PODCAST · religion
InVia Gemeente
by InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
-
500
Wegkruip van die liefde: Die vyeblaar van perfeksie met Frieda van den Heever
Wegkruip van die liefde: Die vyeblaar van perfeksie met Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
499
Wegkruip van die Liefde: Wat die oog nie kan sien nie deur Deon Meiring
Wegkruip van die Liefde: Wat die oog nie kan sien nie deur Deon Meiring by InVia Gemeente
-
498
Wegkruip van die Liefde: Op 'n "veilige" afstand deur Frieda van den Heever
“Practice the wound of love." - Ken Wilber
-
497
Wegkruip van die liefde: Selfbeskerming deur Theo Geyser
Wegkruip van die liefde: Selfbeskerming deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
496
Die môrester in ons harte deur Frieda van den Heever
Die môrester in ons harte deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
495
Opgewek saam met Christus deur Carel Anthonissen
Opgewek saam met Christus deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente
-
494
Saam met Jesus aan die kruis deur Carel Anthonissen
Saam met Jesus aan die kruis deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente
-
493
Sterf voordat jy moet deur Theo Geyser
Vir Jesus is die dood nie net ’n eenmalige gebeurtenis nie. Dit is ’n pad. “Neem jou kruis op, elke dag.” Hy leer jou om te sterf voor jou dood. Hy praat oor sy fisiese dood — ja. Maar nog meer praat Hy oor ’n ander soort dood: die dood van die self wat alles wil beheer, alles wil beskerm, alles wil wees. ‘n Ego-dood.
-
492
Die Seën wat val deur Frieda van den Heever
Die Seën wat val deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
491
Getrou aan die aarde deur Deon Meiring
Getrou aan die aarde deur Deon Meiring by InVia Gemeente
-
490
Die pad van geloof deur Theo Geyser
Die pad van geloof deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
489
Die roep van die woestyn deur Frieda van den Heever
“A vocation is where your deep gladness meets the world’s hunger.” - Frederick Buechner
-
488
Hou jou in? deur Deon Meiring
”…we live in a chaotic, fragile and broken world that includes deserts.” Debie Thomas
-
487
Staal jou! Ek het vrae. Het die reën 'n pa? deur Frieda van den Heever
“The task of the right eye is to peer into the telescope, while the left eye peers into the microscope.” - Leonora Carrington
-
486
Ongewapende Moed deur Theo Geyser
Ongewapende Moed deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
485
Die moed om kwesbaar te wees? deur Frieda van den Heever
Die moed om kwesbaar te wees? deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
484
Jou hart het 'n wagwoord deur Theo Geyser
Jou hart het 'n wagwoord deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
483
Merke! Gereed? deur Frieda van den Heever
Merke! Gereed? deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
482
Nuwejaarsboodskap: Onthou Om Te Speel deur Deon Meiring
Nuwejaarsboodskap: Onthou Om Te Speel deur Deon Meiring by InVia Gemeente
-
481
Oujaarsboodskap: 'n Sug van Verligting deur Theo Geyser
Oujaarsboodskap: 'n Sug van Verligting deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
480
Kersdiens: heiLIG, veiLIG, LIGgaam deur Frieda van den Heever
Kersdiens: heiLIG, veiLIG, LIGgaam deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
479
Advent: Wag deur Deon Meiring
Advent: Wag deur Deon Meiring by InVia Gemeente
-
478
Advent: Verrassing deur Frieda van den Heever
Advent: Verrassing deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
477
Advent: 'n Magtige Redder deur Theo Geyser
Advent: 'n Magtige Redder deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
476
Advent: Hoop deur Frieda van den Heever
“I said to my soul, be still, and wait without hope. For hope would be hope of the wrong thing.” T.S. Eliot (East Coker)
-
475
Wildbewaring vir die hart deur Deon Meiring
“…Jesus was nie alleen nie. Die wilde diere van die veld was by Hom en die engele het gesorg dat Hy alles het wat nodig was.” Markus 1:13 (Die Boodskap)
-
474
DIe Lewe is 'n Lied deur Frieda van den Heever
Someday, after mastering the winds, the waves, the tides and gravity, we shall harness for God the energies of love, and then, for a second time in the history of the world, man will have discovered fire. - Pierre Teilhard de Chardin
-
473
Lui die klok, breek die brood, vertel die storie deur Frieda van den Heever
“The world isn't just the way it is. It is how we understand it, no? And in understanding something, we bring something to it, no? Doesn't that make life a story?” Yann Martel, Life of Pi
-
472
Stil-weg - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Carel Anthonissen en Theo Geyser
Luister na die gesprek oor Carel Anthonissen se boek Stil-weg by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 19 Oktober hier.
-
471
Ont-doof - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Theo Geyser en Frieda van den Heever
Luister na die gesprek oor Theo Geyser se nuwe boek Ont-doof / UnMute by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 12 Oktober hier.
