Nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir SA

EPISODE · Jan 28, 2026 · 51 MIN

Nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir SA

from Perspektief · host Jannie Pelser

Jannie Pelser en gaste, Proffesore Pieter Duvenage, Andre Duvenhage en Jannie Rossouw gesels oor die sogenaamde nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir Suid-Afrika Perspektief

NOW PLAYING

Nuwe wêreldorde en die implikasies daarvan vir SA

0:00 51:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

GEMEENSKAP GESTREMDHEID Cape Pulpit / Kaapse Kansel Ons reeks potgooie delf diep in gestremdheidsbewustheid en regte. Erika du Toit, die koördineerder van die Western Cape Association for People with Disabilities, bied jarelange ervaring in die veld van gestremdheidsregte, gestremdheidsbewustheidopleiding en gemeenskapsbemagtiging, en deel waardevolle insigte oor die bou van 'n meer insluitende samelewing.Ons het ook Fanie du Toit, skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika, wat sy gehoor in 1979 weens 'n weermagongeluk verloor het. Sy persoonlike reis bring 'n unieke perspektief oor die uitdagings wat gestremdes in die gesig staar.Vir meer inligting besoek:www.roadtoindependence.co.zawww.ncppdsa.org.zafanie.dt@mweb.co.za021 555 2881 Storm Perspektiewe Storm Perspektiewe Jy kry eers jou antwoorde as die challenge verby is, maar ‘n gesonde perspektief in die storm help baie. Kom soek saam. Ek en my kind Radio Tygerberg 104FM “Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel. Staptog deur die Bybel Radio Tygerberg 104FM Staptog deur die Bybel is ‘n program waarin ‘toerleier’ Dr Soon Zevenster en Marius du Plooy, vanaf Genesis spreekwoordelik deur die Bybel stap. Dit is nie bedoel om teologiese diepte-ontledings te wees nie, maar eerder om oorsigtelike perspektief, begrip en waardering vir die Woord te skep. Die program word elke Sondagmiddag om 14.00 aangebied.
URL copied to clipboard!