EPISODE · Oct 21, 2024 · 14 MIN
FIKSIE 3. "Teresa se Oranje Emmertjie". Kortverhaal uit Guatemala.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textKortverhaal. Vrolike storie oor 'n oranje emmer en 'n besonderse vrou. Daar is die mooiste geel kerk in 'n klein dorpie in Guatemala. Op die trappe sit 'n bedelaar. Ek was een van die fotograwe wat vir Teresa afgeneem het. (Of het ek?) Goeie stories is "effens waar" en "effens verbeelding" van skrywers.........Teresa het 'n oranje emmerjie gehad (of het sy nie?).Support the show
NOW PLAYING
FIKSIE 3. "Teresa se Oranje Emmertjie". Kortverhaal uit Guatemala.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.