Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke

EPISODE · Aug 7, 2025 · 28 MIN

Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke

from Podlitiek · host Podmedia

In vandag se episode gesels Ernst en Louis oor Fikile Mbalula se rassistiese uitlatings tydens die perskonferensie na afloop van die ANC se NUK-vergadering. Hy het onder meer die eerste Afrikanervlugtelinge na die VSA "karwagte" genoem – wat dit ookal veronderstel is om te beteken. Daarna kom die jongste haatspraak-uitspraak ter sprake. Kenny Kunene is deur die hof verbied om Malema voortaan weer 'n kakkerlak te noem, aangesien dit op haatspraak sou neerkom. Terwyl dit vir Malema steeds baie belangrik is dat die hof bepaalde ander uitlatings nié as haatspraak beskou nie.Die Podlitiek-span bestaan uit: Louis BoshoffErnst van Zyl Arno Roodt

NOW PLAYING

Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke

0:00 28:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!