Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
by Gereformeerde kerk Bergbron
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
Episodes
-
Sondag 1 November 2026 - Stephan Briel
Lees: Nehemia 1. Fokus: Neh 1:4. Die ontstaan van God se visie. · Die nood en behoeftes van mense is die egte saadjies van ‘n visie wat van God kom. · Maar hierdie saadjies van ‘n visie moet ook ontkiem in jou hartsodat ander se nood jou nood word, ander se trane jou trane word. Vir nadenke en...
-
Sondag 18 Oktober 2026 - Stephan Briel
Lees: Gal 5:16-18 en 1 Joh 3:11-17. Fokus: 1 Joh 3:16. Geestelike vorming na die beeld van Jesus Christus. Om geestelik gevorm te word deur die Heilige Gees is die proses om gevorm te word na die beeld van Christus ter wille van ander. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat...
-
Sondag 11 Oktober 2026 - William Marran
Lees: Psalm 23, Johannes 10: 14-16, Romeine 8: 8-9, 14-16, Gal. 5: 24-26 Wandel in die Gees: Volg die Goeie Herder.
-
Sondag 4 Oktober 2026 - Stephan Briel
Lees: Gal 5:1,16-18 en Mat 11:25 – Mat 12:8. Fokus: Mat 11:28-30. Wandel deur die Gees: neem Jesus se juk op en leer van Hom.
-
Sondag 27 September 2026 - Stephan Briel
Lees: Gal 5:13-26 (AFR53). Fokus: Gal 5:16-18. Wandel deur die Gees. · Wandel deur die Gees is nie ongedissiplineerde vryheid nie. · Wandel deur die Gees is nie om onder die wet te wees nie. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat word bedoel met die vlees in Gal 5:16-17? ·…
more -
Sondag 13 September 2026 - Stephan Briel
Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! (deel 2) · Dissipelskap is ‘n groei proses wat begin om in Jesus Christus te bly. · Baie mense bly nie in Christus nie want hulle lewens word gedryf deur skuldgevoelens, bitterheid, vrees, materialisme of ‘n...
-
Sondag 6 September 2026 - Stephan Briel
ie Lewende Woord vir Jou: Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! • Die beeld van die wingerdstok en sy lote beklemtoon dat Christus in ‘n hegte en intieme verhouding met sy kerk lewe. • Deur sy Woord en Heilige Gees wil Christus die lewe van…
more -
Sondag 30 Augustus 2026 - Lewis Sibanda
Skriflesing: Eksodus 20: 1-26 Tema: The Bible message today
-
Sondag 23 Augustus 2026 - Stephanu de Villiers
Skrifdeel: Lukas 8:22-25 Tema: Die pad vanaf vrees na vrede Kerngedagtes: 1. Vrees vir die storm 2. Vrede by Jesus Preekskets Daar is soveel dinge wat vrees in ons harte laat opskiet. Hoe smag ons nie daarna om vrede te beleef wat ons verstand te bowe gaan nie? In Lukas 8:22-25 leer die Here ons...
-
Sondag 16 Augustus 2026 - Willem van der Waal
Teks: Hand 2:37-47. Hoe lyk dissipelskap? Dissipelskap beteken om `n leerling en `n volgeling van Jesus te wees en te bly. In Handelinge 2:37 – 47 sien ons iets van hoe dit lyk om Jesus te volg. Dit is soos `n baba-foto van die kerk. Die konteks is na die uitstorting van die Heilige Gees en na...
-
Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel
Lees: Mat 11: 25 – Mat 12: 8. Fokus: Mat 11: 28-30 (AFR53). Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees. · As my siel nie in God se rus verkeer nie, raak my vlees besig om vrede te probeer bring in my siel – dan bewerk ek my eie werke deur die vlees (vgl Heb 4: 9, 10). ·...
