PODCAST · religion
Baasraak saam Coach Freek
by BAASRAAK RADIO
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade.Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit
-
61
Die God van die Underdog - Coach Freek
HIERNA MOET JY LUISTER! In die potgooi gesels Coach Freek met die manne oor die "God van die Underdog" Maak seker jy luister daarna en deel dit met almal wat jy ken? Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
60
Wat God sal doen om een siel te red
Luister na Coach Freek se Preek wat hy gepreek het by die Prison to Praise Tentdiens te Humansdorp Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
59
Baasraak saam Coach Freek 21 Feb 2024
Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Die episode was opgeneem by die Beaufort Wes Korrektiewe Sentrum Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
58
Jou Gereedskapkas - Menzo Strauss
Luister na die Potgooi Episode van Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
57
Baasraak saam Coach Freek 22 Jan 2024
Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
56
Baasraak saam Coach Freek 19 Jan 2024
Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
55
Die Here het 'n weg vir my gemaak - Adrian Meyer.
Coach Freek gesels met Adrian Meyer. Adrian het bekend gestaan as ‘n gewoonte misdager en was vir baie jare tronk toe gestuur. Daar was egter vir Adrian 'n Weg uit die lewe van misdaad en geweld.Maak seker jy luister na Adrian se storie en om dit dan met almal wat jy ken te deel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
54
Baasraak saam Coach Freek by die Vanryhnsdorp Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Vanryhnsdorp Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
53
Baasraak saam Coach Freek by die Calvinia Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Calvinia Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
52
Baasraak saam Coach Freek by die De Aar Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die De Aar Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
51
Baasraak saam Coach Freek by die Victoria Wes Korrektiewe Sentrum
Luister na die potgooi van die Baasraak Radio Program wat ons by die Victoria Wes Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
50
Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig bevind aan moord en is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis. Sollie deel sy aangrypende getuienis, hoe die Here hom "ytgesort" het, met Coach Freek. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
49
Herstellende Geregtigheid - Dr. Charles Flaendorp
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
48
Watter erfenis gaan jy vir jou kinders nalaat? - Ferdinand Ewerts
Coach Freek gesels die week met Ferdinand Ewerts van Oudtshoorn. Ferdi se droom as kind was om 'n soldaat te word. Jy huislike omstandighede het hom genoodsaak om die skool te verlaat op 'n baie jong ouderdom. Ferdie en van sy vriende het 'n bende begin vir goeie redes, maar die bende het toe heeltemal verval in verkeerde dinge. Ferdi was tronk in en tronk uit vanaf 'n jong ouderdom. Hy het betrokke geraak by die tronk bendes tydens sy tweede tronkstraf. Ferdi was 'n smokkelaar van formaat. Die Here het egter 'n afspraak met Ferdinand gehad tydens 'n begrafnis diens wat hy bygewoon het. Luister na Ferdi se storie hoe God 'n verleier na 'n leier verander het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
47
'n Leunstoel van hoop - Coach Freek Vermaak
Ek nooi al my mede Baasraakers om na die Potgooi te luister. Ek was bevoorreg om die 26 Januarie 2023 saam my mede boetas van die Manne van die Woord Boksburg te kuier op Zoom. Ek het so bietjie van my reis met limfoon kanker verlede jaar met hulle gedeel. Ek het hulle ingenooi in ‘n nuwe sendingsveld wat ek ontdek het. Ek het my boetas voorgestel aan “Ons Groenstoel Projek”. Ek nooi jou om na die potgooi te luister en hande met my te vat dat ons ‘n ‘leunstoel van hoop’ vir mense kan wees wat chemoterapie ontvang vir kanker. Ondersteun “Die Groenstoel Projek” hier: www.baasraak.tv/saai Ondersteun Ons · Gee met Yoco · Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
46
"My meisie het 'n bullet vir my gevat" - Jonathan Bezuidenhoudt
Coach Freek gesels die week met Jonathan Bezuidenhoudt. Jonathan was bevooreg om in ‘n huis groot te word waar die Here gedien was. Sy ma is oorlede toe hy 11 jaar oud was. Dinge het toe begin om skeef te loop vir hom. Verkeerde vriende het sy goeie opbrings begin belemmer. Hy was egter die eerste een onder sy vriende wat op die ouderdom van 13 met die gereg gebots het. Jonathan se oudste broer en ‘n neef het hom voorgestel aan dwelms toe hy in graad 8 was. In graad 11 het hy ‘n mede leerling gesteek met ‘n mes. Hy was toe ‘n voortvulgtige gewees en die polisie wou hom doodskiet. Hy het bekend gestaan as “Joburg” onder sy mede bende makkers. Daar was geen hoop meer vir Joburg gewees om iets goeds van sy lewe te maak nie. Sy eie pa het tot vir sy meisie aangeraai om vir Joburg te los. Kon “Joburg” opstaan en begin om sy omstandighede en uitdagings baas te raak? Maak seker jy kyk na Jonathan se hele onderhoud saam Coach Freek! Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
45
God het my gebruik om 'n man in die tronk te sit en ook om hom daar uit te haal
