EPISODE · Dec 11, 2021 · 1H 29M
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak
from Baasraak saam Coach Freek · host BAASRAAK RADIO
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
NOW PLAYING
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Apr 22, 2025 ·32m
Feb 27, 2025 ·0m
Sep 20, 2024 ·57m
Aug 7, 2024 ·16m