-
Sondag 2 Augustus 2026 - Stephan Briel
Lees: Mark 1:14-20. Fokus: Mark 1:17,20. Dissipelskap is ‘n gawe wat Jesus aanbied, nie iets wat die mens verdien nie. Jesus het hierdie vissers raakgesien en hulle ‘n kans van ‘n leeftyd gebied toe Hy hulle roep tot dissipelskap. Kenmerkend van dissipelskap is dat dit ‘n gawe is wat Jesus skenk,...
-
Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel
Dankbaarheidsdiens Lees: 1 Kor 12:1-11. Fokus: 1 Kor 12:4-6. God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente. Vers 6: Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom 12:6-8). Vers 4: Bedieningsgawes van die Gees (vgl 1 Kor 12 en 14). Vers 5: Leierskapsgawes van die Here Jesus (vgl Ef 4:7,11-13).
-
Sondag 19 Julie 2026 - William Marran
Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15 Die evangelie – goeie nuus vir sondaars. • Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo. • Wat moet ons nou met dié Goeie Nuus doen? • Eerstens, tussen mekaar as gelowiges. • Dan ook, teenoor dié wat nog nie gehoor / geglo het nie.
-
Sondag 5 Julie 2026 Stephan Briel
Lees: Mat 10:34-39. Fokus: Mat 10:38 (AFR53). Om ‘n waardige kind van God te wees.
-
Sondag 28 Junie 2026 - Stephan Briel
Dra die krone van Jesus Christus! Lees: Fil 2:1-11. Fokus: Fil 2:5-11.
-
Sondag 21 Jun ie 2026 Chris Raath
Tema: Daarom word ons nie moedeloos nie Lees: 2 Kor. 4: 1 - 18 Fokus: 2 Kor. 4: 1 en 7
-
Sondag 7 Junie 2026 Stephan Briel
Lees: 1 Pet 5:1-11. Fokus: 1 Pet 5:7. Hantering van bekommernisse en vrees. · Gebed is die eerste stap. · Die tweede stap is om alle persoonlike of geestelike konflikte wat jy mag hê, op te los. · Die derde stap is om die probleem spesifiek te verklaar. · In die vierde stap moet jy onderskei…
more -
Sondag 31 Mei 2026 Stephan Briel
Lees: Hand 1:1-11. Fokus: Hand 1:3. Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom. In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was die koninkryk van God die sentrale boodskap van Jesus aan sy dissipels (Hand 1:3). Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele…
more -
Sondag 24 Mei 2026 - Stephan Briel
Lees: Hand 1: 1-11. Fokus: Hand 1: 8. Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees. · Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand met Christus se opstanding (Joh 20:22) en die gebeure na Christus se hemelvaart met Pinkster waarna in Hand 1:8 verwys word? · In die Ou...
-
Sondag 17 Mei 2026 Stephan Briel
Lees: Kol 3:1-17. Fokus: Kol 3:13,15-16. Om opreg te vergewe: Bewaar die woord van Christus in jou hart. · God werk deur ons denke en daarom is meditering oor sy Woord so belangrik. · Positiewe emosies soos vrede (v 15) en dankbaarheid (v 15,16) is baie keer die teken dat die woord van Christus...
-
Sondag 10 Mei 2026 Stephan Briel
Lees: 2 Tim 3:1-17. Fokus: 2 Tim 3:14-17. Teen die bedrieërs wat jou wil verlei, roep God jou om te lewe uit sy Woord. 1. Die bedrieërs wat jou wil verlei · Die bedrieërs het die Christelike godsdiens vermeng met die Joodse en Griekse godsdienste. · Volgens die bedrieërs aanbid alle godsdienste...
-
Sondag 3 Mei 2026 Stephan Briel
Lees: Mat 6:5-15. Fokus: Mat 6:12. Om opreg vergifnis te vra en opreg te vergewe.
-
Sondag 26 April 2027 Stephan Briel
Lees: Mat 6:5-15 en Heid Kat vr en antw 126. Fokus: Mat 6:12. Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
-
Sondag 19 April 2026 Chris Raath
Lees: Psalm 22. Van lyding tot lofprysing en dankbaarheid.
