EPISODE · Feb 22, 2023 · 1H 21M
Haggai: Die Komende Groter Heerlikheid
from First Love Ministries - Podcast · host Henru Pieters
Daar is 'n Groter Heerlikheid geprofeteer deur Haggai, het die Heerlikheid al gekom in sy volheid of is daar nog iets meer vir ons om te verwag? Daar is baie duidelik deur die Heilige Gees 'n beweging oor die wêreld om die Liggaam van Christus gereed te maak om die volheid van die Groter Heerlikheid te ontvang. Die TYD IS NOU!
NOW PLAYING
Haggai: Die Komende Groter Heerlikheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m