Weens my siekte toestand verlede jaar het ek glad nie my eie Radio programme aangebied en vervaardig nie. Wel, loof die Koning ek is gesond en genees! Ek het die nuwe jaar met 'n baie dankbare hart afgeskop en het weer begin om my eie program aan te bied en te vervaardig. Jy kan vanmiddag om 16h00 luister na my eerste "Baasraak saam Coach Freek" program vir die jaar op Baasraak Radio. Ek gesels met Rudi Erasmus. Rudi was al op 30 jarige ouderdom 'n baie suksesvolle besigheidsman gewees. Hy het alles besit wat sy hart begeer het. Mooi huise, karre, 'n boot en jetski's ens. Rudi was egter uitgebrand en het leeg gevoel. Al sy aardse besittings kon hom nie vervul nie. Rudi het een oggend net na vyf uur by die gym aangekom waar hy geoefen het. Hy't gesien hoe 'n man vir die polisie probeer weghardloop. Rudi het toe agter die man aangehardloop en hom gearresteer. Die man se naam was Adrian Meyer. Die polisie het vir baie jare na Adrian gesoek weens verskeie misdrywe. Adrian was toe later vir 40 jaar tronk gestuur nadat Rudi hom gevang het. Rudi is egter 'n ruk later ook gevonnis vir moord. Rudi en Adrian het mekaar toe weer ontmoet in 'n tronksel in die Brandvlei Maksimum gevangenis. Luister gerus na die program om te hoor wat verder gebeur het. Luister na die program om 16h00 op die vlg link: www.baasraak.tv/webradio Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
44
Saai in 'n tyd van hongersnood - Coach Freek en sy mede Afrigterspan
Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die saai en maai beginsel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
43
Die gees van Delíla wat jou wil uithaal - Coach Freek en sy mede afrigterspan
Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die gees van Delíla wat daarop uit is om manne en vroue swak te maak en uit te haal. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
42
'n Brug tussen twee partye van konflik - Laurie Greyvenstein en Theuns Stofberg
Gewese Landros Laurie Greyvenstein en Gewese Springbok Kaptein en Speler Theuns Stofberg het saam ons gekuier op ons Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms en gesels oor dialoog en sosiale geregtigheid. Jy moet eenvoudig hierna luister. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
41
Talent + Verlossing + Salwing = Gawe
Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms 3 Nov 2022 Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
40
Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers
Coach Freek gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
39
Selfvertroue en Mentorskap
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
38
Bewaak jou hart - Jan Kokt
Het jy 'n begeerte om vry en gesond te wees? Is jou vreugde en blydskap gesteel by jou? Jy moet eenvoudig die tyd maak om na Jan se getuienis te luister as jy ja geantwoord het op die bogenoemde vrae. Deel dit ook met almal wat jy ken. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
37
15 redes waarom entrepreneurskap nie vir jou is nie
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
36
Waar kry ek kapitaal om my eie besigheid te begin?
Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
35
Lukas deel sy sementstoor storie met ons
Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
34
Waar begin die entrepreneur?
Wat is entrepreneurskap en hoe pak ‘n mens jou eie besigheid aan? Coach Freek en sy mede afrigterspan gesels oor entrepreneurskap en gee raad. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
33
Slagoffer Mentaliteit - Coach Freek en sy Vriende
Coach Freek sit saam met sy vriende Menzo, Peter, Samuel, Lukas en Willem om die tafel op die Zoom Byeenkoms en deel hulle lewensreise en lesse met mekaar. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
32
Ek het weer 'n huppel in my stap - Coach Freek
Luister hoe ek weer 'n huppel in my stap gekry het, nadat ek bietjie meer as sewe maande gelede gediagnoseer was met kanker. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
31
More gaan die son weer skyn - Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
30
My genade is vir jou genoeg - PJ en Kitryn Bouwer
PJ en Kitryn Bouwer deel hulle reis saam met borskanker met ons. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
29
Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek
Coach Freek se Preek by die Caledon Korrektiewe Sentrum. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link: ➢https://baasraak.beezer.com/ Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël: ➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai Volg die Baasraak Span: ➢ facebook: https://www.facebook.com/baasraak/ ➢ instagram: https://www.instagram.com/coach.freek/ ➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS! Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
28
Aan watter kant van die kruis staan jy - Coach Freek
Coach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link: ➢https://baasraak.beezer.com/ Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël: ➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai Volg die Baasraak Span: ➢ facebook: https://www.facebook.com/baasraak/ ➢ instagram: https://www.instagram.com/coach.freek/ ➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS! Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
27
Anita Malan deel met ons haar pad van genesing nadat sy gediagnoseer was met Limfoon "Stage 4" Kanker
Bobaas Koffie Potgooi Kuiertyd saam Coach Freek en sy Gaste Webtuiste · Facebook · Baasraak Toep (App) · Baasraak YouTube Kanaal
-
26
Coach Freek gesels met Quinton Taylor.
