His Inheritance

PODCAST · religion

His Inheritance

For the Lamb’s full reward

  1. 11

    Roux van Wyk // Jesus as die Lig en die Lewe

    Roux gesels met ons oor Jesus as die lig en die lewe.

  2. 10

    Jan Matthysen // Jesus: Die Een wat vergewe en genees

    In Markus 2 wys Jan vir ons Jesus se hart om te vergewe en om te genees.

  3. 9

    Jan Matthysen // Jesus se week van passie

    Jan gesels met ons oor Jesus se week van passie en vat ons deur belangrike gebeure wat tydens die week gebeur het.

  4. 8

    Jan Matthysen // Jesus en Heilige Gees

    Jan gesels met ons oor Jesus se verhouding met Heilige Gees en hoe Hy in afhanklikheid gestap het.

  5. 7

    Hendrik Waldeck // Finansiële Rentmeesterskap

    Jesus se hart vir ons is om te heers oor ons finansies en goeie rentmeesters te wees. Hendrik deel in hierdie boodskap prakriese maniere om dit in ons lewens toe te pas.

  6. 6

    Roux van Wyk // Sy liefde

    Roux deel groot openbaring rondom Jesus se liefde vir ons en wat Jesus terug verwag van ons kant af.

  7. 5

    Jan Matthysen // Gebed en die Oes

    Jan deel met ons Jesus se hart oor die oes en hoe Jesus wil hê ons eertse moet optree teenoor die nood.

  8. 4

    Michelle Schoultz // How to remain in Him

    In this sermon, Michelle gives us key disciplines from her own life in how to remain in the Vine.

  9. 3

    Anton Naude // The Supernatural Life

    Prophet Anton shared some real powerful truths on living an active Christian life in the Holy Spirit.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

For the Lamb’s full reward

HOSTED BY

Jan

URL copied to clipboard!