EPISODE · May 24, 2026 · 34 MIN
Sondag 24 Mei 2026 - Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Hand 1: 1-11. Fokus: Hand 1: 8. Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees. · Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand met Christus se opstanding (Joh 20:22) en die gebeure na Christus se hemelvaart met Pinkster waarna in Hand 1:8 verwys word? · In die Ou Testament was die Heilige Gees met God se volk (wolk- en vuurkolom, tabernakel en tempel). · Na Christus se kruisiging en opstanding kom woon die Heilige Gees in gelowiges (Joh 20: 22). · Na Pinkster bemagtig die Heilige Gees ook gelowiges om getuies te wees (Hand 1:8). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Hoe was die Heilige Gees in die Ou Testament by God se volk teenwoordig? · Hoe verklaar jy die ontvang van die Heilige Gees in Joh 20: 22? · Wat is die verskil tussen die werk van die Heilige Gees voor en na Pinkster? · Hoe weerstaan ons die bemagtigende werk van die Heilige Gees in ons lewens?
NOW PLAYING
Sondag 24 Mei 2026 - Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 22, 2026 ·51m
May 11, 2026 ·56m
May 10, 2026 ·22m