PODCAST · religion
Kruis en dwars
by RSG
'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.
-
75
Kruis en dwars 30 Maart 2014
Johan van Lill en Lizelle de Bruin gesels oor 'n paar hoogtepunte uit die program oor die afgelope vyf jaar in hierdie laaste uitsending van Kruis en Dwars.
-
74
Kruis en dwars 23 Maart 2014
Johan van Lill gesels met 'n breinkenner oor die mens se skeppingsdoel en hoe om jou goddelike identiteit te vind.
-
73
Kruis en dwars 16 Maart 2014
Lizelle de Bruin gesels met 'n predikant, 'n sangeres en 'n skryweroor die geloofspad wat hulle stap en hoe God in hulle lewens teenwoordig is.
-
72
Kruis en dwars 9 Maart 2014
Die afgelope tyd is daar aanspraak gemaak dat daar nuwe ”evangelies” en die ware graf van Jesus ontdek is. Lizelle de Bruin gesels met ds. Neels van Tonder oor hoe eg hierdie aansprake is en of 'n mens argelogie kan gebuik om die Bybel te bevestig.
-
71
Kruis en dwars 2 Maart 2014
Daar is 'n konstante debat oor hoe musiek en aanbidding in gemeentes gedoen moet word en hoe dit kan verbeter.
-
70
Kruis en dwars 23 Februarie 2014
Johan van Lill gesels met twee geestelikes oor liefde en naasteliefde en of verskillende gelowe dit dieselfde ervaar.
-
69
Kruis en dwars 16 Februarie 2014
Lizelle de Bruin gesels met ds. Fanie Kriel oor die konsep van huisbesoek deur predikante teenoor pastorale berading.
-
68
Kruis en dwars 9 Februarie 2014
Lizelle de Bruin gesels oor die Groote Kerk in Kaapstad se konferensie oor die Kerk en geregtigheid.
-
67
Kruis en dwars 2 Februarie 2014
Lizelle de Bruin gesels met ds. Gys van Schoor van die NG gemeente Durbanville oor of ons ons misgis met Jesus en waarvoor hy werklik aarde toe gekom het.
-
66
Kruis en dwars 26 Januarie 2014
Lizelle de Bruin gesels met proff. Robert Vosloo en Dirkie Smit van die Universiteit van Stellenbosch oor die relevansie van die 450 jaar oue Heidelbergse Kategismus vir vandag.
-
65
Kruis en dwars 12 Januarie 2014
Lizelle de Bruin gesels met dr. Jannie le Roux oor vrees en kwesbaarheid. Hoekom is mense so bang om kwesbaar te wees en hoe kan gelowiges hulle lewe inrig om kwesbaarheid te gebruik om voluit te lewe?
-
64
Kruis en dwars 5 Januarie 2014
Jakobus 3 vers 9 en 10: “Met die tong loof ons die Here en Vader en met die tong vloek ons mense wat as die beeld van God gemaak is. Uit dieselfde mond kom lof en vloek.” Lizelle de Bruin gesels met prof. Piet Strauss van die Universiteit van die Vrystaat oor die manier waarop gelowiges kommunikeer.
-
63
Kruis en dwars 29 Desember 2013
2013 se einde is in sig en baie dinge het op die godsdienskalender gebeur. Johan van Lill kyk na die godsdiensgebeure waaroor joernaliste vanjaar geskryf het.
-
62
Kruis en dwars 22 Desember 2013
Dis Kerstyd, 'n tyd waarin gelowiges verwonderd staan oor God se plan met Jesus se geboorte. Lizelle de Bruin gesels met prof. Christina Landman oor verwondering.
-
61
Kruis en dwars 15 Desember 2013
'n Begrafnis help diegene wat agter bly om die dood van 'n geliefde te verwerk. Johan van Lill kyk na die maniere waarop verskillende gelowe mense begrawe.
-
60
Kruis en dwars 8 Desember 2013
Johan van Lill praat met prof. Willie Esterhuizen wat oudpresident Nelson Mandela persoonlik geken het, oor sy lewe en hoe dit gelowiges beïnvloed het.
