EPISODE · Dec 22, 2024 · 11 MIN
Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textDaar is amper 4000 tempels op die vlaktes van Bagan, in Burma. Ek staan hoog op een van hulle en kyk na hierdie stukture. Dit voel vir my asof iemand hierdie wonderlike plek wegsteek. Almal op aarde behoort dit te kan sien. Dis manjifiek! Wie het hierdie temples gebou? Hoekom? Hulle is meer as 'n 1000 jaar oud. Daar was op 'n stadium 10 000 tempels, 3000 kloosters en duisende ander geboue. Wie het hulle afgebreek? Was daar 'n oorlog? Hoekom? Kuier saam met my in Burma, in die area Bagan.Support the show
NOW PLAYING
Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.