-
Sondag 12 April 2026 Stephan Briel
Lees: 2 Kor 4:16-5:10. Fokus: 2 Kor 4:16-18. Die versekering van toekomstige heerlikheid vul die hede met volharding en moed. · Dissipels van Jesus Christus gee nie tou op nie, maar word daagliks innerlik vernuwe (v.16). · Teenswoordige verdrukking is deel van die sigbare dinge, maar die...
-
Sondag 5 April 2026 Stephan Briel - Opstandingssondag
Lees: Joh 21:11-25. Fokus: Joh 21:15-17. Dissipelskap word gebou op die liefde van en vir Jesus Christus.
-
Sondag 29 Maart 2026, Stephan Briel
Buitelug diens by genadesentrum Lees: Markus 14:26-31, 66-72. Fokus: Markus 14:27-31. Geestelike hoogmoed teenoor ware dissipelskap.
-
Sondag 15 Maart 2026 Stephan Briel
Lees: Efes 5:21-33. Fokus: Efes 5:33. Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 2) · Drie betekenisse van “eerbied” vir mans: · Aanvaarding: ‘n Man begeer dat sy vrou hom sal aanvaar net soos hy is sonder om hom te probeer verander. · Die bewondering van sy vrou: ‘n Man wil graag woorde...
-
Sondag 22 Maart 2026 Stephan Briel
Lees: Mat 16: 13-28. Fokus: Mat 16: 21-25. Opregte Christusbelydenis impliseer ‘n Christusgerigte lewe. 1. Die inhoud van ons Christusbelydenis. · Jesus se Christusskap(die Griekse woord vir Messias) beteken Hy is God se Gesalfde na wie ons as volk van God opkyk vir hulp en verlossing van ons...
-
Sondag 8 Maart 2026 Stephan Briel
Lees: Efes 5:21-33. Fokus: Efes 5:33. Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 1) Drie betekenisse van liefde vir vrouens: · Ek het hoë prioriteit vir my man. Jesus moet eerste kom in sy lewe en daarna ek. · My man moet na my luister en waarde heg aan my gevoelens, gedagtes…
more -
Sondag 1 Maart 2026 Stephan Briel
Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Strategie teen die listige aanslae van die duiwel. Raak bewus van twee duidelike vlakke van kommunikasie: · Saaklike-kommunikasie: die onderwerpe van bespreking wat betrekking het op die lewe en ons huwelik. · Verhoudings-kommunikasie: boodskappe wat ons aan...
-
Sondag 22 February 2026 Stephan Briel, Belydenis van geloof
Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Raak bewus van die duiwel se metodes en staan hom teen met die waarheid as gordel in Christus. · Vereistes vir gelowiges om in groepsverband suksesvol te kan funksioneer: (1) eensgesind wees, (2) gesamentlike doel hê, (3) goeie kommunikasiesisteem hê, (4) en...
-
Sondag 15 Februarie 2026 Marius Oosthuizen - Geopende Deure
Lees: 2 Tim. 3: 12 Die waarheid oor Christen vervolging.
-
Sondag 8 Februarie 2026 Stephan Briel
Lees: Gen 11:1-9 en Joh 17:11,20-23. Fokus: Gen 11:6,7 (AFR53). Eenheid: Vereiste vir God se bonatuurlike werking deur ons. • Vir die mense van Babel sal niks meer onmoontlik wees nie want (1) hulle was eensgesind, (2) hulle het ‘n gesamentlike doel gehad, (3) hulle het goeie kommunikasie tussen...
-
Sondag 1 Februarie 2026 Stephan Briel
Lees: Spreuke 10: 22-32. Fokus: Spreuke 10: 24. Hoe om op God se spesifieke beloftes te wag. · In ‘n verhouding met God deur Christus, plaas die Heilige Gees baie keer sy wil as ‘n begeerte of droom in ons harte. · Beweeg van geloof tot verwagting (met dade agter jou geloof), dan sal die Heilige...
