NG Hottentots-Holland Eredienste cover art

All Episodes

NG Hottentots-Holland Eredienste — 121 episodes

#
Title
1

Die raam rondom my foto

2

God se heiligheid​​

3

Self-Verering bring chaos, maar God-verering bring eenheid

4

Wat is regtig nodig?

5

Vir wie is ek 'n naaste?

6

Noag se Doop red jou

7

Hoop wat nie teleurstel nie

8

Twyfel, verbeeld, begeer en val in sonde

9

God roep steeds

10

Die Gees help jou

11

Die Gees is vir almal

12

Die Gees lei jou

13

Die Gees stuur jou

14

Die Heilige Gees - Identiteit, aksie en doel

15

Geskep met 'n Roeping

16

Die Koning se opdrag (Hemelvaart)

17

Ons is in die Beeld van God gemaak om vrugbaar te wees

18

God bou met lewende stene

19

Stuur U waarheid, laat dit my lei

20

Leef Gees gedrewe

21

God is Lig - Ontken of Bekeer?

22

Hoekom moes Jesus opstaan?

23

Jesus se kruiswoorde (Goeie Vrydag)

24

Meer as net Hosanna (Palmsondag)

25

Jesus stuur my skip sekuur oor God se oseaan

26

’n Skip in die water, maar nie water in die skip

27

Geroep om lief te hê

28

Ek is....die ware wingerdstok

29

Ek is....die Weg en die Waarheid en die Lewe

30

Glo en lewe

31

Gekies, geken en versorg

32

In Jesus se Lig leer ons leef

33

Ek is....die Brood vir die Lewe

34

Bid sonder ophou

35

Te midde van die geraas - Hoor God se stem

36

Jesus weet presies waaroor dit gaan as Hy ons stuur

37

Ons plek in God se groot loflied

38

Geseënde Kersfees

39

God kan nie anders as om liefde te gee (wéés) nie

40

Die heelheid van God wat oopbreek in ons gebrokenheid

41

Vreugde

42

Die Lam met die krag van die Leeu

43

Die Koning wat alles vul, alles regeer, en alles nuut maak

44

Christus se vrede(makers) in ’n onstuimige wêreld

45

Die Heer, my Herder, gee my nuwe krag

46

Dankbaarheid as lewenstyl en getuienis

47

Dankbaarheid verander my verhouding met ander

48

Dankbaarheid in alle omstandighede is die wil van God

49

Dankbaarheid begin by God se goedheid

50

Is die Wederkoms se Datum reeds bepaal?

51

God se Woord maak ’n nuwe begin

52

Die Here is getrou

53

Klein dinge, groot God

54

Voel jy soms of die Here te vêr is?

55

Die Here is God

56

As jy honger is, smaak alles lekker

57

En 'n ewige lewe

58

Dieselfde...en tog verskillend

59

Genade sonder klippe

60

God se liefde vir (ongelowige én gelowige) mense

61

Voor die aangesig van God

62

Die pad agter Jesus aan

63

Elke deel tel

64

Voor die aangesig van God

65

Pinkster 2025: God se plan vir my is om te glo dat Hy altyd in beheer is

66

Pinkster 2025: God se plan vir my is om die regte keuses te maak

67

Pinkster 2025: God se plan vir my is om sy boodskap te vertel

68

Pinkster 2025: God se droom bly staan te midde van die lewe se nagmerries

69

Pinkster 2025: God se plan vir my is om op Hom te vertrou in moeilike tye

70

Pinkster 2025: God se droom vir my en met my

71

Pinkster 2025: Ons verteenwoordig die opgevaarde Christus hier op aarde

72

Vrede laat ek vir julle na

73

Liefhê soos Ek

74

Met Christus as my Herder kom ek niks kort nie

75

Is ek altyd bewus van Jesus se verskyning?

76

Vrede vir dié wat twyfel

77

Jesus se Opwekking maak my Opgewonde

78

Die troos van Goeie Vrydag

79

Palmsondag laat ons anders dink oor mag

80

Luister, Bou, Leef

81

Waarvan is jou hart vol?

82

Moenie oordeel nie. Is niks dan nou meer verkeerd nie?

83

Om te leef met die gesindheid van Jesus Christus

84

Gered om te getuig

85

God sien my raak

86

Dis net genade!

87

God se liefde laat my nuut sien

88

So lief...

89

Tongtippietoets – om die suiwerheid te bepaal

90

Blind vir die beste nuus ooit

91

God gebruik ons net soos ons is

92

‘n Nuwe begin saam met God

93

Nuwejaarsvoorneme – Leef in vrede met mekaar

94

‘n Oorstap-woord – Ons is geseën

95

Die kers op Jesus se Verjaarsdagkoek

96

Die vier dimensies van liefde

97

Is daar nog plek vir vreugde te midde van al die koerantberigte

98

Keer om en volg – deur jou lewe om te draai, is nuwe lewe beskikbaar

99

Die hele evangelie opgesluit in die Naam

100

Die Koning van Liefde en Sy navolgers

101

’n Hele-jaar-deur-Kersgeskenk

102

Die grootste geskenk

103

Met Nagmaal wórd ek bedien, sodat ek daarna tot diens kan wees

104

Geloof is om God in die storm te kan raaksien!

105

Familie...binne of buite?

106

Gebruik die krag wat jy het, en wees dapper

107

Bekommerd oor die kerk...

108

’n Nuwe werklikheid op die maat van ’n wals

109

Geloof wat werk: Die goeie lewe!

110

Tem die tong!

111

Ons gemeente word uitgeken aan die berge rondom ons

112

Geloof wat werk – Doen dit net

113

Die Olimpiese Spele herinner dat ons wenners is!!

114

Onthou jou lewe (van liefde) is jou boodskap

115

Hoe verskil ons van mekaar?

116

Saamgebind in Jesus as Familie

117

Wie laat ek saam met my by die Koning se tafel eet?

118

Om God se stem tussen ander stemme te kan uitken

119

Die Familie

120

’n Nuwe regering .... en die kerk

121

Vry van skuldgevoelens