EPISODE · Dec 4, 2024 · 0 MIN
Twee arrestasies gemaak na vrou se moord tydens plaasaanval in Lydenburg
from 100.5fm Nuus Klankgreep · host 100.5FM Radio Laeveld
Twee Mosambiekse mans sal binnekort in die Mashishing-landdroshof verskyn weens die moord Maandag op ‘n vrou tydens ‘n plaasaanval buite Lydenburg. Volgens die polisie is die 41-jarige Vinolia Sedibe verwurg. Die mans het die huis bestorm en haar en ‘n ander vrou beroof. Hulle is gister gearresteer. Hulle sal aangekla word van onder meer moord, huisroof en poging tot verkragting. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
NOW PLAYING
Twee arrestasies gemaak na vrou se moord tydens plaasaanval in Lydenburg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 14, 2026 ·18m
May 14, 2026 ·30m
May 13, 2026 ·14m
May 12, 2026 ·14m
May 12, 2026 ·22m
May 11, 2026 ·20m