Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp

EPISODE · Jul 29, 2020 · 38 MIN

Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp

from Podlitiek · host Podmedia

Daniel, Ernst, Paul, en helaas ook Hermann is terug om hierdie week se nuus te ontnonsens in die 100ste weeklikse episode van Podlitiek. Die week praat die span oor Tito Mboweni, Mark Fish, en ander groot visse wat nie tans bedien word nie. Skakel gerus in!Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp

0:00 38:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!