EPISODE · Dec 31, 2015 · 24 MIN
1 Jan
from Wie is ek? · host RSG
Hierdie tyd van die jaar besluit die meeste mense op hul nuwejaars voorneme; vir baie het hierdie ritueel al 'n grap geword, maar vir ander gee dit hoop vir die toekoms – dit mag dalk net die begin wees van die pad na ware geluk. Maar hoe kan jy bly by jou nuwejaars voorneme, of die doelwitte wat jy vir jouself gestel het vir 2016? Ons gesels oor stappe wat jy kan neem om te verseker dat hierdie jaar se voorneme 'n realiteit word.
NOW PLAYING
1 Jan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m
Nov 12, 2025 ·35m
Oct 17, 2025 ·40m