Die Sizzlers-slagting het op 20 Januarie 2003 in Seepunt, Kaapstad plaasgevind. nege mense is grusaam vermoor. Die slagoffers is by 'n gay-masseersalon genaamd Sizzlers by Grahamweg 7 vermoor. Elke kamer het 'n gru-verhaal vertel van pyn, lyding, vrees, marteling, afgryse. Daar was bloed spatsels oorals oor die mure, matte en kaste gewees. Adam Roy Woest en Trevor Basil Theys is skuldig bevind aan die misdaad. Regter Nathan Erasmus het dit beskryf as die “ergste bloedbad” wat Kaapstad en die land nog ooit gesien het. Een man, Quinton Taylor, het egter die grusame nag oorleef. Quinton het 10 jaar na die Sizzlers bloedbad, sy ervaringe met Coach Freek en die boetas van die Leeupraat Manne Bediening in Bloemfontein gedeel. Webtuiste · Baasraak Toep (App) · Facebook · YouTube · Baasraak YouTube Kanaal
-
25
Is daar meer in die lewe as rugby - Coach Freek en Spanmaats
Coach Freek en sy mede spanmaats gesels op sy radio program op Heartbeat FM met rugby spelers en ondersteuners tydens grendeltyd. Die program Baasraak, was op 25 Apr 2020 tussen 16h00-18h00 uitgesaai. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
24
Daar is 3 dinge wat ek weet - Freek Vermaak
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
23
Van Islam na die Lam - Hein Adams
Hein Adams se storie sal jou tone laat krul van lekker kry. As weggooi kind het Hein opgeêindig by 'n Moslem Familie. Op die ouderdom van 8 jaar was dit Hein se wens om opgelei te word in die Koran. Sy naam is verander na Hashim - "Oorlogsvegter van geregtigheid". Hy word gestuur vir opleiding na Saudie Arabia en word opgelei in die Koran en wapenkuns. Hein deel sy reis uit Islam na die Lam van God met Coach Freek. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
22
Besig om te lewe - Franna Vorster
'n Vriend van Franna het hom gebel met 'n boodskap van die Here af; "Franna jy is nie besig om te sterf nie, maar jy is besig om te lewe." Hoekom sal God so iets vir Franna sê wat so gesond en fiks was? Luister na Franna se storie soos hy dit met Coach Freek deel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
21
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
20
Baasraak on Heartbeat FM 26 September 2021
Mpumi Sithole and Philisa Danyane share their testimonies with Coach Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
19
Die Sao Palo tronk het my heelgemaak - Patricia Dirker.
Coach Freek gesels met Patricia Dirker wat vir vier jaar en twee maande onder ondenkbare omstandighede agter tralies was. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
18
Woord van Bemoeding vanaf Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
17
Vergewe my asb? - Coach Freek
Coach Freek het 'n paar jaar gelede by die Upington Vroue gevangenis gaan bedien en het vir die vroue gevra om hom te vergewe. Maak seker jy luister na die potgooi as jy wil weet hoekom Coach vergifnis gevra het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
16
Gaan Dieper! - Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
15
Coach Freek en Jaco Pitzer gesels oor rugby, dop en seks

14
Coach Freek gesels met Greg Potgieter oor Bybelse Beginsels tov Finansies

13
Samuel Hendricks
Samuel het vir oor die sestienjaar, verskeie tronk vonnisse, in Namibie uit gedien. Hy het ook verskeie kere uit tronke ontsnap. In 2001 het Samuel 'n brief ontvang van 'n dame, waarna hy gevry het. Die dame het in die brief 'n vreemde versoek aan hom gerig, wat sy asem weg geslaan het. Luister self na Samuel se storie.... Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
-
12
Dries Delport
Oom Dries boer op sy plaas naby Boshof in die Vrystaat. Oom Dries was een van die eerste pasiente wat in die hospitaal opgeneem was met Covid. Oom Dries deel sy getuienis met Coach Feek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder en vervaardiger van die 'Baasraak saam Coach Freek' Potgooi (Podcast) program. Op die program gesels hy met mede baasraakers oor hoe hulle, hul omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade.Nuwe episodes word weekliks opgelaai. Teken in op sy kanaal om seker te maak jy mis nie uit
HOSTED BY
BAASRAAK RADIO
CATEGORIES
Loading similar podcasts...