-
59
Kruis en dwars 1 Desember 2013
Die geleentheid om tot stilstand te kom, saam brood te breek en ons hart met mekaar te deel, is een van God se groot gawes aan ons.
-
58
Kruis en dwars 24 November 2013
Johan van Lill kyk na hoe verskillende gelowe bid.
-
57
Kruis en dwars 10 November 2013
In ons gejaagde lewe is stilte die beste medisyne vir liggaam, siel en gees.
-
56
Kruis en dwars 3 November 2013
Lizelle de Bruin gesels met pastoor Andries Enslin van die Alberton Lewensentrum oor die ritme van die lewe.
-
55
Kruis en dwars 27 Oktober 2013
Johan van Lill hoor hoe veskillende geloofsgemeenskappe oor die huwelik en saamwoon dink.
-
54
Kruis en dwars 13 Oktober 2013
Elkeen wat 'n pad met God stap, word gekonfronteer met die vraag: “Is ek goed genoeg?”
-
53
Kruis en dwars 6 Oktober 2013
Homoseksualiteit is een van die agendapunte by die 15de sinodesitting van die NG Kerk.
-
52
Kruis en dwars 29 September 2013
Lizelle de Bruin kyk na die heilige geskrifte van verskillende gelowe.
-
51
Kruis en dwars 22 September 2013
Soos 'n man dionk, so is hy. Lizelle de Bruin gesels hieroor met Andre Vermeulen, bestuurshoof van Neuro-Link.
-
50
Kruis en dwars 8 September 2013
Watter impak het gebed op die brein en kan dit enigsins gemeet word? Johan van Lill gesels met André Vermeulen, bestuurshoof van Neuro-Link wat spesialiseer in breingebaseerde leer en ontwikkelingprestasie. Hulle gesels oor die uitwerking van gebed op die brein.
-
49
Kruis en dwars 1 September 2013
Lizelle de Bruin gesels oor die verhoogstuk KINDERS VAN STILTE en hoe die wêreld van die dowe lyk.
-
48
Kruis en dwars 25 Augustus 2013
Lizelle de Bruin en Melanie Thirion praat oor Good girls gone bad en Bad girls gone good. Vroue van die Hare Khrisna en Moslem gelowe vertel ook van hulle geloofservarings.
-
47
Kruis en dwars 18 Augustus 2013
Johan van Lill gesels met die joernalis en menseregte-aktivis, Elna Boesak, oor haar werk in Amerika.
-
46
Kruis en dwars 11 Augustus 2013
Met die oog op Vrouemaand gesels Johan van Lill met Adri-Louise van Renen Fourie, redakteur van die NG Kerk se Kerkbode-koerant en Lig-tydskrif oor haar stryd teen kanker en hoe haar geloof haar op hierdie pad dra.
-
45
Kruis en dwars 4 Augustus 2013
Johan van Lill gesels met dr. Pieter Barnard oor hoe om as gelowige intelligente besluite te neem en emosioneel standvastig op te tree.
-
44
Kruis en dwars 28 Julie 2013
In hierdie intergeloofgesprek word ondersoek ingestel na die konsepte van vrees en geloof. Mense is somtyds bang vir die hel en word so “gedwing” om te glo en ander mense staan in verwondering oor God en kies om te glo.
-
43
Kruis en dwars 21 Julie 2013
Lizelle de Bruin gesels met ‘n sendeling en ‘n leraar in Zimbabwe oor hulle geloofservarings in Afrika.
-
42
Kruis en dwars 14 Julie 2013
'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.
-
41
Kruis en dwars 7 Julie 2013
'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.
-
40
Kruis en dwars 30 Junie 2013
Johan van Lill met dr. Chris Jones en Sjeg Thaffier Najjar oor die wederkoms en hoe verskillende gelowe daaroor dink.
-
39
Kruis en dwars 23 Junie 2013
Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, geluksmentor en skrywer, oor geluk en watter rol jou geloof speel om jou gelukkig te maak. Jannie werk gereeld met leiers oor die tema van geluk, ook in die werksomgewing.