-
Sondag 25 Januarie 2026 Stephan Briel
Lees: 1 Tess 5: 1-11. Fokus: 1 Tess 5: 11. Gesindheid waarmee gelowiges moet wag op Jesus se wederkoms. · Volharding. · Bemoediging van mekaar. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Hoe kan ons met volharding wag op die wederkoms van Jesus? · Waarom is die gemeenskap van…
more -
Sondag 18 Januarie 2026 Chris Raath
Lees: 2 Samuel 15: 13 - 23 Fokus: 2 Samuel 15: 21 Tot hoe ver strek jou lojaliteit?
-
Sondag 11 Januarie 2026 Chris Raath
Lees: Deut. 4: 1 – 20 Fokus: Deut. 4: 7 God is verhewe en groter as enige ander god. Sy nabyheid ken geen perke nie.
-
Sondag 14 Desember 2025 Chris Raath
Lees: Eksodus 14: 1 – 19 Fokus: Eksodus 14: 13, 14 Die Here sal self vir julle veg. Julle moet net stilbly.
-
Sondag 7 Desember 2025 Stephan Briel
Lees: 1 Joh 4: 7-21. Fokus: 1 Joh 4: 18. Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees. · Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat voorlê en kan gebeur. · Ons leef dikwels (ook in ons verhouding met God)…
more -
Sondag 23 November 2023 Lewis Sebanda
Lees: Isaiah 1: 1 – 31 Being Children of God
-
Sondag 11 November 2025 Stephan Briel
Lees: Eks 20:1-21. Fokus: Eks 20:18-21. Nader tot God! · Die doel van die wet van God was nooit dat dit 'n vereiste is om gered of aanvaar te word nie. · Redes waarom mense dikwels op 'n afstand bly vanaf God: 1. Verkeerde aanname dat God ontoeganklik is en Hy jou nooit kan liefhê vanweë jou...
-
Sondag 2 November 2025 Stephan Briel
Lees: Eks 17: 8-16. Fokus: Eks 17: 15 (AFR53). Die Here is my banier van oorwinning! · Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar en noem dit: “Die Here is my banier.” · Die Here is self by sy…
more -
Sondag 26 Oktober 2025 Lewis Sibanda
Psalm 101:1-3 and 1 Timothy 3:15As my Household, so shall the church be.
-
Sondag 19 Oktober 2025 Stephan Briel
Lees: Eks 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om ook tegelykertyd al jou kragte in te span (deel 2). · Terwyl Moses alles van God verwag en voorbidding doen op die heuwel, het Josua en sy manne onder geveg teen die Amalekiete. · Wat jy glo kom uit in jou optrede. As jy iets...
-
Sondag 28 September 2025 Müller Crauwcamp, FEBA Radio
Pastoor Müller Crauwcamp van FEBA Radio gaan vandag die Woordbediening doen. Lees: Johannes 1: 4 – 5 Lig...
-
Sondag 21 September 2025, Stephan Briel
Lees: Eks 16:1-4, 13-21 en 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om alles van God te verwag. · Moses is die heuwel op om voorbidding te gaan doen ogv God se beloftes. · Ons kan in die geloof verseker weet dat God ons gebede hoor, want ons bid in die Naam van onse Here Jesus...
-
Woensdag 17 September 2025, Bemoedeginde Boodskap Stephan Briel
'n Bemoedigende boodskap uit Eks 33:12-17 met die tema: Die Here se teenwoordigheid bring vrede!
-
Sondag 14 September 2025 Stephan Briel
Lees: Eks 15:20-27. Fokus: Eks 15:24-26. Die Here genees bitterheid. · Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang. · Elke beproewing in die woestyn maak jou bitter of beter. · Soos die bitterheid van die lewe gekom het deur ‘n boom (van kennis van goed en kwaad), so sal ook die...
About this show
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
Hosted by
Gereformeerde kerk Bergbron
Categories