EPISODE · Feb 12, 2023 · 1H 11M
Die Profeet Joël: Die Hart van die Saak
from First Love Ministries - Podcast · host Henru Pieters
Deel 2 Daar is 'n groot krisis wat oppad was na Israel toe, maar tenspyte van die groot gevaar en die sonde van die volk, roep die Here dat hulle tot Hom moet bekeer met hul hele hart. Joël 2:14 sê so mooi "wie weet miskien sal die Here berou van die onheil". Joël gee vir ons die oplossing te midde van die krisis.
NOW PLAYING
Die Profeet Joël: Die Hart van die Saak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m