-
38
Kruis en dwars 16 Junie 2013
Johan van Lill gesels met ds. James MacKay en twee tieners van verskillende geloofsgemeenskappe oor hoe hulle hulle geloof beleef. Tasneem Jooste is van die Moslemgemeenskap en is saam met Eugan Marthinus wat ‘n Christengelowige is, in dieselfde skool. Hulle vertel hoe hulle oor geloof dink.
-
37
Kruis en dwars 9 Junie 2013
Johan van Lill gesels met Hettie Brittz oor die geloofspad wat mense stap. Hettie kan getuig van God se plek in haar lewe. Sy is tydens ‘n inbraak by haar huis verkrag en haar storie is wyd in koerante en tydskrifte vertel. Dit is ‘n getuienis wat jou anders na dinge laat kyk.
-
36
Kruis en dwars 2 Junie 2013
Wyle dr. Louw Alberts was ‘n man van vrede met ‘n onwrikbare Christelike geloof. Lizelle de Bruin gesels met sy kinders en dr. Adrio König oor sy lewe en werk.
-
35
Kruis en dwars 26 Mei 2013
Na aanleiding van die Boston-bomaanval gesels Johan van Lill met dr. Chris Jones en Sjeg Thaffier Najjar oor terrorisme en die rol wat geloof daarin speel.
-
34
Kruis en dwars 19 Mei 2013
Johan van Lill gesels met ds. Fanie Kriel oor die ontstaan en betekenis van pinkster en hoe christene daaroor dink.
-
33
Kruis en dwars 5 Mei 2013
Daar word baie gepraat oor hoekom mense nie meer eredienste bywoon nie. Lizelle de Bruin gesels met ds. Tinus van Zyl oor ‘n onlangse reeks gesprekke met gewone mense oor kerkbywoning. Die joernalis, Carla van der Spuy, vertel ook oor haar navorsing oor die saak.
-
32
Kruis en dwars 28 April 2013
Wat is die soort vrae wat gelowiges vandag moet vra rakende onreg? Johan van Lill gesels in hierdie intergeloofgesprek oor hoe verskillende gelowiges oor onreg behoort te dink. Ook ten opsigte van die heilige geskrifte. Hoe moet versoening lyk in die lig van onreg en watter rol speel profete hierin?
-
31
Kruis en dwars 14 April 2013
Lizelle de Bruin kyk na die simboliek en geskiedenis van brood en wyn en die instelling van die nagmaal.
-
30
Kruis en dwars 7 April 2013
Lizelle de Bruin gesels met Marlene le Roux, Kommissaris van die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgroepe, oor vroueregte en die voortdurende ongelykheid wat in kulture en godsdiens voorkom.
-
29
Kruis en dwars 31 Maart 2013
Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers oor die simboliek en geskiedenis van die brood en wyn wat reeds van Genesis af in die Bybel genoem word. Met die kruisiging van Jesus op hierdie dag voorop vir christene, word die klem op die brood en wyn geplaas as simbool van Jesus se gekruisigde liggaam.
-
28
Kruis en dwars 24 Maart 2013
Dit is lydenstyd en die fokus val op die kruis en die opstanding wat die hart van die Christelike evangelie vorm. Johan van Lill gesels met dr. Isak Burger, president van die AGS van Suid-Afrika en dr. Adrio König van die NG Kerk oor die waarde van die opstanding vir vandag se gelowiges.
-
27
Kruis en dwars 17 Maart 2013
Die spreekwoord sê die keuses wat jy maak bepaal die lewe wat jy lei. Johann Symington gesels met sy gaste oor besluitneming en hoe om die emosie uit belsuitneming te haal veral as dit by geloofsake kom.
-
26
Kruis en dwars 10 Maart 2013
Lizelle de Bruin gesels met dr. Theo Geyser oor die gelykenisse wat Jesus in die Bybel vertel het en die waarde van daarvan vir ons vandag.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.
HOSTED BY
RSG
CATEGORIES
Loading similar podcasts...