PODCAST · religion
“Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!”
by BAASRAAK RADIO
Brultyd – Maandae 06:00 | Baasraak TV YouTube KanaalDis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking!In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat God se kinders weer hulle eie brul vind. Elke Maandag om 06:00 nooi ons jou om deel te wees van die Leeutrop van God, waar Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda – ons Leier is.Ons deel kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om jou siel te versterk, jou geloof aan te wakker, en die geestelike brul in jou hart weer los te maak. Begin jou dag met vuur, geloof en fokus.👉 Sluit aan. Brul saam. Word wakker vir oorlog. Dis Brultyd!
No episodes available yet.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Brultyd – Maandae 06:00 | Baasraak TV YouTube KanaalDis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking!In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat God se kinders weer hulle eie brul vind. Elke Maandag om 06:00 nooi ons jou om deel te wees van die Leeutrop van God, waar Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda – ons Leier is.Ons deel kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om jou siel te versterk, jou geloof aan te wakker, en die geestelike brul in jou hart weer los te maak. Begin jou dag met vuur, geloof en fokus.👉 Sluit aan. Brul saam. Word wakker vir oorlog. Dis Brultyd!
HOSTED BY
BAASRAAK RADIO
CATEGORIES
Loading similar podcasts...