EPISODE · Jun 12, 2024 · 53 MIN
Aan die vooraand van die parlementsopening
from Perspektief · host Jannie Pelser
Proff Andre Duvenhage en Amanda Gouws asook Dawie Boonzaaier deel hul menings oor die pad vorentoe Perspektief
NOW PLAYING
Aan die vooraand van die parlementsopening
0:00
53:47
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Ek en my kind | Neville en Sura
Apr 16, 2026 ·21m
GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Menseregte
Mar 24, 2026 ·4m
Similar Podcasts
GEMEENSKAP GESTREMDHEID
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Ons reeks potgooie delf diep in gestremdheidsbewustheid en regte. Erika du Toit, die koördineerder van die Western Cape Association for People with Disabilities, bied jarelange ervaring in die veld van gestremdheidsregte, gestremdheidsbewustheidopleiding en gemeenskapsbemagtiging, en deel waardevolle insigte oor die bou van 'n meer insluitende samelewing.Ons het ook Fanie du Toit, skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika, wat sy gehoor in 1979 weens 'n weermagongeluk verloor het. Sy persoonlike reis bring 'n unieke perspektief oor die uitdagings wat gestremdes in die gesig staar.Vir meer inligting besoek:www.roadtoindependence.co.zawww.ncppdsa.org.zafanie.dt@mweb.co.za021 555 2881
Storm Perspektiewe
Storm Perspektiewe
Jy kry eers jou antwoorde as die challenge verby is, maar ‘n gesonde perspektief in die storm help baie. Kom soek saam.
Ek en my kind
Radio Tygerberg 104FM
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel.
Staptog deur die Bybel
Radio Tygerberg 104FM
Staptog deur die Bybel is ‘n program waarin ‘toerleier’ Dr Soon Zevenster en Marius du Plooy, vanaf Genesis spreekwoordelik deur die Bybel stap. Dit is nie bedoel om teologiese diepte-ontledings te wees nie, maar eerder om oorsigtelike perspektief, begrip en waardering vir die Woord te skep. Die program word elke Sondagmiddag om 14.00 aangebied.
URL copied to clipboard!