EPISODE · May 25, 2026 · 16 MIN
Episode 77: Vennootskappe belasting
from Tax Break in Afrikaans · host Pieter van der Zwan
SARS het onlangs die IT3(BO) derde-party verklaringsproses wat met die inkomstebelastinggevolge van vennootskappe van stapel gestuur. Ek gebruik die geleentheid om in hierdie episode oor ‘n paar van die kern beginsels rakende die belasting van vennootskappe te gesels. As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
NOW PLAYING
Episode 77: Vennootskappe belasting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m
Nov 12, 2025 ·35m
Oct 17, 2025 ·40m