Botsende Standpunte deur Akademia podcast artwork

PODCAST · education

Botsende Standpunte deur Akademia

Akademia stel dié reeks bekend om antwoorde te gee op belangrike kwessies wat ons elkeen se doen en late beïnvloed, en om saam met ons gemeenskap hieroor na te dink.Luister hier hoe ʼn vooraanstaande Suid-Afrikaanse filosoof saam met ʼn teoloog die temas een vir een uitpak. Prof. Danie Goosen is die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz is die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum asook teoloog.Dié reeks is beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #BotsendeStandpunte

  1. 8

    Botsende Standpunte: Die Staat

    Daar is uiteenlopende standpunte oor die rol en verantwoordelikheid van wat ons vandag as die staat sien.Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die staat bespreek.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  2. 7

    Botsende Standpunte: Die Ware

    Daar is baie verskillende standpunte oor die waarheid en deesdae het elkeen sy eie siening oor wat waar is.Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die ware bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  3. 6

    Botsende Standpunte: Die Goeie

    Daar is baie verskillende standpunte oor wat werklik as “goed” beskryf kan word. Wat beskou jy as die goeie?Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die goeie bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  4. 5

    Botsende Standpunte: Die Skone

    Daar is baie verskillende standpunte oor wat skoonheid is en hoe ons daaroor moet dink.Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die skone bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  5. 4

    Botsende Standpunte: Die Mens

    Daar is twee uiteenlopende standpunte oor die mens.Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die mens bespreek.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  6. 3

    Botsende Standpunte: Woke-isme

    Die gesprek rondom woke-isme is tans ʼn relevante tema.Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van woke-isme en die impak daarvan op die samelewing.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  7. 2

    Botsende Standpunte: Grense

    Ons sê altyd dat goeie grense goeie bure maak.Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van grense en uiteenlopende idees daarrondom uitpak. Hier daag hulle ons uit om na te dink oor die impak of die afwesigheid van grense.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

  8. 1

    Botsende Standpunte: Verandering

    Verander ons slegs ter wille van verandering?Luister in die eerste episode van Botsende Standpunte na Prof. Danie Goosen, is die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, is die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van verandering uitpak. Hier daag hulle ons uit om dieper na te dink oor ons redes vir verandering.Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Akademia stel dié reeks bekend om antwoorde te gee op belangrike kwessies wat ons elkeen se doen en late beïnvloed, en om saam met ons gemeenskap hieroor na te dink.Luister hier hoe ʼn vooraanstaande Suid-Afrikaanse filosoof saam met ʼn teoloog die temas een vir een uitpak. Prof. Danie Goosen is die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz is die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum asook teoloog.Dié reeks is beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #BotsendeStandpunte

HOSTED BY

Akademia

Frequently Asked Questions

How many episodes does Botsende Standpunte deur Akademia have?

Botsende Standpunte deur Akademia currently has 8 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Botsende Standpunte deur Akademia about?

Akademia stel dié reeks bekend om antwoorde te gee op belangrike kwessies wat ons elkeen se doen en late beïnvloed, en om saam met ons gemeenskap hieroor na te dink.Luister hier hoe ʼn vooraanstaande Suid-Afrikaanse filosoof saam met ʼn teoloog die temas een vir een uitpak. Prof. Danie Goosen is die...

How often does Botsende Standpunte deur Akademia release new episodes?

Botsende Standpunte deur Akademia has 8 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Botsende Standpunte deur Akademia?

You can listen to Botsende Standpunte deur Akademia on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Botsende Standpunte deur Akademia?

Botsende Standpunte deur Akademia is created and hosted by Akademia.
URL copied to clipboard!