EPISODE · Dec 12, 2024 · 11 MIN
Episode 18: Die geleibuisbeginsel en kapitaalwinsbelasting
from Tax Break in Afrikaans · host Pieter van der Zwan
In hierdie episode bespreek ek die geleibuisbeginsel in die konteks van kapitaalwinsbelasting en die Thistle Trust saak. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected]. Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
NOW PLAYING
Episode 18: Die geleibuisbeginsel en kapitaalwinsbelasting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m
Nov 12, 2025 ·35m
Oct 17, 2025 ·40m