EPISODE · Oct 30, 2019 · 21 MIN
Ep. 68 - Lesufi se vlag dag, DA konsolideer mag & Sasol verloor krag
from Podlitiek · host Podmedia
Na ‘n welverdiende breukie verlede week is die span van Podlitiek terug om die nasionale en internasionale politiek so ‘n klein bietjie vir die luisteraar te ontnonsens. In die ateljee is Ernst van Zyl en Paul Maritz, en hierdie week word oudergewoonte oor Panyaza Lesufi gekla, ondersoek word ook ingestel oor wat tans by SASOL aangaan, en berig word gegee oor die dood van ISIS se leier, Abu Bakr Al-Bagdadhi.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
NOW PLAYING
Ep. 68 - Lesufi se vlag dag, DA konsolideer mag & Sasol verloor krag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.