-
470
Wil jy gesond word? deur Frieda van den Heever
“There are two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle.” - Albert Einstein
-
469
Skoonheid: Is jy nie meer werd nie? deur Theo Geyser
Die soeke na skoonheid is in essensie die soeke na God self. Wanneer ‘n mens se hart aangeraak word deur ‘n lied, of die siel stil raak in die aanskoue van ’n berg, dan word daar ’n venster oopgemaak na die Ewigheid.
-
468
Wie het vir jou gesê dat jy naak is? deur Theo Geyser
Kwesbaarheid is nie swakheid nie – dit is moed. Dit is die moed om jou wegkruip te los en te sê: "Hier is ek, gebreek en al."
-
467
Waar was jy? deur Frieda van den Heever
Si comprehendis, non est deus. - St. Augustinus = As jy dit kan bereken, begryp, bevind, bepaal of behaal, is dit nie God nie...
-
466
Wat is waar van waar ek is? deur Deon Meiring
“…only an ‘understanding heart’, and neither mere reflection nor mere feeling, makes it bearable for us to live with other people, strangers for ever, in the same world and makes it possible for them to bear with us.” – Hannah Arendt
-
465
Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever
Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
464
Die Here Is My Herder: My Beker Loop Oor deur Theo Geyser
5b U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. Psalm 23
-
463
Die Here Is My Herder: 'n Skaduwee ken Sy lig deur Deon Meiring
“Unfortunately, our natural instinct is to try to fix pain, to control it, or even, foolishly, to try to understand it […] [Faith] is the ability to stand in liminal space, to stand on the threshold, to hold the contraries, until we are moved by grace to a much deeper level and a much larger frame.” – Richard Rohr...
-
462
Die Here Is My Herder: Tussen Sterre en Stof deur Frieda van den Heever
… “Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid ter wille van sy Naam.” Ps. 23:3...
-
461
Die Here Is My Herder: Waters Van Rus deur Theo Geyser
Contemplation means rest, suspension of activity… withdrawal into the mysterious interior solitude in which the soul is absorbed in the immense and fruitful silence of God. - Thomas Merton
-
460
Die Here Is My Herder: Brood En Belofte deur Frieda van den Heever
"Steep your life in God-reality, God-initiative, God-provisions. Don’t worry about missing out. You’ll find all your everyday human concerns will be met. - from Matthew 6 (The MSG)"
-
459
Die Psalms Leer Ons Van Jesus deur Deon Meiring
“During times of peace, we must try and make space for ambiguity”. – Antjie Krog, Country of my skull..."
-
458
Die Psalms Leer Ons Huil Met Hoop deur Frieda van den Heever
"Die Psalmdigter sing, bid en prys op maniere wat pyn omvorm in hoop en rou in moontlikheid. In hierdie uitdrukking, ontmoet sy vertroue in God en sy omhelsing van die menslike realiteit."
-
457
Genade... wat maak genade so onbeskryflik? deur Theo Geyser
"I'm telling you to love your enemies. Let them bring out the best in you, not the worst. When someone gives you a hard time, respond with the energies of prayer, for then you are working out of your true selves, your God-created selves. This is what God does. He gives his best - the sun to warm and the rain to nourish - to everyone, regardless: the good and bad, the nice and nasty.’" Matt 5:44-45 (MSG)
-
456
Die Psalms leer ons bid deur Theo Geyser
"Die Psalms is nie ’n gids vir perfekte gebede nie — dit is ’n padkaart om teenwoordig vir jouself en God te wees. Dis die plek waar jy nie net vra nie, maar ook kla, wag en word — met lyf en siel. Dis nie ’n gekla om kla se onthalwe nie, maar waarheid wat woorde vind..."
-
455
Die Psalms leer ons sing deur Deon Meiring
Die Psalms leer ons om te sing waar ons ook al is. Woedend, laggend, huilend, smekend, dankbaar en nog wat. Dis met hierdie opregtheid dat ons dit kan waag om onsself te vind, al bevind ons onsself uit plek uit.
-
454
Genade... is nie goedkoop nie deur Frieda van den Heever
"God is being done unto us." - Fr. Richard Rohr
-
453
Werk... Ora et labora deur Frieda van den Heever
"Vocation (calling) is responsibility and responsibility is the total response of the whole man or woman to the whole of reality.” - Dietrich Bonhoeffer
-
452
Werk... Teen watter prys? deur Theo Geyser
"I have filled my life so completely that many days there is no time to think about the fact that I am living it." Roger Ebert
-
451
Werk... vir wie? deur Deon Meiring
"Hoe ek vir God in my werksake ken gaan bepaal hoe ek my werk vir God aanpak. Ek ken nie vir God op ’n afstand soos ’n baas of slawedrywer nie. Ook nie as verskoning om agteroor te sit nie. Eerder as die een wat sorg vir my en besorg is oor my. Selfs in my alledaagse take. Natuurlik is dit vir myself ook, maar al die spanning daaroor kom my nie toe nie."
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
HOSTED BY
InVia Gemeente
CATEGORIES
Loading similar podcasts...