Ep. 78 -  Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.

EPISODE · Feb 12, 2020 · 31 MIN

Ep. 78 - Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.

from Podlitiek · host Podmedia

Alhoewel die laatsomerson nog heelwat ure per dag sy skyn gee, is Suid-Afrika al hoe meer in die donker. Daar is fisiese donkerte, maar ook die duistere verwarring wat allerhande nuusmedia ons as gewone burgers mee deurmekaar maak. In so ‘n tyd is dit juis nodig om te #Ontnonsens, ‘n taak wat die Podlitiek-span besonders ernstig neem.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

NOW PLAYING

Ep. 78 - Alan Winde wys sy polisiemag terwyl SA sit sonder krag.

0:00 31:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!