en verstaan
Gesonde gesinne | Pa, hoe leer jy jou kind om emosioneel sterk te wees?
Gesonde gesinne | Met geloof en waardes is hoe pa’s hul kinders se gees vorm
Gesonde gesinne | Pa’s maak ook foute, maar kan weer regmaak
Gesonde gesinne | Pa’s wat omgee is teenwoordig
Gesonde gesinne | Huwelik se stille krag agter gesinsveiligheid
Gesonde gesinne | Pa’s wat grense stel én harte wen
Gesonde gesinne | Stille krag van ʼn pa bou dogters se selfbeeld, vertroue
Gesonde gesinne | Só help pa’s hul seuns groei
Gesonde gesinne | Hoekom pa’s saak maak
Gesonde gesinne | ‘Aanneming was nooit ons plan B nie’
Gesonde gesinne | As jou kind sy biologiese ouers wil ontmoet
Gesonde gesinne | Help kinders om hul aannemingstorie te verstaan
Gesonde gesinne | Bou ʼn veilige hawe vir jou kind se emosies
Gesonde gesinne | Wanneer gedrag ʼn kind se noodkreet is
Gesonde gesinne | Genesing van trauma begin by speel, ko-regulering
Gesonde gesinne | Help jou kind met vrees, angs
Gesonde gesinne | Bou ʼn veilige band met jou aangenome kind
Gesonde gesinne | Vergroot jou kind se venster van toleransie
Gesonde gesinne | Die effek van vroeë trauma op breinontwikkeling
Gesonde gesinne | Só lyk trauma in aangenome kinders se gedrag
Gesonde gesinne | Wat is aannemingstrauma?
Gesonde gesinne | Laat graad R seepglad verloop met dié wenke
Gesonde gesinne | Help jou graad R-kind om maatjies te maak
Gesonde gesinne | Is my kind gereed vir graad R?
Help die gesin om sensoriese integrasie te verstaan
Gesonde gesinne | Werk aan die verhouding met jou kind
Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie en uitbranding by kinders
Wat is selfstimulerende gedrag?
Hier is sensoriese gereedskap en hulpbronne vir ouers
Verstaan sensoriese ineenstortings só beter
Help jou kind met sensoriese integrasie in die skoolomgewing
Sensoriese uitdagings en ontwikkelingsmylpale – ondersteun jou kind só
Help, my neurodivergente kind sukkel om te eet en te slaap
Help jou kind met emosionele regulering
Interosepsie speel onontbeerlike rol in sensoriese integrasie
Verstaan jou kind se vestibulêre en proprioseptiewe stelsels
Verstaan waar jou kind op die sensoriese verwerkingspektrum pas
Help, my kind is ʼn sensoriese soeker
Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
Hoe hanteer ek my kind se onvolwasse gedrag?
Hoekom tree my kind só op?
Verstaan jy jou kind se taal?
Goeie ouers loop voor
Hoe lyk ’n verhoudingsgedrewe gesin?
Hoe lyk ’n gesin wat vreesgedrewe is?
Wat is jou gesin se denkwyse en ingesteldheid?
Wat is ons doel met dissipline?