EPISODE · Jan 19, 2025 · 10 MIN
KORTVERHAAL 1: Katerina se Simfonie. Verhaal uit Mexico.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textRomatiese Kortverhaal uit Mexico. Ek het die storie geskryf in 'n klein bergdorpie: San Sebastian del Oeste. (Gepubliseer in SARIE in Suid-Afrika) "Die naam van die Mexikaanse dorpie hoog in die berge is vir haar mooi, toe gaan bly Katerina daar. Natuurlik nie so lank soos sy beplan het nie – baie, baie langer. In San Sebastian del Oeste, in die Jalisco-provinsie, moet Katerina eers bly sodat die reënmaande van Augustus en September kan verbygaan, want die pad terug stad toe verspoel en niemand maak dit reg nie. Perde of donkiekarre bring voorrade in vir die driehonderd mense in die dorp, soos in die outyd, en nou nog in die reëntyd....Support the show
NOW PLAYING
KORTVERHAAL 1: Katerina se Simfonie. Verhaal uit Mexico.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.